Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nuwe "woord" selle ou storie
Nuwe "woord" selle ou storie [boodskap #64822] Ma, 15 Julie 2002 05:36 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hoor vanoggend dat die NGK in die Noorde nou 'n Konvent gaan hou om te
besluit oor samewerking.
Hoekom hulle nie net sommer 'n beraad kan hou nie, sal ek nie weet nie.
Annette
Re: Nuwe "woord" selle ou storie [boodskap #64832 is 'n antwoord op boodskap #64822] Ma, 15 Julie 2002 10:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Drom[1]  is tans af-lyn  Drom[1]
Boodskappe: 333
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:...
> Hoor vanoggend dat die NGK in die Noorde nou 'n Konvent gaan hou om te
> besluit oor samewerking.
> Hoekom hulle nie net sommer 'n beraad kan hou nie, sal ek nie weet nie.
> Annette

Daar is juis net-nou-net op die radio genoem dat daar nie 'n
Afrikaanse woord soos konvent is nie. Kan nie sê nie want my engste
woordeboek hier by die huis het saam met Piet Retief Oos-Kaap toe
gekom. Wouter??
Drom
Re: Nuwe "woord" selle ou storie [boodskap #64833 is 'n antwoord op boodskap #64822] Ma, 15 Julie 2002 10:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Drom[1]  is tans af-lyn  Drom[1]
Boodskappe: 333
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:...
> Hoor vanoggend dat die NGK in die Noorde nou 'n Konvent gaan hou om te
> besluit oor samewerking.
> Hoekom hulle nie net sommer 'n beraad kan hou nie, sal ek nie weet nie.
> Annette

Daar is juis net-nou-net op die radio genoem dat daar nie 'n
Afrikaanse woord soos konvent is nie. Kan nie sê nie want my engste
woordeboek hier by die huis het saam met Piet Retief Oos-Kaap toe
gekom. Wouter??
Drom
Re: Nuwe "woord" selle ou storie [boodskap #64838 is 'n antwoord op boodskap #64833] Ma, 15 Julie 2002 12:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Annette"
> Hoor vanoggend dat die NGK in die Noorde nou 'n Konvent gaan
> hou om te besluit oor samewerking.
> Hoekom hulle nie net sommer 'n beraad kan hou nie, sal ek nie weet nie.

Drom
Daar is juis net-nou-net op die radio genoem dat daar nie 'n
Afrikaanse woord soos konvent is nie. Kan nie sê nie want my engste
woordeboek hier by die huis het saam met Piet Retief Oos-Kaap toe
gekom. Wouter??

Wouter:
Nee, hulle is verkeerd.
konvent�, -e.
1. Samekoms, vergadering.
2. Vergadering van kloosterlinge.
3. Klooster.
Re: Nuwe "woord" selle ou storie [boodskap #64839 is 'n antwoord op boodskap #64838] Ma, 15 Julie 2002 12:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dink jy die NG mense gaan 'n Klooster huur om die konvent te kan hou?:)
Dus, as hulle enigiets meer as 'n samekoms of vergadering hou, dan moet
hulle ophou, want die naam is verkeerd?:)

Annette

"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3d32be8b.0@news1.mweb.co.za...
> "Annette"
>> Hoor vanoggend dat die NGK in die Noorde nou 'n Konvent gaan
>> hou om te besluit oor samewerking.
>> Hoekom hulle nie net sommer 'n beraad kan hou nie, sal ek nie weet nie.
>
> Drom
> Daar is juis net-nou-net op die radio genoem dat daar nie 'n
> Afrikaanse woord soos konvent is nie. Kan nie sê nie want my engste
> woordeboek hier by die huis het saam met Piet Retief Oos-Kaap toe
> gekom. Wouter??
>
> Wouter:
> Nee, hulle is verkeerd.
> konvent�, -e.
> 1. Samekoms, vergadering.
> 2. Vergadering van kloosterlinge.
> 3. Klooster.
>
Re: Nuwe "woord" selle ou storie [boodskap #64840 is 'n antwoord op boodskap #64822] Ma, 15 Julie 2002 13:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships Mcduck  is tans af-lyn  Threeships Mcduck
Boodskappe: 244
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 15 Jul 2002 07:36:58 +0200, "Annette"
served the following to the group:

