Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » shosholoza in UK klaskamer!!!
shosholoza in UK klaskamer!!! [boodskap #64327] Do, 27 Junie 2002 21:55 na volgende boodskap
JD Bothma  is tans af-lyn  JD Bothma
Boodskappe: 9
Geregistreer: Mei 2002
Karma: 0
Junior Lid
ek sit vandag en doen hersiening vir die jaareinde eksamen vir fisika hier
in engeland en raai wat gebeur - een van die 100% britse kinders begin
shosholoza sing!!!
ek kon nie my ore glo nie en terwyl ek nou biedjie home-sick gevoel het was
ek sommer dadelik opgekikker.

nie te lank gelede nie hoor ek twee mans afrikaans praat in 'n straat en
daar is 2 SA kinders in my skool!

ons begin nou sommer hulle land in neem soos hulle gemaak het jarre terug!!
;-P

groete almal!
JD

--
UKRA #1256

"The difference between good and excellent is just a tad extra effort"
-Duffy Daugherty
Re: shosholoza in UK klaskamer!!! [boodskap #64334 is 'n antwoord op boodskap #64327] Vr, 28 Junie 2002 05:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nou wat is dit met die mense? Ek dog dan When in Rome do as the Romans do?
Annette

"JD Bothma" skryf in boodskap news:3d1b89b3$1_2@mk-nntp-1.news.uk.worldonline.com...
> ek sit vandag en doen hersiening vir die jaareinde eksamen vir fisika hier
> in engeland en raai wat gebeur - een van die 100% britse kinders begin
> shosholoza sing!!!
> ek kon nie my ore glo nie en terwyl ek nou biedjie home-sick gevoel het was
> ek sommer dadelik opgekikker.
>
> nie te lank gelede nie hoor ek twee mans afrikaans praat in 'n straat en
> daar is 2 SA kinders in my skool!
>
> ons begin nou sommer hulle land in neem soos hulle gemaak het jarre terug!!
> ;-P
>
> groete almal!
> JD
>
>
>
> --
> UKRA #1256
>
> "The difference between good and excellent is just a tad extra effort"
> -Duffy Daugherty
>
Re: shosholoza in UK klaskamer!!! [boodskap #64349 is 'n antwoord op boodskap #64334] Vr, 28 Junie 2002 10:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

> "JD Bothma"
>
- een van die 100% britse kinders begin
>> shosholoza sing!!!

Ja-nee, as mens maar weet waar Shosholoza
oral gesing en gespeel word. My klein-
dogte wat een van die dae drie word,
het 'n Helmut Lotti "Out of Africa" onder
"haar" tapes hier in ons huis, en sy vra
gedurig daarvoor deur te vra vir Shosholoza.
Toe sy net begin praat het, het sy dit
"Shosho" genoem as my man dit vir haar op
die rekenaar speel.
Gloudina
Re: shosholoza in UK klaskamer!!! [boodskap #64375 is 'n antwoord op boodskap #64349] Vr, 28 Junie 2002 19:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Die Veldmuis  is tans af-lyn  Die Veldmuis
Boodskappe: 304
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 28 Jun 2002 10:34:07 GMT, "@rogers.com" wrote:

>
> Ja-nee, a..........

> Gloudina

Wat beteken 'Ja-nee'?
Is dit soos wanneer die
Engelse 'n kaalgeplukte
hoender 'dressed chicken' noem?

DD
Re: shosholoza in UK klaskamer!!! [boodskap #64383 is 'n antwoord op boodskap #64349] Sa, 29 Junie 2002 09:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ShosholoZA  is tans af-lyn  ShosholoZA
Boodskappe: 4
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Junior Lid
Helmut Lotti is (raar maar waar) glad nie groot in Nederland nie. Persoonlik
is sy weergawe daarvan ook nie my gunsteling nie. Kry vir jou LBM se
weergawe, self PJ Powers s'n is vir my beter as Helmut.

Anyway, die woord ShosholoZA bestaan nou ook in Nederland!

www.shosholoza.nl

Groete
ShosholoZA

skryf in boodskap news:3D1C3C2B.6040708@rogers.com...
>
>> "JD Bothma"
>>
> - een van die 100% britse kinders begin
>>> shosholoza sing!!!
>
> Ja-nee, as mens maar weet waar Shosholoza
> oral gesing en gespeel word. My klein-
> dogte wat een van die dae drie word,
> het 'n Helmut Lotti "Out of Africa" onder
> "haar" tapes hier in ons huis, en sy vra
> gedurig daarvoor deur te vra vir Shosholoza.
> Toe sy net begin praat het, het sy dit
> "Shosho" genoem as my man dit vir haar op
> die rekenaar speel.
> Gloudina
>
Re: shosholoza in UK klaskamer!!! [boodskap #64392 is 'n antwoord op boodskap #64327] Sa, 29 Junie 2002 17:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
JP Holtzkampf  is tans af-lyn  JP Holtzkampf
Boodskappe: 17
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Junior Lid
Ek wens hulle wil Zimbawe in neem.

"JD Bothma" skryf in boodskap news:3d1b89b3$1_2@mk-nntp-1.news.uk.worldonline.com...
> ek sit vandag en doen hersiening vir die jaareinde eksamen vir fisika hier
> in engeland en raai wat gebeur - een van die 100% britse kinders begin
> shosholoza sing!!!
> ek kon nie my ore glo nie en terwyl ek nou biedjie home-sick gevoel het was
> ek sommer dadelik opgekikker.
>
> nie te lank gelede nie hoor ek twee mans afrikaans praat in 'n straat en
> daar is 2 SA kinders in my skool!
>
> ons begin nou sommer hulle land in neem soos hulle gemaak het jarre terug!!
> ;-P
>
> groete almal!
> JD
>
>
>
> --
> UKRA #1256
>
> "The difference between good and excellent is just a tad extra effort"
> -Duffy Daugherty
>
Lotti [boodskap #64399 is 'n antwoord op boodskap #64383] Sa, 29 Junie 2002 21:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
ShosholoZA
Helmut Lotti is (raar maar waar) glad nie groot in Nederland nie.

Wouter
Hy is ook nie so groot in SA nie, alhoewel hy 'n besliste aanhang
hier het. Maar hy is mos 'n Belg, hy is meer gewild in Vlaandere
as in Nederland? En was al een jaar dit topverkoper in die Benelux?
Re: Lotti [boodskap #64400 is 'n antwoord op boodskap #64399] Sa, 29 Junie 2002 22:04 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Wouter Plaasvark wrote:

> ShosholoZA
> Helmut Lotti is (raar maar waar) glad nie groot in Nederland nie.
>
> Wouter
> Hy is ook nie so groot in SA nie, alhoewel hy 'n besliste aanhang
> hier het. Maar hy is mos 'n Belg, hy is meer gewild in Vlaandere
> as in Nederland? En was al een jaar dit topverkoper in die Benelux?

Ek ken nie vreeslik baie ander Helmut Lotti,
en hy is heelwaarskynlik nie uit die hoogste
rakke wat stem betref nie. Maar ek dink die
video "Out of Africa" is baie geslaag, veral
deur die manier waarop lokale sangers ingetrek
is by die konsert. En al wat ek weet, dit hou
die aandag van klein kindertjies nogal goed.

Gloudina
Vorige onderwerp: Rokery
Volgende onderwerp: RADIO KIERIEMAN
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 11 07:31:46 MGT 2024