Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Nuus » Nuus 10/7
Nuus 10/7 [boodskap #64678] Wo, 10 Julie 2002 05:36 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die ANC jeugliga het verklaar hulle gaan volgende jaar se
krieketwêreldbeker, wat hier ter plaatse aangebied word, lelik ontwrig,
omdat nog slegs 2 swart krieketspelers sedert 1994 in die SA span opgeneem
is.
Hierdie besluit is geneem omdat die Krieketraad aangekondig het dat hulle
die kwotastelsel tov nasionale spanne gaan opskort.

Ek is bly dat ek besluit het om nie aan die openeningseremonie deel te neem
nie.
Annette
Re: Nuus 10/7 [boodskap #64684 is 'n antwoord op boodskap #64678] Wo, 10 Julie 2002 07:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships Mcduck  is tans af-lyn  Threeships Mcduck
Boodskappe: 244
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 10 Jul 2002 07:36:05 +0200, "Annette"
served the following to the group:

> Die ANC jeugliga het verklaar hulle gaan volgende jaar se
> krieketwêreldbeker, wat hier ter plaatse aangebied word, lelik ontwrig,
> omdat nog slegs 2 swart krieketspelers sedert 1994 in die SA span opgeneem
> is.
> Hierdie besluit is geneem omdat die Krieketraad aangekondig het dat hulle
> die kwotastelsel tov nasionale spanne gaan opskort.
>
> Ek is bly dat ek besluit het om nie aan die openeningseremonie deel te neem
> nie.
> Annette
>

dis reg dan kry nie eens daai twee kans om te speel nie. hierdie alles
of niks mentaliteit van hulle verstom my nog altyd.

wat sou/wou jy tydens die openingseremonie doen? die volkslied sing of
met `n mini en pom poms dans?

>
>
>

Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
Re: Nuus 10/7 [boodskap #64688 is 'n antwoord op boodskap #64684] Wo, 10 Julie 2002 09:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek wil nie, maar die ander koorlede gaan sing, pom-pom- toyi-toyi's doen en
flapsies oop en toe maak:)))
Ons kan veral die flapsies-ding goed doen - het dit ge-oefen en gedoen met
die opening van die Junior Wêreldfietsrytoernooi.
Annette - flapsiehanteerder by uitstek.

"Threeships Mcduck" skryf in boodskap news:pqmniuo7uij7kki6m6l3s46nl9c66t999d@4ax.com...
> On Wed, 10 Jul 2002 07:36:05 +0200, "Annette"
> served the following to the group:
>
>> Die ANC jeugliga het verklaar hulle gaan volgende jaar se
>> krieketwêreldbeker, wat hier ter plaatse aangebied word, lelik ontwrig,
>> omdat nog slegs 2 swart krieketspelers sedert 1994 in die SA span opgeneem
>> is.
>> Hierdie besluit is geneem omdat die Krieketraad aangekondig het dat hulle
>> die kwotastelsel tov nasionale spanne gaan opskort.
>>
>> Ek is bly dat ek besluit het om nie aan die openeningseremonie deel te neem
>> nie.
>> Annette
>>
>
> dis reg dan kry nie eens daai twee kans om te speel nie. hierdie alles
> of niks mentaliteit van hulle verstom my nog altyd.
>
> wat sou/wou jy tydens die openingseremonie doen? die volkslied sing of
> met `n mini en pom poms dans?
>
>
>
>>
>
> Threeships Mcduck
> www.mothership.co.za
Re: Nuus 10/7 [boodskap #64692 is 'n antwoord op boodskap #64688] Wo, 10 Julie 2002 09:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships Mcduck  is tans af-lyn  Threeships Mcduck
Boodskappe: 244
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 10 Jul 2002 11:00:16 +0200, "Annette"
served the following to the group:

> Ek wil nie, maar die ander koorlede gaan sing, pom-pom- toyi-toyi's doen en
> flapsies oop en toe maak:)))
> Ons kan veral die flapsies-ding goed doen - het dit ge-oefen en gedoen met
> die opening van die Junior Wêreldfietsrytoernooi.
> Annette - flapsiehanteerder by uitstek.
>

verskoon maar my ignorance maar wat de hel is `n flapsie?

Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
Re: Nuus 10/7 [boodskap #64693 is 'n antwoord op boodskap #64692] Wo, 10 Julie 2002 09:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wel, toe ek dit die eerste keer hoor toe maak ek my nat van die lag, want ek
het nie geweet ons het 'n Afrikaanse woord vir die ding nie.
Jy weet daardie ding wat mens laat oopspring om in die voorruit te sit sodat
die sitplekke nie verbrand nie?
Dis mos twee ronde goed.
Dan vou mense dit dubbeld en knak die draadjie, en dan het mens 'n klein
ronde dingetjie?
'n Flapsie is net 'n enkel ene - en ons moes oefenenoefenenoefen om dit mooi
netjies te knak en rond te vou binne 3 sekondes:))
Die oopmaak was niks - maar om almal te kry om die ou dingetjie binne die
slag van 'n drom weer op te vou tot die grootte van 'n brekfisbord was
ietwat van 'n nagmerrie:)))
Niemand van die koorlede kon uitgegooi word omdat hulle nie hul flapsies gou
genoeg kon vou nie, omdat hulle nodig was in die koor:)
Annette- flopvry flapsiehanteerder:))

"Threeships Mcduck" skryf in boodskap news:130oiu0djt5agv8k54uvjd27qdgjbu4fls@4ax.com...
> On Wed, 10 Jul 2002 11:00:16 +0200, "Annette"
> served the following to the group:
>
>> Ek wil nie, maar die ander koorlede gaan sing, pom-pom- toyi-toyi's doen en
>> flapsies oop en toe maak:)))
>> Ons kan veral die flapsies-ding goed doen - het dit ge-oefen en gedoen met
>> die opening van die Junior Wêreldfietsrytoernooi.
>> Annette - flapsiehanteerder by uitstek.
>>
>
> verskoon maar my ignorance maar wat de hel is `n flapsie?
>
>
> Threeships Mcduck
> www.mothership.co.za
Re: Nuus 10/7 [boodskap #64698 is 'n antwoord op boodskap #64693] Wo, 10 Julie 2002 12:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships Mcduck  is tans af-lyn  Threeships Mcduck
Boodskappe: 244
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 10 Jul 2002 11:52:26 +0200, "Annette"
served the following to the group:

> Wel, toe ek dit die eerste keer hoor toe maak ek my nat van die lag, want ek
> het nie geweet ons het 'n Afrikaanse woord vir die ding nie.
> Jy weet daardie ding wat mens laat oopspring om in die voorruit te sit sodat
> die sitplekke nie verbrand nie?
> Dis mos twee ronde goed.
> Dan vou mense dit dubbeld en knak die draadjie, en dan het mens 'n klein
> ronde dingetjie?
> 'n Flapsie is net 'n enkel ene - en ons moes oefenenoefenenoefen om dit mooi
> netjies te knak en rond te vou binne 3 sekondes:))
> Die oopmaak was niks - maar om almal te kry om die ou dingetjie binne die
> slag van 'n drom weer op te vou tot die grootte van 'n brekfisbord was
> ietwat van 'n nagmerrie:)))
> Niemand van die koorlede kon uitgegooi word omdat hulle nie hul flapsies gou
> genoeg kon vou nie, omdat hulle nodig was in die koor:)
> Annette- flopvry flapsiehanteerder:))
>

nie eers geweet daar bestaan so iets nie. nou is my kennis verbreed.
maar ek gaan beslis nooit daai woord gebruik nie. wats die engels?

Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
Re: Nuus 10/7 [boodskap #64704 is 'n antwoord op boodskap #64698] Wo, 10 Julie 2002 13:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Geen idee wat dit in Engels genoem word nie. Ek dink elk geval die flapsie
is 'n woord wat deur die organiseerder van daardie segment uitgedink is net
om die ding iets te noem.
Annette

"Threeships Mcduck" skryf in boodskap news:mc9oiukk3emnc7co3bgi9976snsb357hs7@4ax.com...
> On Wed, 10 Jul 2002 11:52:26 +0200, "Annette"
> served the following to the group:
>
>> Wel, toe ek dit die eerste keer hoor toe maak ek my nat van die lag, want ek
>> het nie geweet ons het 'n Afrikaanse woord vir die ding nie.
>> Jy weet daardie ding wat mens laat oopspring om in die voorruit te sit sodat
>> die sitplekke nie verbrand nie?
>> Dis mos twee ronde goed.
>> Dan vou mense dit dubbeld en knak die draadjie, en dan het mens 'n klein
>> ronde dingetjie?
>> 'n Flapsie is net 'n enkel ene - en ons moes oefenenoefenenoefen om dit mooi
>> netjies te knak en rond te vou binne 3 sekondes:))
>> Die oopmaak was niks - maar om almal te kry om die ou dingetjie binne die
>> slag van 'n drom weer op te vou tot die grootte van 'n brekfisbord was
>> ietwat van 'n nagmerrie:)))
>> Niemand van die koorlede kon uitgegooi word omdat hulle nie hul flapsies gou
>> genoeg kon vou nie, omdat hulle nodig was in die koor:)
>> Annette- flopvry flapsiehanteerder:))
>>
>
> nie eers geweet daar bestaan so iets nie. nou is my kennis verbreed.
> maar ek gaan beslis nooit daai woord gebruik nie. wats die engels?
>
> Threeships Mcduck
> www.mothership.co.za
Re: Nuus 10/7 [boodskap #64709 is 'n antwoord op boodskap #64693] Wo, 10 Julie 2002 13:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek dink nie die boikotding gaan slaag nie - en sou dit gaan Suid-Afrika 'n
klomp ander internasionale aanbiedinge moet afstaan ....

"Annette" skryf in boodskap news:agh08u$lfs8h$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Wel, toe ek dit die eerste keer hoor toe maak ek my nat van die lag, want ek
> het nie geweet ons het 'n Afrikaanse woord vir die ding nie.
> Jy weet daardie ding wat mens laat oopspring om in die voorruit te sit sodat
> die sitplekke nie verbrand nie?
> Dis mos twee ronde goed.
> Dan vou mense dit dubbeld en knak die draadjie, en dan het mens 'n klein
> ronde dingetjie?
> 'n Flapsie is net 'n enkel ene - en ons moes oefenenoefenenoefen om dit mooi
> netjies te knak en rond te vou binne 3 sekondes:))
> Die oopmaak was niks - maar om almal te kry om die ou dingetjie binne die
> slag van 'n drom weer op te vou tot die grootte van 'n brekfisbord was
> ietwat van 'n nagmerrie:)))
> Niemand van die koorlede kon uitgegooi word omdat hulle nie hul flapsies gou
> genoeg kon vou nie, omdat hulle nodig was in die koor:)
> Annette- flopvry flapsiehanteerder:))
>
>
> "Threeships Mcduck" wrote in message
> news:130oiu0djt5agv8k54uvjd27qdgjbu4fls@4ax.com...
>> On Wed, 10 Jul 2002 11:00:16 +0200, "Annette"
>> served the following to the group:
>>
>>> Ek wil nie, maar die ander koorlede gaan sing, pom-pom- toyi-toyi's doen en
>>> flapsies oop en toe maak:)))
>>> Ons kan veral die flapsies-ding goed doen - het dit ge-oefen en gedoen met
>>> die opening van die Junior Wêreldfietsrytoernooi.
>>> Annette - flapsiehanteerder by uitstek.
>>>
>>
>> verskoon maar my ignorance maar wat de hel is `n flapsie?
>>
>>
>> Threeships Mcduck
>> www.mothership.co.za
>
Re: Nuus 10/7 [boodskap #64714 is 'n antwoord op boodskap #64709] Wo, 10 Julie 2002 14:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships Mcduck  is tans af-lyn  Threeships Mcduck
Boodskappe: 244
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 10 Jul 2002 15:33:43 +0200, "Jonas"
served the following to the group:

