Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hoekom is Chrisjolette en Theuns so stil?
Hoekom is Chrisjolette en Theuns so stil? [boodskap #64528] Vr, 05 Julie 2002 11:21 na volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Ek sit en wonder nog die hele tyd waar Chrisjolette
en Theuns nou skielik weggeraak het. Veral omdat
Kinky gesê het sy ken vir Theuns "en nog ander ook."

Tant Hessie Watson-Poirot
Re: Hoekom is Chrisjolette en Theuns so stil? [boodskap #64531 is 'n antwoord op boodskap #64528] Vr, 05 Julie 2002 11:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Daar is natuurlik 'n baie logiese afleiding Gloudina.
Hul is tenger siele, en die eerste sweepslag van jou tong het hulle laat
spaander na meer gemoedelike weivelde.
Annette

skryf in boodskap news:3D2581B5.3020706@rogers.com...
> Ek sit en wonder nog die hele tyd waar Chrisjolette
> en Theuns nou skielik weggeraak het. Veral omdat
> Kinky gesê het sy ken vir Theuns "en nog ander ook."
>
> Tant Hessie Watson-Poirot
>
Re: Hoekom is Chrisjolette en Theuns so stil? [boodskap #64568 is 'n antwoord op boodskap #64528] Sa, 06 Julie 2002 06:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kinky[1]  is tans af-lyn  Kinky[1]
Boodskappe: 193
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" skryf in boodskap news:...
> Ek sit en wonder nog die hele tyd waar Chrisjolette
> en Theuns nou skielik weggeraak het. Veral omdat
> Kinky gesê het sy ken vir Theuns "en nog ander ook."
>
> Tant Hessie Watson-Poirot

KinkY: Ek weet nie waar die mooie Theunsie is nie maar ek het
gisteraand heerlik gekuier saam met "ander ook."

n Heerlike aand van musiek, sop en sjerrie en tussendeur sommer lekker
geluister na voorlesings van gedigte.

Ja, dit bly tog lekker om die "ander" ook te ken. ;-)
Re: Hoekom is Chrisjolette en Theuns so stil? [boodskap #64574 is 'n antwoord op boodskap #64531] Sa, 06 Julie 2002 09:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Theuns Erasmus  is tans af-lyn  Theuns Erasmus
Boodskappe: 10
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Junior Lid
Nee, ek is nog hier, Annette, ek is mos 'n Tawwe Theuns :-)

Ek het tans net geen geneigdheid om saam met seniele liegbek-aunties
wat vir apartheid geskrik het te gesels nie. Ek sal liewers vir haar die
Senility Prayer bid:
"May God grant her the senility to forget the people she
never liked, the good fortune to run into those she does like,
and the eyesight to tell the difference"

Tawwe Theunsie

"Annette" skryf in boodskap news:ag416m$ic743$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Daar is natuurlik 'n baie logiese afleiding Gloudina.
> Hul is tenger siele, en die eerste sweepslag van jou tong het
> hulle laat spaander na meer gemoedelike weivelde.
> Annette
>
> skryf in boodskap news:3D2581B5.3020706@rogers.com...
>> Ek sit en wonder nog die hele tyd waar Chrisjolette
>> en Theuns nou skielik weggeraak het. Veral omdat
>> Kinky gesê het sy ken vir Theuns "en nog ander ook."

>> Tant Hessie Watson-Poirot
Re: Hoekom is Chrisjolette en Theuns so stil? [boodskap #64577 is 'n antwoord op boodskap #64574] Sa, 06 Julie 2002 13:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Bly om te sien jy is nog rof en onbeskof:))
Annette

"Theuns Erasmus" skryf in boodskap news:3d26b1e1$0$18843@hades.is.co.za...
> Nee, ek is nog hier, Annette, ek is mos 'n Tawwe Theuns :-)
>
> Ek het tans net geen geneigdheid om saam met seniele liegbek-aunties
> wat vir apartheid geskrik het te gesels nie. Ek sal liewers vir haar die
> Senility Prayer bid:
> "May God grant her the senility to forget the people she
> never liked, the good fortune to run into those she does like,
> and the eyesight to tell the difference"
>
> Tawwe Theunsie
>
> "Annette" wrote in message
> news:ag416m$ic743$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Daar is natuurlik 'n baie logiese afleiding Gloudina.
>> Hul is tenger siele, en die eerste sweepslag van jou tong het
>> hulle laat spaander na meer gemoedelike weivelde.
>> Annette
>>
>> skryf in boodskap news:3D2581B5.3020706@rogers.com...
>>> Ek sit en wonder nog die hele tyd waar Chrisjolette
>>> en Theuns nou skielik weggeraak het. Veral omdat
>>> Kinky gesê het sy ken vir Theuns "en nog ander ook."
>
>>> Tant Hessie Watson-Poirot
>
Re: Hoekom is Chrisjolette en Theuns so stil? [boodskap #64581 is 'n antwoord op boodskap #64574] Sa, 06 Julie 2002 15:26 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Theuns Erasmus wrote:

> Nee, ek is nog hier, Annette, ek is mos 'n Tawwe Theuns :-)
>
> Ek het tans net geen geneigdheid om saam met seniele liegbek-aunties
> wat vir apartheid geskrik het te gesels nie.

Nou hoekom praat jy dan nie met die
ander mense op die nuusgroep nie. Of
is jy maar net 'n skaduwee wat aanslae
moet maak op Ferdi en tant hessie as
dit jou pas om nie onder jou gewone
skuilnaam te pos nie?

Tant Hessie Watson-Poirot
Vorige onderwerp: July 6/7
Volgende onderwerp: hulle pos en pos .......
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 13 05:54:12 MGT 2024