Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Kos & resepte » Sop
Sop [boodskap #64482] Do, 04 Julie 2002 09:23 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ons het gisteraand 'n sop en brood paartie gehou.
Baie lekker.
Die butternutsop het 'n stewige dosis brandewyn ingehad - dit het die sop
besonders lekker gemaak:))
Die sampioensop en vleissop daarna was net so lekker - en ek weet nie of dit
so lekker was agv die toestand na die pampoensop nie;)
Annette
Re: Sop [boodskap #64483 is 'n antwoord op boodskap #64482] Do, 04 Julie 2002 10:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Yeeaagh! Sop is dan mos vir siek en ou mense wat se tande nie so lekker
werk nie of nie meer kan kou nie?

"Annette" skryf in boodskap news:ag147l$i8jip$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ons het gisteraand 'n sop en brood paartie gehou.
> Baie lekker.
> Die butternutsop het 'n stewige dosis brandewyn ingehad - dit het die sop
> besonders lekker gemaak:))
> Die sampioensop en vleissop daarna was net so lekker - en ek weet nie of dit
> so lekker was agv die toestand na die pampoensop nie;)
> Annette
>
Re: Sop [boodskap #64484 is 'n antwoord op boodskap #64483] Do, 04 Julie 2002 10:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
MMmmmmm!!! Nog 'n persoon wat 'n deprived childhood gehad het, en Pa die
broek in die huis gedra het;))
Annette

--"Suidwester" skryf in boodskap news:3d24214a.0@news1.mweb.co.za...
> Yeeaagh! Sop is dan mos vir siek en ou mense wat se tande nie so lekker
> werk nie of nie meer kan kou nie?
> "Annette" wrote in message
> news:ag147l$i8jip$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ons het gisteraand 'n sop en brood paartie gehou.
>> Baie lekker.
>> Die butternutsop het 'n stewige dosis brandewyn ingehad - dit het die sop
>> besonders lekker gemaak:))
>> Die sampioensop en vleissop daarna was net so lekker - en ek weet nie of dit
>> so lekker was agv die toestand na die pampoensop nie;)
>> Annette
>>
>
Re: Sop [boodskap #64490 is 'n antwoord op boodskap #64484] Do, 04 Julie 2002 13:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek neem sterk eksepsie dat my mammiegoed nie 'n broek gehad om te dra nie!
So arm was ons nie. Sy't nie nodig gehad om koud te kry nie. Wat sou met
haar gebeur as die ooswind met sy sand waai? Dis net.....in Suidwes is
daar vleis, baie vleis en goedkoop. Enigiemand wat sop eet, moet jy weet
is van die Kaap waar net druiwe en bokkoms is. Harders is mos aas en julle
eet dit...... óns vang groot visse daarmee.

"Annette" skryf in boodskap news:ag187v$i1dr3$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> MMmmmmm!!! Nog 'n persoon wat 'n deprived childhood gehad het, en Pa die
> broek in die huis gedra het;))
> Annette
>
>
> --"Suidwester" wrote in message
> news:3d24214a.0@news1.mweb.co.za...
>> Yeeaagh! Sop is dan mos vir siek en ou mense wat se tande nie so lekker
>> werk nie of nie meer kan kou nie?
>> "Annette" wrote in message
>> news:ag147l$i8jip$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Ons het gisteraand 'n sop en brood paartie gehou.
>>> Baie lekker.
>>> Die butternutsop het 'n stewige dosis brandewyn ingehad - dit het die sop
>>> besonders lekker gemaak:))
>>> Die sampioensop en vleissop daarna was net so lekker - en ek weet nie of dit
>>> so lekker was agv die toestand na die pampoensop nie;)
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Sop [boodskap #64492 is 'n antwoord op boodskap #64490] Do, 04 Julie 2002 14:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Maar Suidwester - om sop te eet is baie romanties!!
Kyk jy nooit na advertensies nie?:)
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3d2449e5.0@news1.mweb.co.za...
> Ek neem sterk eksepsie dat my mammiegoed nie 'n broek gehad om te dra nie!
> So arm was ons nie. Sy't nie nodig gehad om koud te kry nie. Wat sou met
> haar gebeur as die ooswind met sy sand waai? Dis net.....in Suidwes is
> daar vleis, baie vleis en goedkoop. Enigiemand wat sop eet, moet jy weet
> is van die Kaap waar net druiwe en bokkoms is. Harders is mos aas en julle
> eet dit...... óns vang groot visse daarmee.
> "Annette" wrote in message
> news:ag187v$i1dr3$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> MMmmmmm!!! Nog 'n persoon wat 'n deprived childhood gehad het, en Pa die
>> broek in die huis gedra het;))
>> Annette
>>
>>
>> --"Suidwester" wrote in message
>> news:3d24214a.0@news1.mweb.co.za...
>>> Yeeaagh! Sop is dan mos vir siek en ou mense wat se tande nie so lekker
>>> werk nie of nie meer kan kou nie?
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:ag147l$i8jip$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Ons het gisteraand 'n sop en brood paartie gehou.
>>>> Baie lekker.
>>>> Die butternutsop het 'n stewige dosis brandewyn ingehad - dit het die sop
>>>> besonders lekker gemaak:))
>>>> Die sampioensop en vleissop daarna was net so lekker - en ek weet nie of dit
>>>> so lekker was agv die toestand na die pampoensop nie;)
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: Sop [boodskap #64496 is 'n antwoord op boodskap #64482] Do, 04 Julie 2002 14:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hantamkind  is tans af-lyn  Hantamkind
Boodskappe: 263
Geregistreer: Desember 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette, isj daar nog sjo bietjie van daai sjop oor?

