Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Language Help/ Taalhulp/ Sprachhilfe » Urgent : Société recherche traducteur français-afrikaans pour texte à traduire en urgence
Urgent : Société recherche traducteur français-afrikaans pour texte à traduire en urgence [boodskap #64463] Wo, 03 Julie 2002 18:21 na volgende boodskap
bertrand Daudey  is tans af-lyn  bertrand Daudey
Boodskappe: 1
Geregistreer: Julie 2002
Karma: 0
Junior Lid
Bonjour,

Société de traduction toutes langues implantée dans le sud de la France,
spécialisée dans les domaines du tourisme, de l'industrie et de la
communication, recherche un traducteur free lance ou particulier pour
traduction du français vers l'afrikaans.. Vous êtes traducteur en langue
maternelle ou parfaitement bilingue, merci de nous contacter dans les
meilleurs délais.

Bertrand Daudey
Atenao text work
Re: Urgent : Société recherche traducteur français-afrikaans pour texte à traduire en urgence [boodskap #64464 is 'n antwoord op boodskap #64463] Wo, 03 Julie 2002 19:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"bertrand Daudey" schreef...
> Société de traduction toutes langues implantée dans le sud de la France,
> spécialisée dans les domaines du tourisme, de l'industrie et de la
> communication, recherche un traducteur free lance ou particulier pour
> traduction du français vers l'afrikaans.. Vous êtes traducteur en langue
> maternelle ou parfaitement bilingue, merci de nous contacter dans les
> meilleurs délais.

Ek wonder net, is daar baie mense in Suid Afrika wat Frans praat? Is Frans
'n taal wat ook op middelbare skole in Suid Afrika onderwys word?

Groete,
Arthur
Re: Urgent : Société recherche traducteur français-afrikaans pour texte à traduire en urgence [boodskap #64467 is 'n antwoord op boodskap #64463] Wo, 03 Julie 2002 19:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker[1]  is tans af-lyn  Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hm, ek wil wel 'n poging wa. Watter Afrikaan wil met my saamwerk?

Norbert (uit Vlaanderen)

"bertrand Daudey" schreef:

> Bonjour,
>
> Société de traduction toutes langues implantée dans le sud de la France,
> spécialisée dans les domaines du tourisme, de l'industrie et de la
> communication, recherche un traducteur free lance ou particulier pour
> traduction du français vers l'afrikaans.. Vous êtes traducteur en langue
> maternelle ou parfaitement bilingue, merci de nous contacter dans les
> meilleurs délais.
>
> Bertrand Daudey
> Atenao text work
>
Re: Urgent : Société recherche traducteur français-afrikaans pour texte à traduire en urgence [boodskap #64468 is 'n antwoord op boodskap #64464] Wo, 03 Julie 2002 20:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Arthur wrote:

> Ek wonder net, is daar baie mense in Suid Afrika wat Frans praat? Is Frans
> 'n taal wat ook op middelbare skole in Suid Afrika onderwys word?

Ek praat nou van 'n paar dekades gelede.
Gewoonlik het Engels-medium skole Frans
en Latyn aangebied, terwyl Afrikaans-medium
skole gewoonlik Duits en Latyn aangebied het
vir studente wat Universiteit toe wou gaan
en dus 'n derde taal nodig gehad het.

Gloudina
Re: Urgent : Société recherche traducteur français-afrikaans pour texte à traduire en urgence [boodskap #64469 is 'n antwoord op boodskap #64467] Wo, 03 Julie 2002 20:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"*Sterrenkijker*" schreef...
> Hm, ek wil wel 'n poging wa. Watter Afrikaan wil met my
> saamwerk?

Norbert, weet jy wat presies verlang word van die vertaler wat hulle soek.
Gaan hulle hom 'n vergoeding geë? En gaan dit net eenmalig wees? Pecunia non
olet, maar jammer genoeg is my Frans nog slegter as my Afrikaans ...

Que sera exactement demandé du traducteur qu'ils cherchent. Vont ils donner
lui un honoraire? Et est-ce que ca sera seulement 1 affaire? L'argent n'a
pas d'odeur, mais malheureusement je suis ni couramment en français ni en
afrikaans.

