Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Onregverdige Wimbledon
Onregverdige Wimbledon [boodskap #64518] Vr, 05 Julie 2002 08:31
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hoor vanoggend 'n kind wat die rekord gebreek het vir die langste spel
ooit - 26-24 moes toe na die maratonstryd teen die volgende teenstander op
dieselfde dag speel - toe verloor hy.
Hulle moet die administrateurs 102 potte op 'n dag laat speel, sodat hulle
ander reelings kan tref.
Annette
Vorige onderwerp: Slimstes?
Volgende onderwerp: Hulp Asseblief?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 14:17:27 MGT 2024