Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » alweer `n nuwe term
alweer `n nuwe term [boodskap #64682] Wo, 10 Julie 2002 06:58 na volgende boodskap
Threeships Mcduck  is tans af-lyn  Threeships Mcduck
Boodskappe: 244
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Senior Lid
ons pa's en oupas het nie woorde soos stress geken nie. wel in elk
geval nie as die naam van `n siekte toestand nie. ek lees nou die
berig oor die seun wat deur die polisie in los angeles geslaan is en
hy word beskryf as `n 'developmentally disabled special education
student'. in normale terme is dit seker maar `n slow learner.

Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
Re: alweer `n nuwe term [boodskap #64686 is 'n antwoord op boodskap #64682] Wo, 10 Julie 2002 08:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
In ons stresvrye oupas se tyd was hy net plein onnosel.:))

Tog snaaks hoe dinge is - in my tyd was daar miskien een spesiale klas per
skool met so 'n paar - 10 of so - kinders in.
Deesdae is daar spesiale skole - en hule groei by die dag!
So hoe meer ons gestres raak, hoe meer mentally challenged kindertjies is
daar in die samelewing.

Annette

"Threeships Mcduck" skryf in boodskap news:99mniu0lj36egmeuhirsrj0edaocr6kjsl@4ax.com...
> ons pa's en oupas het nie woorde soos stress geken nie. wel in elk
> geval nie as die naam van `n siekte toestand nie. ek lees nou die
> berig oor die seun wat deur die polisie in los angeles geslaan is en
> hy word beskryf as `n 'developmentally disabled special education
> student'. in normale terme is dit seker maar `n slow learner.
>
>
>
> Threeships Mcduck
> www.mothership.co.za
Re: alweer `n nuwe term [boodskap #64708 is 'n antwoord op boodskap #64682] Wo, 10 Julie 2002 13:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
is hy gekleurd?

"Threeships Mcduck" skryf in boodskap news:99mniu0lj36egmeuhirsrj0edaocr6kjsl@4ax.com...
> ons pa's en oupas het nie woorde soos stress geken nie. wel in elk
> geval nie as die naam van `n siekte toestand nie. ek lees nou die
> berig oor die seun wat deur die polisie in los angeles geslaan is en
> hy word beskryf as `n 'developmentally disabled special education
> student'. in normale terme is dit seker maar `n slow learner.
>
>
>
> Threeships Mcduck
> www.mothership.co.za
Re: alweer `n nuwe term [boodskap #64715 is 'n antwoord op boodskap #64708] Wo, 10 Julie 2002 14:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships Mcduck  is tans af-lyn  Threeships Mcduck
Boodskappe: 244
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 10 Jul 2002 15:32:04 +0200, "Jonas"
served the following to the group:

> is hy gekleurd?

ja, dis juis dit wat die hele ding so momentum gegee het. selfs die
fbi is nou betrek by die ondersoek.

Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
Re: alweer `n nuwe term [boodskap #64722 is 'n antwoord op boodskap #64708] Wo, 10 Julie 2002 16:07 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jonas, ai tog, kyk jy nooit fliek nie?
Al die polisiemanne in LA is blank.
en
Al die mense wat deur die polisie voor kameras dik getik word is gekleurd:))
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:aghd0k$s4t$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> is hy gekleurd?
> "Threeships Mcduck" wrote in message
> news:99mniu0lj36egmeuhirsrj0edaocr6kjsl@4ax.com...
>> ons pa's en oupas het nie woorde soos stress geken nie. wel in elk
>> geval nie as die naam van `n siekte toestand nie. ek lees nou die
>> berig oor die seun wat deur die polisie in los angeles geslaan is en
>> hy word beskryf as `n 'developmentally disabled special education
>> student'. in normale terme is dit seker maar `n slow learner.
>>
>>
>>
>> Threeships Mcduck
>> www.mothership.co.za
>
Vorige onderwerp: Wanbestuur in Afrika
Volgende onderwerp: Geen Gawes des Gods meer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 27 11:45:37 MGT 2024