Arthur
(wat se nuutste verslawing 'Ebay' is en wat nou baie vinnig op 'n bankrot
afstewen ;-)

> "bertrand Daudey" schreef:
>> Société de traduction toutes langues implantée dans le sud de la France,
>> spécialisée dans les domaines du tourisme, de l'industrie et de la
>> communication, recherche un traducteur free lance ou particulier pour
>> traduction du français vers l'afrikaans.. Vous êtes traducteur en langue
>> maternelle ou parfaitement bilingue, merci de nous contacter dans les
>> meilleurs délais.
Re: Urgent : Société recherche traducteur français-afrikaans pour texte à traduire en urgence [boodskap #64471 is 'n antwoord op boodskap #64469] Wo, 03 Julie 2002 21:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker[1]  is tans af-lyn  Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hallo, Arthur,

Ek het vir daardie mense geskryf ek sal alles gratis vir hulle maak.
Dit beteken vir 'n Fransman dat hy my kan betaal met sy swarte geld.
Wil dit wél deel met 'n perfek taalgevoelige Afrikaan! :-)

Groete,

Norbert (uit Vlaanderen)

(Ja, inderdaad, daar groei wel 'n bietjie haar op jou Frans)
------------------------------------------------------------ -------------------------------------------------

"Arthur" schreef:

> "*Sterrenkijker*" schreef...
>> Hm, ek wil wel 'n poging wa. Watter Afrikaan wil met my
>> saamwerk?
>
> Norbert, weet jy wat presies verlang word van die vertaler wat hulle soek.
> Gaan hulle hom 'n vergoeding geë? En gaan dit net eenmalig wees? Pecunia non
> olet, maar jammer genoeg is my Frans nog slegter as my Afrikaans ...
>
> Que sera exactement demandé du traducteur qu'ils cherchent. Vont ils donner
> lui un honoraire? Et est-ce que ca sera seulement 1 affaire? L'argent n'a
> pas d'odeur, mais malheureusement je suis ni couramment en français ni en
> afrikaans.
>
> Arthur
> (wat se nuutste verslawing 'Ebay' is en wat nou baie vinnig op 'n bankrot
> afstewen ;-)
>
>> "bertrand Daudey" schreef:
>>> Société de traduction toutes langues implantée dans le sud de la France,
>>> spécialisée dans les domaines du tourisme, de l'industrie et de la
>>> communication, recherche un traducteur free lance ou particulier pour
>>> traduction du français vers l'afrikaans.. Vous êtes traducteur en langue
>>> maternelle ou parfaitement bilingue, merci de nous contacter dans les
>>> meilleurs délais.
>
Re: Urgent : Société recherche traducteur français-afrikaans pour texte à traduire en urgence [boodskap #64472 is 'n antwoord op boodskap #64463] Wo, 03 Julie 2002 21:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker[1]  is tans af-lyn  Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Is dit nie Hilda wat daar die mees geskikte persoon vir daardie taak
sou wees nie? Ek glo Hilda is opgevoed in Frans en sy skryf tog ook
in Afrikaans op hierdie nuusgroep? Of was dit nog iemand anders?

Je me rapelle qu'il y a une participante de ce réunion-débat, je crois
que ce soit "Hilda", qui a eu son éducation en français. Elle est
probablement d'origine Wallonne et elle écrit ses articles en
afrikaans. Oë est Hilda?

Norbert (Flandre, Belgique)

------------------------------------------------------------ ---------------------------------------------------

"bertrand Daudey" schreef:

> Bonjour,
>
> Société de traduction toutes langues implantée dans le sud de la France,
> spécialisée dans les domaines du tourisme, de l'industrie et de la
> communication, recherche un traducteur free lance ou particulier pour
> traduction du français vers l'afrikaans.. Vous êtes traducteur en langue
> maternelle ou parfaitement bilingue, merci de nous contacter dans les
> meilleurs délais.
>
> Bertrand Daudey
> Atenao text work
>
Re: Urgent : Société recherche traducteur français-afrikaans pour texte à traduire en urgence [boodskap #64473 is 'n antwoord op boodskap #64469] Do, 04 Julie 2002 00:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Arthur wrote:

> Arthur
> (wat se nuutste verslawing 'Ebay' is en wat nou baie vinnig op 'n bankrot
> afstewen ;-)

En wat koop jy nou eintlik op Ebay?
En wat beteken "afstewen"?

Gloudina
Re: Urgent : Société recherche traducteur français-afrikaans pour texte à traduire en urgence [boodskap #64476 is 'n antwoord op boodskap #64473] Do, 04 Julie 2002 05:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina schreef...
> Arthur wrote:
>> (wat se nuutste verslawing 'Ebay' is en wat nou baie vinnig op 'n bankrot
>> afstewen ;-)
> En wat koop jy nou eintlik op Ebay?

Pecunia, meestal denarii.

> En wat beteken "afstewen"?

Dis 'n skeepsterm wat soies beteken as 'naar toe vaar'. Ek het
gedink -gesien julle gebruik van andere skeepsterme- dat hierdie woord
bekend sou wees in Afrikaans. Bowendien was die woord ook in my Afrikaanse
woordelys.