> Ek dink nie die boikotding gaan slaag nie - en sou dit gaan Suid-Afrika 'n
> klomp ander internasionale aanbiedinge moet afstaan ....

ja beslis die gevolge daarvan gaan baie wyer wees as net om nie
krieket te speel. dit beteken van die 5 wat deelneem aan die boikot
kan 1 dalk nie meer werk he daarna nie omdat die ekonomie versleg en
die werkloosheidsyfer op is.

Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
Re: Nuus 10/7 [boodskap #64723 is 'n antwoord op boodskap #64709] Wo, 10 Julie 2002 16:09 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dan kan ons mos 'n plan maak om nonsens droog te maak by en of ander
konferensie, sodat ons vir goed ontslae kan wees van die alewige
konferensies wat ons aanbied.
Ek hoor Durbs het hul bes gedoen om die lot daar te ontmoedig - ek hoor die
plek is deesdae so vuil.....
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:aghd3n$s52$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Ek dink nie die boikotding gaan slaag nie - en sou dit gaan Suid-Afrika 'n
> klomp ander internasionale aanbiedinge moet afstaan ....
> "Annette" wrote in message
> news:agh08u$lfs8h$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Wel, toe ek dit die eerste keer hoor toe maak ek my nat van die lag, want ek
>> het nie geweet ons het 'n Afrikaanse woord vir die ding nie.
>> Jy weet daardie ding wat mens laat oopspring om in die voorruit te sit sodat
>> die sitplekke nie verbrand nie?
>> Dis mos twee ronde goed.
>> Dan vou mense dit dubbeld en knak die draadjie, en dan het mens 'n klein
>> ronde dingetjie?
>> 'n Flapsie is net 'n enkel ene - en ons moes oefenenoefenenoefen om dit mooi
>> netjies te knak en rond te vou binne 3 sekondes:))
>> Die oopmaak was niks - maar om almal te kry om die ou dingetjie binne die
>> slag van 'n drom weer op te vou tot die grootte van 'n brekfisbord was
>> ietwat van 'n nagmerrie:)))
>> Niemand van die koorlede kon uitgegooi word omdat hulle nie hul flapsies gou
>> genoeg kon vou nie, omdat hulle nodig was in die koor:)
>> Annette- flopvry flapsiehanteerder:))
>>
>>
>> "Threeships Mcduck" wrote in message
>> news:130oiu0djt5agv8k54uvjd27qdgjbu4fls@4ax.com...
>>> On Wed, 10 Jul 2002 11:00:16 +0200, "Annette"
>>> served the following to the group:
>>>
>>>> Ek wil nie, maar die ander koorlede gaan sing, pom-pom- toyi-toyi's doen en
>>>> flapsies oop en toe maak:)))
>>>> Ons kan veral die flapsies-ding goed doen - het dit ge-oefen en gedoen met
>>>> die opening van die Junior Wêreldfietsrytoernooi.
>>>> Annette - flapsiehanteerder by uitstek.
>>>>
>>>
>>> verskoon maar my ignorance maar wat de hel is `n flapsie?
>>>
>>>
>>> Threeships Mcduck
>>> www.mothership.co.za
>>
>
Vorige onderwerp: Nuus 8/7
Volgende onderwerp: Nog nuus 27/7
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 14:05:56 MGT 2024