Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » bikers
bikers [boodskap #64435] Di, 02 Julie 2002 13:59 na volgende boodskap
Threeships Mcduck  is tans af-lyn  Threeships Mcduck
Boodskappe: 244
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Senior Lid
ek wonder, is daar enige bikers wat op die ng post?
Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
Re: bikers [boodskap #64438 is 'n antwoord op boodskap #64435] Di, 02 Julie 2002 18:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Gids  is tans af-lyn  Gids
Boodskappe: 140
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ja
1985 GSXR750 LE, 1986 GSXR750 LE en 1992 FZR1000 RU. Het die Aprilia Falco
SL1000 verlede jaar Augustus verkoop (jammer genoeg)

-Gideon-

"Threeships Mcduck" skryf in boodskap news:1cc3iugtb1n2tn29m84410upeq08t64e5n@4ax.com...
> ek wonder, is daar enige bikers wat op die ng post?
> Threeships Mcduck
> www.mothership.co.za
Re: bikers [boodskap #64439 is 'n antwoord op boodskap #64435] Wo, 03 Julie 2002 03:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bobby's girl  is tans af-lyn  bobby's girl
Boodskappe: 139
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
"Threeships Mcduck" skryf in boodskap news:1cc3iugtb1n2tn29m84410upeq08t64e5n@4ax.com...
> ek wonder, is daar enige bikers wat op >die ng post?

Ja - drie Yamaha GP 250's, maar net vir wedrenne! Kan dit nie op openbare
paaie gebruik nie... die vinnigste in Queensland.
Re: bikers [boodskap #64446 is 'n antwoord op boodskap #64438] Wo, 03 Julie 2002 06:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships Mcduck  is tans af-lyn  Threeships Mcduck
Boodskappe: 244
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 2 Jul 2002 20:34:58 +0200, "Gids"
served the following to the group:

> Ja
> 1985 GSXR750 LE, 1986 GSXR750 LE en 1992 FZR1000 RU. Het die Aprilia Falco
> SL1000 verlede jaar Augustus verkoop (jammer genoeg)
>
> -Gideon-
>

een na die ander of almal gelyk? het self nog nooit `n suzuki gehad
nie maar het al `n paar yammies (tt600,xs1100,fj1100) en `n kwak
(zx9r). die falco is `n bloody nice bike. hoekom het jy hom verkoop?

Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
Re: bikers [boodskap #64448 is 'n antwoord op boodskap #64439] Wo, 03 Julie 2002 07:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships Mcduck  is tans af-lyn  Threeships Mcduck
Boodskappe: 244
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 3 Jul 2002 13:08:52 +1000, "me & bobby magee"
served the following to the group:

>
> "Threeships Mcduck" wrote in message
> news:1cc3iugtb1n2tn29m84410upeq08t64e5n@4ax.com...
>> ek wonder, is daar enige bikers wat op >die ng post?
>
> Ja - drie Yamaha GP 250's, maar net vir wedrenne! Kan dit nie op openbare
> paaie gebruik nie... die vinnigste in Queensland.
>
>

so jy ry glad nie `n pad fiets nie?
dis baie raar vir iemand om `n bike op `n baan te ry maar nie op die
pad nie.

Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
Re: bikers [boodskap #64461 is 'n antwoord op boodskap #64446] Wo, 03 Julie 2002 15:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Gids  is tans af-lyn  Gids
Boodskappe: 140
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Threeships Mcduck" skryf in boodskap news:2h65iu8q82kmvtifkdtj1t9t8qro61lm8i@4ax.com...
> On Tue, 2 Jul 2002 20:34:58 +0200, "Gids"
> served the following to the group:
>
> een na die ander of almal gelyk? het self nog nooit `n suzuki gehad
> nie maar het al `n paar yammies (tt600,xs1100,fj1100) en `n kwak
> (zx9r). die falco is `n bloody nice bike. hoekom het jy hom verkoop?
>

Ek besit al drie op hierdie stadium. Ek het die Falco verlede jaar gekoop
omdat ons sou terug na SA, en ek die geld nodig gehad het om die trek te
betaal. Dit blyk toe dat ons tog nog 'n jaar sou bly en ons trek pas terug
in Augustus/September hieride jaar. Gelukkig hoef ek geen verdere
motorfietse te verkoop nie. My volledige lys van motorfietse wat ek besit
het was:

Suzuki GT250
Honda XL500S
Yamaha SR500
Yamaha XS650
Yamaha XV1000
Kawasaki GPZ1100 ZX
Suzuki Katana 1000 SZ
Suzuki GSX1100E
Kawasaki ZZR1100
Aprilia Falco SL1000
2 X Suzuki GSXR750 Limited Editions
Yamaha FZR1000 Exup RU

:)

Soos jy kan sien is ek so 'n bietjie van 'n motorfiets fan. Die volgende op
my inkopielys is in die volgorde van voorkeur. Aprilia RSV Mille, Yamaha R1
en Honda VTR1000 SP1 of 2.

-Gideon-
Re: bikers [boodskap #64470 is 'n antwoord op boodskap #64448] Wo, 03 Julie 2002 21:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
ME weeg ook 250 ;-) Die Yammie GP 250's waarvan
gepraat word, het 'jockeys' wat baie ligter is as
ME, nou kan jy verstaan hoekom ME se 'team' die
vinnigste is in daardie staat.
ME gee tog die webblad se adres vir hom.
--
"Threeships Mcduck"|
| so jy ry glad nie `n pad fiets nie?
| dis baie raar vir iemand om `n bike op `n baan
te ry maar nie op die
| pad nie.
Re: bikers [boodskap #64474 is 'n antwoord op boodskap #64448] Do, 04 Julie 2002 03:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bobby's girl  is tans af-lyn  bobby's girl
Boodskappe: 139
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
"Threeships Mcduck" skryf in boodskap news:na95iu8e8m01dge1obgtu8rh2cqq6gq9e1@4ax.com...

> so jy ry glad nie `n pad fiets nie?
> dis baie raar vir iemand om `n bike op `n baan te ry maar nie op die
> pad nie.
>
Raar, maar waar... Nog nooit begeerte gehad om op die pad te ry nie -
verkies die V8 krag. Dis meer die kompetisie in die sportarena wat vir ons
belangrik is, en die uitdaging om meer hp as wat moontlik is, uit 'n enjin
te kry - tuning for perfection...
Re: bikers [boodskap #64563 is 'n antwoord op boodskap #64470] Sa, 06 Julie 2002 02:21 Na vorige boodskap
bobby's girl  is tans af-lyn  bobby's girl
Boodskappe: 139
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
"Tobie" skryf in boodskap news:ag571n$4sa$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> ME weeg ook 250 ;-) Die Yammie GP 250's waarvan
> gepraat word, het 'jockeys' wat baie ligter is as
> ME, nou kan jy verstaan hoekom ME se 'team' die
> vinnigste is in daardie staat.
> ME gee tog die webblad se adres vir hom.

Oi! Jy daar oorkant! Jy soek alweer moeilikheid... Onthou, ek's baie
groter as jy, en ek het 'n lang arm!

Ma sê dis koud in Jongensfontein... Ek probeer hard om haar te oortuig om
hierheen te kom in Desember, maar sy wik en weeg maar baie daaroor na die
groot operasie. Maar ek dink sy begin daaroor dink...
Vorige onderwerp: Hulp Asseblief?
Volgende onderwerp: Vrymesselaars
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 12 20:49:37 MGT 2024