Groete,
Arthur
Re: Urgent : Société recherche traducteur français-afrikaans pour texte à traduire en urgence [boodskap #64478 is 'n antwoord op boodskap #64473] Do, 04 Julie 2002 06:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker[1]  is tans af-lyn  Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ebay.., hm.., is die nie 'n soort van tuisblad waar ons van daardie
deursigtige naghempies vir die mooie vrouens kan koop nie?

Norbert (uit Vlaanderen)

"@rogers.com" schreef:

>
> Arthur wrote:
>
>
>> Arthur
>> (wat se nuutste verslawing 'Ebay' is en wat nou baie vinnig op 'n bankrot
>> afstewen ;-)
>
>
> En wat koop jy nou eintlik op Ebay?
> En wat beteken "afstewen"?
>
>
> Gloudina
>
Re: Urgent : Société recherche traducteur français-afrikaans pour texte à traduire en urgence [boodskap #64479 is 'n antwoord op boodskap #64472] Do, 04 Julie 2002 06:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hilda  is tans af-lyn  Hilda
Boodskappe: 383
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"*Sterrenkijker*" skryf in boodskap news:3d236db6.50533403@news.skynet.be...
> Is dit nie Hilda wat daar die mees geskikte persoon vir daardie taak
> sou wees nie? Ek glo Hilda is opgevoed in Frans en sy skryf tog ook
> in Afrikaans op hierdie nuusgroep? Of was dit nog iemand anders?
>
> Je me rapelle qu'il y a une participante de ce réunion-débat, je crois
> que ce soit "Hilda", qui a eu son éducation en français. Elle est
> probablement d'origine Wallonne et elle écrit ses articles en
> afrikaans. Oë est Hilda?
>
> Norbert (Flandre, Belgique)

Norbert ! Ek's nie 'n Waal (Walin ?) nie :-). Ek's 'n regte Vlaamse nooi
wat in Gent gebore is :-). Deur omstandighede het ek in Frans gestudeer,
maar tuis het ons altyd Vlaams gepraat (Gents :-) ).
Hilda.
Stewe [boodskap #64480 is 'n antwoord op boodskap #64476] Do, 04 Julie 2002 08:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
> En wat beteken "afstewen"?

Arthur
Dis 'n skeepsterm wat soies beteken as 'naar toe vaar'. Ek het
gedink -gesien julle gebruik van andere skeepsterme- dat
hierdie woord bekend sou wees in Afrikaans. Bowendien was
die woord ook in my Afrikaanse woordelys.

Wouter
Ons praat wel van 'n skip se stewe of voorstewe, die voorste
deel van 'n skip. En ook van byvoorbeeld "jou stewe huiswaarts
keer" om te sê jy gaan huis toe. So jy is heeltemaal reg dat
skeepsterme in Afrikaans oorleef. Maar "afstewe" is vir my totaal
onbekend, Arthur. Ek ry dit ook nie in 'n woordeboek nie
Re: Stewe [boodskap #64481 is 'n antwoord op boodskap #64480] Do, 04 Julie 2002 09:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Afstewe: Toestand wat ouer mans bereik as hulle broeke agterlangs nie meer
so mooi wil sit nie;))
Annette

"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3d2402f9.0@news1.mweb.co.za...
>> En wat beteken "afstewen"?
>
> Arthur
> Dis 'n skeepsterm wat soies beteken as 'naar toe vaar'. Ek het
> gedink -gesien julle gebruik van andere skeepsterme- dat
> hierdie woord bekend sou wees in Afrikaans. Bowendien was
> die woord ook in my Afrikaanse woordelys.
>
> Wouter
> Ons praat wel van 'n skip se stewe of voorstewe, die voorste
> deel van 'n skip. En ook van byvoorbeeld "jou stewe huiswaarts
> keer" om te sê jy gaan huis toe. So jy is heeltemaal reg dat
> skeepsterme in Afrikaans oorleef. Maar "afstewe" is vir my totaal
> onbekend, Arthur. Ek ry dit ook nie in 'n woordeboek nie
>
Re: Urgent : Société recherche traducteur français-afrikaans pour texte à traduire en urgence [boodskap #64486 is 'n antwoord op boodskap #64476] Do, 04 Julie 2002 12:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Arthur wrote:

> Pecunia, meestal denarii.

Dierbaarheid, praat jy nou Latyn of
wat? Pecunia -- beteken dit klein
onbenullige dingetjie? En "denarii"?
Dit klink soos die meervoud van
"denarius" wat 'n Romeinse geldstuk
is.

En wat beteken "afstewen"?