Hantam

Annette
> Ons het gisteraand 'n sop en brood paartie gehou.
> Baie lekker.
> Die butternutsop het 'n stewige dosis brandewyn ingehad - dit het die sop
> besonders lekker gemaak:))
> Die sampioensop en vleissop daarna was net so lekker - en ek weet nie of dit
> so lekker was agv die toestand na die pampoensop nie;)
> Annette
Re: Sop [boodskap #64498 is 'n antwoord op boodskap #64496] Do, 04 Julie 2002 15:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hik!! Shkiesj! Niksh meer nie!
Ek weet nie vir wat mensche sho vraatsjig ish nie:)
Annette

"Hantamkind" skryf in boodskap news:GSYU8.394582$o66.1070033@news-server.bigpond.net.au...
> Annette, isj daar nog sjo bietjie van daai sjop oor?
>
> Hantam
>
> Annette
>> Ons het gisteraand 'n sop en brood paartie gehou.
>> Baie lekker.
>> Die butternutsop het 'n stewige dosis brandewyn ingehad - dit het die sop
>> besonders lekker gemaak:))
>> Die sampioensop en vleissop daarna was net so lekker - en ek weet nie of dit
>> so lekker was agv die toestand na die pampoensop nie;)
>> Annette
>
Re: Sop [boodskap #64521 is 'n antwoord op boodskap #64482] Vr, 05 Julie 2002 09:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Brandewyn/konjak is 'n wonderlike ding - by wynproegoed, proe ek so 4
stalletjies se rooiwyn, en maak dan 'n draai by KWV vir 'n proesel konjak om
die palet weer skoon te kry vir die volgende 4 stalltjies se rooiwyngenot:))

Annette

"Thys de Wet" skryf in boodskap news:ag3n8t$srd$1@news.adamastor.ac.za...
> Daai sjop sal ok net sjchmaak hê (Hik) assjsjit kaa wee vee brannewyn isj
> waajy daa'in gegooi het voor jy sjoo 'n ou lekkie of twee gevat het, net om
> te toetsjj offie smaak vannie brênie nog reg is...
>
> Mense wattie sop eetie
> se sopmakers kannittie
> reg maakie
> met dié saam lat hulle g'n
> weettie
> wat hulle missie
> sopeters doen dit
> met smaak....
> Soos met brênie in daai
> 'batternat' sop!
>
> Met dit tog onthou!
>
> Vleis sonder sop
> is soos Suidwes
> sonder die Namib
> Sop sonder vleis
> is soos die NG sonder G in K...
> smaakloos
>
> Roer daai soppot goed aan
> anners brand dit oppie boom aan...
>
> Thys (sonner sop) oppie Bos
> "Annette" wrote in message
> news:ag1pbf$ict4q$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Hik!! Shkiesj! Niksh meer nie!
>> Ek weet nie vir wat mensche sho vraatsjig ish nie:)
>> Annette
>>
>>
>> "Hantamkind" wrote in message
>> news:GSYU8.394582$o66.1070033@news-server.bigpond.net.au...
>>> Annette, isj daar nog sjo bietjie van daai sjop oor?
>>>
>>> Hantam
>>>
>>> Annette
>>>> Ons het gisteraand 'n sop en brood paartie gehou.
>>>> Baie lekker.
>>>> Die butternutsop het 'n stewige dosis brandewyn ingehad - dit het die sop
>>>> besonders lekker gemaak:))
>>>> Die sampioensop en vleissop daarna was net so lekker - en ek weet nie of dit
>>>> so lekker was agv die toestand na die pampoensop nie;)
>>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Sop [boodskap #64522 is 'n antwoord op boodskap #64498] Vr, 05 Julie 2002 09:01 Na vorige boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Daai sjop sal ok net sjchmaak hê (Hik) assjsjit kaa wee vee brannewyn isj
waajy daa'in gegooi het voor jy sjoo 'n ou lekkie of twee gevat het, net om
te toetsjj offie smaak vannie brênie nog reg is...

Mense wattie sop eetie
se sopmakers kannittie
reg maakie
met dié saam lat hulle g'n
weettie
wat hulle missie
sopeters doen dit
met smaak....
Soos met brênie in daai
'batternat' sop!

Met dit tog onthou!

Vleis sonder sop
is soos Suidwes
sonder die Namib
Sop sonder vleis
is soos die NG sonder G in K...
smaakloos

Roer daai soppot goed aan
anners brand dit oppie boom aan...

Thys (sonner sop) oppie Bos

"Annette" skryf in boodskap news:ag1pbf$ict4q$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Hik!! Shkiesj! Niksh meer nie!
> Ek weet nie vir wat mensche sho vraatsjig ish nie:)
> Annette
>
>
> "Hantamkind" wrote in message
> news:GSYU8.394582$o66.1070033@news-server.bigpond.net.au...
>> Annette, isj daar nog sjo bietjie van daai sjop oor?
>>
>> Hantam
>>
>> Annette
>>> Ons het gisteraand 'n sop en brood paartie gehou.
>>> Baie lekker.
>>> Die butternutsop het 'n stewige dosis brandewyn ingehad - dit het die sop
>>> besonders lekker gemaak:))
>>> Die sampioensop en vleissop daarna was net so lekker - en ek weet nie of dit
>>> so lekker was agv die toestand na die pampoensop nie;)
>>> Annette
>>
>
Vorige onderwerp: Mosterd-boontjies
Volgende onderwerp: Vir 'n koue aand
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 19:00:24 MGT 2024