Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » This gun's for hire..
This gun's for hire.. [boodskap #645] Sa, 07 Junie 2003 19:47 na volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Davie Davis wrote:
> On 7 Jun 2003 11:18:32 -0700, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda)
> wrote:
>
>>>
>>
>> Hy kan die goed nie onbepaald in die mielie land hou nie, sy pa sal
>> vrae vra. Jy het 'n morele verpligting on hom te help......
>>
>>
>> Lorinda
>
> Ja!!! Ons kan dit met daai groen trekker met die geel wiele
> daar uitry! (dink jy se trekker het 'n CD speler?)
>
>

Ek hoop van harte dit het 'n CD speler. Ons kan dan daai Meatloaf song
speel. Ek het nou 'n wonderlike prentjie van hierdie ekspedisie! Ek
sal padkos maak: kreef en sjampanje.

Lorinda
Re: This gun's for hire.. [boodskap #648 is 'n antwoord op boodskap #645] Sa, 07 Junie 2003 20:17 Na vorige boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On 7 Jun 2003 12:47:02 -0700, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:

>
> Ek hoop van harte dit het 'n CD speler. Ons kan dan daai Meatloaf song
> speel. Ek het nou 'n wonderlike prentjie van hierdie ekspedisie! Ek
> sal padkos maak: kreef en sjampanje.
>
> Lorinda

LOL:-))))) onthou jy vroumens, ek het jou in die begin gesê
dat jy 'n kristalbal het? Jy lees my drome. girl, want dit is
waarvan ek in die nagte droom! Sò 'n comfort zone!
En ek hou van jou voorbereidings. Kreef, sjampanje
en géén kerse ! Afgespreek!

Speedy
Vorige onderwerp: Bridgeway Motors
Volgende onderwerp: Bridgeway Motors 2
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 08:01:33 MGT 2024