> Dis 'n skeepsterm wat soies beteken as 'naar toe vaar'. Ek het
> gedink -gesien julle gebruik van andere skeepsterme- dat hierdie woord
> bekend sou wees in Afrikaans. Bowendien was die woord ook in my Afrikaanse
> woordelys.

Wel, dis seker dan maar ons Afrikaanse
uitdrukking "op iets afstuur."

Gloudina
Re: Urgent : Société recherche traducteur français-afrikaans pour texte à traduire en urgence [boodskap #64487 is 'n antwoord op boodskap #64479] Do, 04 Julie 2002 12:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker[1]  is tans af-lyn  Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hallo, Hilda,

Van Geint? Zijde gij van Geint? Allei, tan zijde gij n' maske dat nie
ver van mijn deur weunt of geweund hee. Ik weun in Ass'nee.

(Verskoning, mense, dis my eie dialek uit Vlaanderen wat ik nou vir
Hilda besig)

Norbert (uit Vlaanderen)

"Hilda" schreef:

>
> "*Sterrenkijker*" schreef in bericht
> news:3d236db6.50533403@news.skynet.be...
>> Is dit nie Hilda wat daar die mees geskikte persoon vir daardie taak
>> sou wees nie? Ek glo Hilda is opgevoed in Frans en sy skryf tog ook
>> in Afrikaans op hierdie nuusgroep? Of was dit nog iemand anders?

>> Je me rapelle qu'il y a une participante de ce réunion-débat, je crois
>> que ce soit "Hilda", qui a eu son éducation en français. Elle est
>> probablement d'origine Wallonne et elle écrit ses articles en
>> afrikaans. Oë est Hilda?

>> Norbert (Flandre, Belgique)
>
> Norbert ! Ek's nie 'n Waal (Walin ?) nie :-). Ek's 'n regte Vlaamse nooi
> wat in Gent gebore is :-). Deur omstandighede het ek in Frans gestudeer,
> maar tuis het ons altyd Vlaams gepraat (Gents :-) ).
> Hilda.
>
Re: Urgent : Société recherche traducteur français-afrikaans pour texte à traduire en urgence [boodskap #64488 is 'n antwoord op boodskap #64486] Do, 04 Julie 2002 12:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hilda  is tans af-lyn  Hilda
Boodskappe: 383
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
schreef in bericht news:3D244228.9050207@rogers.com...
>
> Arthur wrote:
>
>
>> Pecunia, meestal denarii.
>
>
> Dierbaarheid, praat jy nou Latyn of
> wat? Pecunia -- beteken dit klein
> onbenullige dingetjie? En "denarii"?
> Dit klink soos die meervoud van
> "denarius" wat 'n Romeinse geldstuk
> is.

'Pecunia' beteken 'geld', Gloudina.
Jy kan dit terugvind in Franse woorde soos 'pécuniaire' (wat geld betref) :
Sa situation pécuniaire était précaire. :-)

Hilda.
Re: Urgent : Société recherche traducteur français-afrikaans pour texte à traduire en urgence [boodskap #64489 is 'n antwoord op boodskap #64487] Do, 04 Julie 2002 12:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hilda  is tans af-lyn  Hilda
Boodskappe: 383
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"*Sterrenkijker*" skryf in boodskap news:3d244219.513471@news.skynet.be...
> Hallo, Hilda,
>
> Van Geint? Zijde gij van Geint? Allei, tan zijde gij n' maske dat nie
> ver van mijn deur weunt of geweund hee. Ik weun in Ass'nee.
>
> (Verskoning, mense, dis my eie dialek uit Vlaanderen wat ik nou vir
> Hilda besig)
>
> Norbert (uit Vlaanderen)

Nee, Norbert, ek het net twee jaar in Gent gewoon - daarna het my ouers my
saamgevat Kongo toe en daar het ek tot in 1991 gebly. Sedert ek terug in
België is (September 1991), bly ek by die kus.
Maar ek praat 'n baie goeie Gents :-).
Hilda.
Re: Stewe [boodskap #64495 is 'n antwoord op boodskap #64480] Do, 04 Julie 2002 14:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hantamkind  is tans af-lyn  Hantamkind
Boodskappe: 263
Geregistreer: Desember 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek dink Arthur verwys onder andere na die woord "kombuis". Dit is 'n
skeepsterm per se wat in Afrikaans gebruik word om na 'n keuke te verwys. Ek
is nie seker van lg se spelling nie.