> Hoor vanoggend dat die NGK in die Noorde nou 'n Konvent gaan hou om te
> besluit oor samewerking.
> Hoekom hulle nie net sommer 'n beraad kan hou nie, sal ek nie weet nie.
> Annette
>

dis nou maar hou onse ou afrikaner volkie is ne, maak woorde op soos
hulle aangaan om meer grend te klink. behoed jou as jy jou taal meng,
dink eerder iets uit wat afrikaans klink en dan is dit dalk in any
case oormore die nuutste buzz.

Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
Re: Nuwe "woord" selle ou storie [boodskap #64843 is 'n antwoord op boodskap #64840] Ma, 15 Julie 2002 13:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Daardie kuns van nuwe woorde uitdink het ons by die ANC geleer:)) Wys jou -
ons is nie so eng dat ons nie nuwe trieks kan leer nie:)
Annette

"Threeships Mcduck" skryf in boodskap news:6bk5juccot1cqnv8bf46al3fv8u1rcaft7@4ax.com...
> On Mon, 15 Jul 2002 07:36:58 +0200, "Annette"
> served the following to the group:
>
>> Hoor vanoggend dat die NGK in die Noorde nou 'n Konvent gaan hou om te
>> besluit oor samewerking.
>> Hoekom hulle nie net sommer 'n beraad kan hou nie, sal ek nie weet nie.
>> Annette
>>
>
> dis nou maar hou onse ou afrikaner volkie is ne, maak woorde op soos
> hulle aangaan om meer grend te klink. behoed jou as jy jou taal meng,
> dink eerder iets uit wat afrikaans klink en dan is dit dalk in any
> case oormore die nuutste buzz.
>
>
>
> Threeships Mcduck
> www.mothership.co.za
Re: Nuwe "woord" selle ou storie [boodskap #64846 is 'n antwoord op boodskap #64840] Ma, 15 Julie 2002 14:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Threeships Mcduck wrote:

> dis nou maar hou onse ou afrikaner volkie is ne, maak woorde op soos
> hulle aangaan om meer grend te klink. behoed jou as jy jou taal meng,
> dink eerder iets uit wat afrikaans klink en dan is dit dalk in any
> case oormore die nuutste buzz.

Ja-nee jong, as jy nou deel van "onse
ou afrikaner volkie" is, dan sidder ek
vir die toekoms van die ou volkie én
van sy taal. Die slapgatgeit en die lui-
gatgeit van 'n sekere soort wat te lui
en te slapgat is om te kies in watter
taal hy praat, en dan sommer altwee so sit
en saammors, maak dat hy 'n soort fanagalo
praat wat vir niemand baat nie. Nog die
gebruik van goeie SA Engels, nóg die gebruik
van goeie Afrikaans.

Tant Hessie van die Derde Republiek
se taalkomitee.
Re: Nuwe "woord" selle ou storie [boodskap #64865 is 'n antwoord op boodskap #64843] Di, 16 Julie 2002 10:09 Na vorige boodskap
Threeships Mcduck  is tans af-lyn  Threeships Mcduck
Boodskappe: 244
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 15 Jul 2002 15:59:18 +0200, "Annette"
served the following to the group:

> Daardie kuns van nuwe woorde uitdink het ons by die ANC geleer:)) Wys jou -
> ons is nie so eng dat ons nie nuwe trieks kan leer nie:)
> Annette
>

solank ons net nie hulle uitspraak ook aanleer nie.

Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
Vorige onderwerp: Re: Patient At Death's Door--Doctors Pull Him Through
Volgende onderwerp: Avo's en kiwi's
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 18:59:03 MGT 2024