Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Nuus » Nuus 29/6
Nuus 29/6 [boodskap #64378] Sa, 29 Junie 2002 04:55 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Rugby: Die Jongbokkies ( onder 21) het gisteraand die wêreld o 21 kampioene
geword deur Australië met 24 - 21 te klop.
Australië was vir die toernooi 1ste gekeur en SA 7de.
SA het ook NZ ( 2de gekeur) in die kwarteindronde geklop.

Ek moet nog vanoggend se koerant lees om uit te vind hoe verkeerd die ref
geblaas het.
Annette
Re: Nuus 29/6 [boodskap #64380 is 'n antwoord op boodskap #64378] Sa, 29 Junie 2002 06:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Die kommentator John van Rensburg het veral twee gewoontes wat my teen die
bors stuit.
Hy is ewig besig om spelers in die Springbokspan te probeer inkry met - "jy
kan maar die naam neerskryf vir die toekoms", en, "die groen en goud wink
vir hom", ens. Indien Van Rensburg enigsins in die kol kon wees sou ons nou
reeds 5 volledige Springbokspanne gehad het - met ten minste 60 spelers op
die bank.
Liewe John het ook die gewoonte om die uitslag van wedstryd vooruit te
loop - maw, hy praat op die spelers se "hand".

"Annette" skryf in boodskap news:afjfjq$eu67g$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Rugby: Die Jongbokkies ( onder 21) het gisteraand die wêreld o 21 kampioene
> geword deur Australië met 24 - 21 te klop.
> Australië was vir die toernooi 1ste gekeur en SA 7de.
> SA het ook NZ ( 2de gekeur) in die kwarteindronde geklop.
>
> Ek moet nog vanoggend se koerant lees om uit te vind hoe verkeerd die ref
> geblaas het.
> Annette
>
Re: Nuus 29/6 [boodskap #64389 is 'n antwoord op boodskap #64378] Sa, 29 Junie 2002 15:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Die Veldmuis  is tans af-lyn  Die Veldmuis
Boodskappe: 304
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 29 Jun 2002 06:55:52 +0200, "Annette" wrote:

> Rugby: Die Jongbokkies ( onder 21) het gisteraand die wêreld o 21 kampioene
> geword deur Australië met 24 - 21 te klop.
> Australiê was vir die toernooi 1ste gekeur en SA 7de.
> SA het ook NZ ( 2de gekeur) in die kwarteindronde geklop.
>
> Ek moet nog vanoggend se koerant lees om uit te vind hoe verkeerd die ref
> geblaas het.
> Annette
>
**********
en
*********

> Op RSG vanoggend - die vraag hoekom daar so baie teenstrydige beriggewing is
> tussen die Afrikaanse nuus op radio en TV.
> Toe word verklaar dat die luisteraars en kykers moet net onthou dat
> joernalistiek nie eksakte beriggewing is nie.
> Nou wonder ek net dan wat is?
>
> Annette
Re: Nuus 29/6 [boodskap #64390 is 'n antwoord op boodskap #64389] Sa, 29 Junie 2002 16:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wil jy nou voorgee die hele wedstryd waarna ek gekyk het was eintlik 'n
toeneelstuk?:)
Annette

"Davie Davis" wrote in message
news:qrkrhu84mp661sllutklp7ple7kbp959sr@4ax.com...
> On Sat, 29 Jun 2002 06:55:52 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Rugby: Die Jongbokkies ( onder 21) het gisteraand die wêreld o 21 kampioene
>> geword deur Australië met 24 - 21 te klop.
>> Australië was vir die toernooi 1ste gekeur en SA 7de.
>> SA het ook NZ ( 2de gekeur) in die kwarteindronde geklop.
>>
>> Ek moet nog vanoggend se koerant lees om uit te vind hoe verkeerd die ref
>> geblaas het.
>> Annette
>>
> **********
> en
> *********
>
>> Op RSG vanoggend - die vraag hoekom daar so baie teenstrydige beriggewing is
>> tussen die Afrikaanse nuus op radio en TV.
>> Toe word verklaar dat die luisteraars en kykers moet net onthou dat
>> joernalistiek nie eksakte beriggewing is nie.
>> Nou wonder ek net dan wat is?
>>
>> Annette
Re: Nuus 29/6 [boodskap #64395 is 'n antwoord op boodskap #64390] Sa, 29 Junie 2002 18:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Die Veldmuis  is tans af-lyn  Die Veldmuis
Boodskappe: 304
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 29 Jun 2002 18:51:29 +0200, "Annette" wrote:

> Wil jy nou voorgee die hele wedstryd waarna ek gekyk het was eintlik 'n
> toeneelstuk?:)
> Annette
>
>

Was die ren waarin Mcnroe(sp?) sy spanmaat
laat wen het nie eintlik 'n toneelstuk nie?:-)

DD
Re: Nuus 29/6 [boodskap #64396 is 'n antwoord op boodskap #64395] Sa, 29 Junie 2002 18:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Praat jy nou van die snaar in die swart Model T ?:)
Annette

message news:lntrhu4v6c173fs3c8f4oi128c2ba5bhsn@4ax.com...
> On Sat, 29 Jun 2002 18:51:29 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Wil jy nou voorgee die hele wedstryd waarna ek gekyk het was eintlik 'n
>> toeneelstuk?:)
>> Annette
>>
>
> Was die ren waarin Mcnroe(sp?) sy spanmaat
> laat wen het nie eintlik 'n toneelstuk nie?:-)
>
> DD
Re: Nuus 29/6 [boodskap #64397 is 'n antwoord op boodskap #64396] Sa, 29 Junie 2002 18:44 Na vorige boodskap
Die Veldmuis  is tans af-lyn  Die Veldmuis
Boodskappe: 304
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 29 Jun 2002 20:11:00 +0200, "Annette" wrote:

> Praat jy nou van die snaar in die swart Model T ?:)
> Annette
>
>
yes, jy's sò reg!
Daai symste Model T Ford
wat hom nou een miljoen
dollar boete kos.

Toneelspel op TV gesien né!
Glo jy my nou? Net soos jy
toneelspel in die veel besproke
krieket gesien het.
Vorige onderwerp: Nuus 28/6
Volgende onderwerp: Nuus 5/7
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 15:05:44 MGT 2024