Hantam

> Arthur
> Dis 'n skeepsterm wat soies beteken as 'naar toe vaar'. Ek het
> gedink -gesien julle gebruik van andere skeepsterme- dat
> hierdie woord bekend sou wees in Afrikaans. Bowendien was
> die woord ook in my Afrikaanse woordelys.
>
> Wouter
> Ons praat wel van 'n skip se stewe of voorstewe, die voorste
> deel van 'n skip. En ook van byvoorbeeld "jou stewe huiswaarts
> keer" om te sê jy gaan huis toe. So jy is heeltemaal reg dat
> skeepsterme in Afrikaans oorleef. Maar "afstewe" is vir my totaal
> onbekend, Arthur. Ek ry dit ook nie in 'n woordeboek nie
Re: Stewe [boodskap #64506 is 'n antwoord op boodskap #64495] Do, 04 Julie 2002 16:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Hantamkind" schreef...
> Ek dink Arthur verwys onder andere na die woord "kombuis". Dit is 'n
> skeepsterm per se wat in Afrikaans gebruik word om na 'n keuke te verwys. Ek
> is nie seker van lg se spelling nie.

En kooi.

Groete,
Arthur
Re: Urgent : Société recherche traducteur français-afrikaans pour texte à traduire en urgence [boodskap #64507 is 'n antwoord op boodskap #64488] Do, 04 Julie 2002 16:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Hilda" schreef...
> Gloudina schreef...
>> Arthur wrote:
>>> Pecunia, meestal denarii.
>> Dierbaarheid, praat jy nou Latyn of
>> wat? Pecunia -- beteken dit klein
>> onbenullige dingetjie? En "denarii"?
>> Dit klink soos die meervoud van
>> "denarius" wat 'n Romeinse geldstuk
>> is.

Ja, silwerlinge. Ek het al 25 denarii gekoop....

Ek probeer om van iedere keiser 'n muntjie (by voorkeur silwer) te vind,
maar vir sommiges sal ek (vanweë die hoë koste) moet volstaan met brons; ek
het netnou op Ebay.fr 'n bronse as van keiser Claudius gekoop.

> 'Pecunia' beteken 'geld', Gloudina.

Ek het die woordjie gebruik omdat ek in my reaksie op Norbert se pos die
uitdrukking 'pecunia non olet' gebruik het :)

> Jy kan dit terugvind in Franse woorde soos 'pécuniaire' (wat geld betref) :
> Sa situation pécuniaire était précaire. :-)

Met daardie opmerking gee jy my huidige finansieele situasie taamlik
noukeurig weer :)

Groete,
Arthur
Re: Urgent : Société recherche traducteur français-afrikaans pour texte à traduire en urgence [boodskap #64508 is 'n antwoord op boodskap #64507] Do, 04 Julie 2002 18:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Arthur wrote:

> Ja, silwerlinge. Ek het al 25 denarii gekoop....
>
> Ek probeer om van iedere keiser 'n muntjie (by voorkeur silwer) te vind,
> maar vir sommiges sal ek (vanweë die hoë koste) moet volstaan met brons; ek
> het netnou op Ebay.fr 'n bronse as van keiser Claudius gekoop.

Dit is baie, baie interessant. Ek verwonder
my dat daar nog sulke tweeduisend jaar-oue
geldstukke op die ope mark verkoop word. Hoe
weet jy dis eg as jy iets op Ebay koop?

Gloudina
Re: Urgent : Société recherche traducteur français-afrikaans pour texte à traduire en urgence [boodskap #64543 is 'n antwoord op boodskap #64508] Vr, 05 Julie 2002 16:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina schreef...
> Arthur wrote:
>> Ja, silwerlinge. Ek het al 25 denarii gekoop....
>>
>> Ek probeer om van iedere keiser 'n muntjie (by voorkeur silwer) te vind,
>> maar vir sommiges sal ek (vanweë die hoë koste) moet volstaan met brons; ek
>> het netnou op Ebay.fr 'n bronse as van keiser Claudius gekoop.
>
> Dit is baie, baie interessant. Ek verwonder
> my dat daar nog sulke tweeduisend jaar-oue
> geldstukke op die ope mark verkoop word. Hoe
> weet jy dis eg as jy iets op Ebay koop?

Wonderlik, nê? Vandag het ek my nuutste aankoop ontvang, 'n denarius van
keiser Titus. Geslaë in Rome in 75 AD, toe Titus nog konsul was, vyf jaar
nadat hy die tempel in Jerusalem vernietig het en vyf jaar vir hy die
Kolloseum in Rome sou open.

Ek koop net munte van verkopers wat baie positiewe referensies het.
Bowendien is daar maniere om valse munte te herken en daar is boeke (en ook
on-line bronne) wat die identifikasie van munte moontlik maak.

Groete,
Arthur
Re: Urgent : Société recherche traducteur français-afrikaans pour texte à traduire en urgence [boodskap #64544 is 'n antwoord op boodskap #64543] Vr, 05 Julie 2002 17:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Arthur wrote:

> Wonderlik, né? Vandag het ek my nuutste aankoop ontvang, 'n denarius van
> keiser Titus. Geslaë in Rome in 75 AD

Arthur, ek dink jy sou liewer "geslaan"
moet gebruik daar waar jy "geslaë" gebruik.
Ek dink hulle "slaan" muntstukke.
Buitendien dink ek nie dit sou eens
nodig gewees het om die umlaut op die
-e- te gesit het nie, selfs al sou jy
"geslae" gebruik het, of wat praat ek
alles.

Gloudina
Re: Urgent : Société recherche traducteur français-afrikaans pour texte à traduire en urgence [boodskap #64546 is 'n antwoord op boodskap #64544] Vr, 05 Julie 2002 17:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina schreef...
> Arthur wrote:
>> Wonderlik, nê? Vandag het ek my nuutste aankoop ontvang, 'n denarius van
>> keiser Titus. Geslaë in Rome in 75 AD
>
> Arthur, ek dink jy sou liewer "geslaan"
> moet gebruik daar waar jy "geslaė" gebruik.
> Ek dink hulle "slaan" muntstukke.
> Buitendien dink ek nie dit sou eens
> nodig gewees het om die umlaut op die
> -e- te gesit het nie, selfs al sou jy
> "geslae" gebruik het, of wat praat ek
> alles.

Dankie, toe ek dit geskryf het, het ek al getwyfel of die geslae of geslaan
moet wees het. Die trema is nogal 'n dom fout; Hilda het my onlangs al gewys
dat 'ae' geen klank is in Afrikaans en dat die trema oorbodig is (ek het toe
daė geskryf ...).

Ek het oorigens wel die term 'geslae goud' gevind in die Bybel (2 Kronieke
9:15 En koning Salomo het twee honderd groot skilde van geslae goud gemaak;
ses honderd sikkels geslae goud het hy op elke groot skild gebruik). Ek
wonder waarom dit nie in 'geslaan' verander is nie.

Groete,
Arthur
Re: Urgent : Société recherche traducteur français-afrikaans pour texte à traduire en urgence [boodskap #64548 is 'n antwoord op boodskap #64486] Vr, 05 Julie 2002 18:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Simon van der Schans  is tans af-lyn  Simon van der Schans
Boodskappe: 263
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
skryf in boodskap news:3D244228.9050207@rogers.com...
>
> Arthur wrote:
>
>
>> Pecunia, meestal denarii.
>
>
> Dierbaarheid, praat jy nou Latyn of
> wat? Pecunia -- beteken dit klein
> onbenullige dingetjie?

Nee jong. Jy is nou in die war met 'penisculum' wat, soos almal van ons
weet wat 'n klassieke opvoeding gehad het, die Latyn is vir 'n klein
'dingetjie'. Reeds die Romeine al het geglo daaraan dat hoe kleiner die
dingetjie hoe langer moet sy naam wees.

Swart Simon
Re: Urgent : Société recherche traducteur français-afrikaans pour texte à traduire en urgence [boodskap #64551 is 'n antwoord op boodskap #64548] Vr, 05 Julie 2002 18:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Swart Simon wrote:

> Nee jong. Jy is nou in die war met 'penisculum' wat, soos almal van ons
> weet wat 'n klassieke opvoeding gehad het, die Latyn is vir 'n klein
> 'dingetjie'. Reeds die Romeine al het geglo daaraan dat hoe kleiner die
> dingetjie hoe langer moet sy naam wees.

Baie dankie, Simon, dat jy my so geduldig
reghelp. Dit is darem lekker om 'n klassieke
opvoeding te gehad het. Het jy jou Latyn al
reeds op hoërskool geleer, of eers op
Universiteit?

Gloudina
Re: Urgent : Société recherche traducteur français-afrikaans pour texte à traduire en urgence [boodskap #64552 is 'n antwoord op boodskap #64546] Vr, 05 Julie 2002 18:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Arthur wrote:

> Ek het oorigens wel die term 'geslae goud' gevind in die Bybel (2 Kronieke
> 9:15 En koning Salomo het twee honderd groot skilde van geslae goud gemaak;
> ses honderd sikkels geslae goud het hy op elke groot skild gebruik). Ek
> wonder waarom dit nie in 'geslaan' verander is nie.

As 'n byvoeglike naamwoord is "geslae" wel
in orde, maar is argaies en word net by
sekere spesifieke geleenthede gebruik, soos
byvoorbeeld "geslae goud" (beaten gold.) Op
ander plekke sal mens dan "geslaande" gebruik,
soos byvoorbeeld "neergeslaande brood," en
"afgeslaande pryse."

Gloudina
Re: Urgent : Société recherche traducteur français-afrikaans pour texte à traduire en urgence [boodskap #64553 is 'n antwoord op boodskap #64548] Vr, 05 Julie 2002 18:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Swart Simon" schreef...
> wrote...
>> Arthur wrote:
>>
>>> Pecunia, meestal denarii.
>>
>> Dierbaarheid, praat jy nou Latyn of
>> wat? Pecunia -- beteken dit klein
>> onbenullige dingetjie?
>
> Nee jong. Jy is nou in die war met 'penisculum' wat, soos almal van ons
> weet wat 'n klassieke opvoeding gehad het, die Latyn is vir 'n klein
> 'dingetjie'. Reeds die Romeine al het geglo daaraan dat hoe kleiner die
> dingetjie hoe langer moet sy naam wees.

Is jy seker van die 'um'-einde? Die woord lyk vir my nogal manlik :)

Groete,
Arthur
Slae [boodskap #64558 is 'n antwoord op boodskap #64552] Vr, 05 Julie 2002 23:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Arthur wrote:
> Ek het oorigens wel die term 'geslae goud' gevind in die Bybel (2 Kronieke
> 9:15 En koning Salomo het twee honderd groot skilde van geslae goud gemaak;
> ses honderd sikkels geslae goud het hy op elke groot skild gebruik). Ek
> wonder waarom dit nie in 'geslaan' verander is nie.

Gloudina
As 'n byvoeglike naamwoord is "geslae" wel
in orde, maar is argaies en word net by
sekere spesifieke geleenthede gebruik, soos
byvoorbeeld "geslae goud" (beaten gold.) Op
ander plekke sal mens dan "geslaande" gebruik,
soos byvoorbeeld "neergeslaande brood," en
"afgeslaande pryse."

Wouter
"Geslaande" is volgens my woordeboek hier nie verkeerd nie,
maar dit val vreemd op my oor, dalk neig dit ook om argaies
te word. "Geslane" is die meer gebruiklike verbuiging in jou
twee voorbeelde. 'n Mens praat wel van 'n geslaande bal of
'n ingeslaande pen, waar daar na 'n fisiese slaan-aksie verwys
word. Dus 'n ingeslaande pen, maar 'n ingeslane weg.
Re: Urgent : Société recherche traducteur français-afrikaans pour texte à traduire en urgence [boodskap #64594 is 'n antwoord op boodskap #64548] So, 07 Julie 2002 17:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Simon van der Schans  is tans af-lyn  Simon van der Schans
Boodskappe: 263
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
"Swart Simon" skryf in boodskap news:3d25e15a.0@news1.mweb.co.za...
> skryf in boodskap news:3D244228.9050207@rogers.com...
>>
>> Arthur wrote:
>>
>>
>>> Pecunia, meestal denarii.
>>
>>
>> Dierbaarheid, praat jy nou Latyn of
>> wat? Pecunia -- beteken dit klein
>> onbenullige dingetjie?
>
>
> Nee jong. Jy is nou in die war met 'penisculum' wat, soos almal van ons
> weet wat 'n klassieke opvoeding gehad het, die Latyn is vir 'n klein
> 'dingetjie'. Reeds die Romeine al het geglo daaraan dat hoe kleiner die
> dingetjie hoe langer moet sy naam wees.

Oops! Vergeet om 'n 'smiley' by te sit.

Swart Simon
Re: Urgent : Société recherche traducteur français-afrikaans pour texte à traduire en urgence [boodskap #64595 is 'n antwoord op boodskap #64553] So, 07 Julie 2002 17:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Simon van der Schans  is tans af-lyn  Simon van der Schans
Boodskappe: 263
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
"Arthur" skryf in boodskap news:ag4pof$1a9n$1@news.kabelfoon.nl...
> "Swart Simon" schreef...
>> wrote...
>>> Arthur wrote:
>>>
>>>> Pecunia, meestal denarii.
>>>
>>> Dierbaarheid, praat jy nou Latyn of
>>> wat? Pecunia -- beteken dit klein
>>> onbenullige dingetjie?
>>
>> Nee jong. Jy is nou in die war met 'penisculum' wat, soos almal van ons
>> weet wat 'n klassieke opvoeding gehad het, die Latyn is vir 'n klein
>> 'dingetjie'. Reeds die Romeine al het geglo daaraan dat hoe kleiner die
>> dingetjie hoe langer moet sy naam wees.
>
> Is jy seker van die 'um'-einde? Die woord lyk vir my nogal manlik :)

Ja, doodseker, want ek het die woord uit my eie duim gesuig :-)

Swart Simon
Re: Urgent : Société recherche traducteur français-afrikaans pour texte à traduire en urgence [boodskap #64596 is 'n antwoord op boodskap #64595] So, 07 Julie 2002 17:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Swart Simon" schreef...
> "Arthur" wrote...
>> Is jy seker van die 'um'-einde? Die woord lyk vir my nogal manlik :)
>
> Ja, doodseker, want ek het die woord uit my eie duim gesuig :-)

Hmm, 'n duim in Latyn is ook manlik ... mens sou verwag dat alles wat mens
daaruit suig ... nou ja, jy vat my dryf :)

Groete,
Arthur
Re: Urgent : Société recherche traducteur français-afrikaans pour texte à traduire en urgence [boodskap #64597 is 'n antwoord op boodskap #64595] So, 07 Julie 2002 18:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Klein Duimpie?:))
Annette

"Swart Simon" skryf in boodskap news:3d287cb8.0@news1.mweb.co.za...
> "Arthur" wrote in message
> news:ag4pof$1a9n$1@news.kabelfoon.nl...
>> "Swart Simon" schreef...
>>> wrote...
>>>> Arthur wrote:
>>>>
>>>> > Pecunia, meestal denarii.
>>>>
>>>> Dierbaarheid, praat jy nou Latyn of
>>>> wat? Pecunia -- beteken dit klein
>>>> onbenullige dingetjie?
>>>
>>> Nee jong. Jy is nou in die war met 'penisculum' wat, soos almal van ons
>>> weet wat 'n klassieke opvoeding gehad het, die Latyn is vir 'n klein
>>> 'dingetjie'. Reeds die Romeine al het geglo daaraan dat hoe kleiner die
>>> dingetjie hoe langer moet sy naam wees.
>>
>> Is jy seker van die 'um'-einde? Die woord lyk vir my nogal manlik :)
>
>
> Ja, doodseker, want ek het die woord uit my eie duim gesuig :-)
>
> Swart Simon
>
Re: Urgent : Société recherche traducteur français-afrikaans pour texte à traduire en urgence [boodskap #64598 is 'n antwoord op boodskap #64596] So, 07 Julie 2002 18:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Van suig en manlik gepraat - in vandag se koerant - twee dames akoesteer (
my duimsuigwoord) 'n man op straat. Hy gaan gewillig en opgewonde saam - en
in die kamer bied altwee dames hulle pragtige borste aan vir hom om mee te
speel. Toe hy wakker word is die dames weg met al sy geld, juweliersware en
selfoon.
Hulle het glo slaapmiddel aan hul tepels aangewend.
So, menere, onthou - wanneer 'n dame sê speel, bedoel sy nie suig nie;))
Annette

"Arthur" skryf in boodskap news:ag9vbn$1tg$1@news.kabelfoon.nl...
> "Swart Simon" schreef...
>> "Arthur" wrote...
>>> Is jy seker van die 'um'-einde? Die woord lyk vir my nogal manlik :)
>>
>> Ja, doodseker, want ek het die woord uit my eie duim gesuig :-)
>
> Hmm, 'n duim in Latyn is ook manlik ... mens sou verwag dat alles wat mens
> daaruit suig ... nou ja, jy vat my dryf :)
>
> Groete,
> Arthur
>
Re: Urgent : Société recherche traducteur français-afrikaans pour texte à traduire en urgence [boodskap #64600 is 'n antwoord op boodskap #64595] So, 07 Julie 2002 19:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Swart Simon wrote:

>> Is jy seker van die 'um'-einde? Die woord lyk vir my nogal manlik :)


> Ja, doodseker, want ek het die woord uit my eie duim gesuig :-)

Ai tog, Simon. Dat in die land van die
blindes, die een oog nou so kan knipoog.

Gloudina
Re: Urgent : Société recherche traducteur français-afrikaans pour texte à traduire en urgence [boodskap #64644 is 'n antwoord op boodskap #64600] Ma, 08 Julie 2002 15:20 Na vorige boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina schreef...
> Swart Simon wrote:
>>> Is jy seker van die 'um'-einde? Die woord lyk vir my nogal manlik :)
>
>> Ja, doodseker, want ek het die woord uit my eie duim gesuig :-)
>
> Ai tog, Simon. Dat in die land van die
> blindes, die een oog nou so kan knipoog.

Mmm, in die land van die blindes sou niemand Simon se knipoog gesien het
.....

Groete,
Arthur
Vorige onderwerp: What does Volksraad Mean?
Volgende onderwerp: Idioom: "Yebo"
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 17:18:16 MGT 2024