Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Liggie Oomblik
Liggie Oomblik [boodskap #64309] Do, 27 Junie 2002 17:37 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Vanmiddag - nadat ek gelees het 'n Noord Sotho joernalis verklaar dat hy
slegs 'n man is omdat hy die inisiasie ( bosbesnydenis) deurgemaak het,
wonder ek net of dit nie een van die redes is hoekom die huidige regering
enige ander ras man met 'n mate van disrespek en minagting behandel nie.
Annette
Re: Liggie Oomblik [boodskap #64311 is 'n antwoord op boodskap #64309] Do, 27 Junie 2002 17:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker[1]  is tans af-lyn  Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Haaaaaaaa!!!! Nou verstaan ek waarom Jonas nog alle dae so skreeu..

Norbert (uit Vlaanderen)

"Annette" schreef:

> Vanmiddag - nadat ek gelees het 'n Noord Sotho joernalis verklaar dat hy
> slegs 'n man is omdat hy die inisiasie ( bosbesnydenis) deurgemaak het,
> wonder ek net of dit nie een van die redes is hoekom die huidige regering
> enige ander ras man met 'n mate van disrespek en minagting behandel nie.
> Annette
>
Re: Liggie Oomblik [boodskap #64331 is 'n antwoord op boodskap #64309] Vr, 28 Junie 2002 03:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Vandaar die ewige stryd tussen Xhosa en Zulu - eersgenoemde word besny en
die Zulu nie. Die Zulu word daarom nie as man gereken nie. Ook, vandaar dat
VIGS baie erger afmetings aanneem onder die Zulu's as onder die Xhosas.
Wat Norbert betref - hy het niks om besny te word nie...

"Annette" skryf in boodskap news:affiof$e0rmg$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Vanmiddag - nadat ek gelees het 'n Noord Sotho joernalis verklaar dat hy
> slegs 'n man is omdat hy die inisiasie ( bosbesnydenis) deurgemaak het,
> wonder ek net of dit nie een van die redes is hoekom die huidige regering
> enige ander ras man met 'n mate van disrespek en minagting behandel nie.
> Annette
>
Re: Liggie Oomblik [boodskap #64332 is 'n antwoord op boodskap #64331] Vr, 28 Junie 2002 04:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek wonder net hoe lank dit die ou lot gaan neem om te besef dat dit nie 'n
bosskool vat om van iemand 'n man te maak nie.
Indoktronasie is 'n wrede ding - dit vernietig logiese denke.
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:afglms$pvo$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Vandaar die ewige stryd tussen Xhosa en Zulu - eersgenoemde word besny en
> die Zulu nie. Die Zulu word daarom nie as man gereken nie. Ook, vandaar dat
> VIGS baie erger afmetings aanneem onder die Zulu's as onder die Xhosas.
> Wat Norbert betref - hy het niks om besny te word nie...
> "Annette" wrote in message
> news:affiof$e0rmg$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Vanmiddag - nadat ek gelees het 'n Noord Sotho joernalis verklaar dat hy
>> slegs 'n man is omdat hy die inisiasie ( bosbesnydenis) deurgemaak het,
>> wonder ek net of dit nie een van die redes is hoekom die huidige regering
>> enige ander ras man met 'n mate van disrespek en minagting behandel nie.
>> Annette
>>
>
Re: Liggie Oomblik [boodskap #64335 is 'n antwoord op boodskap #64331] Vr, 28 Junie 2002 05:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker[1]  is tans af-lyn  Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" schreef:

> Wat Norbert betref - hy het niks om besny te word nie...

Dis waar, ek het niks nie.

Norbert
Re: Liggie Oomblik [boodskap #64339 is 'n antwoord op boodskap #64309] Vr, 28 Junie 2002 06:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships Mcduck  is tans af-lyn  Threeships Mcduck
Boodskappe: 244
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 27 Jun 2002 19:37:35 +0200, "Annette"
served the following to the group:

> Vanmiddag - nadat ek gelees het 'n Noord Sotho joernalis verklaar dat hy
> slegs 'n man is omdat hy die inisiasie ( bosbesnydenis) deurgemaak het,
> wonder ek net of dit nie een van die redes is hoekom die huidige regering
> enige ander ras man met 'n mate van disrespek en minagting behandel nie.
> Annette
>
>

mandela is ook aangehaal in the scotsman

Nelson Mandela, the former president, has described his own initiation
as a 16-year-old in 1934 in the hills of the Transkei. "In my Xhosa
tradition, an uncircumcised male cannot be heir to his father's
wealth, cannot marry or officiate in tribal rituals. It is not just a
surgical procedure, but a lengthy and elaborate ritual in preparation
for manhood."

Mr Mandela said at the moment the knife was applied to his foreskin "I
felt as if fire was shooting through my veins: the pain was so intense
that I buried my chin in my chest and almost forgot, as required, to
call out Ndiyindoda - ‘I am a man!'"

ek bly eerder `n sussie

Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
Re: Liggie Oomblik [boodskap #64341 is 'n antwoord op boodskap #64339] Vr, 28 Junie 2002 07:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
O die ontboeseming!!:)))
Eers N wat nou bely hy is eintlik 'n dogtertjie, en nou jy wat 'n sussie wil
bly:)))
Annette

"Threeships Mcduck" skryf in boodskap news:j42ohugrcagvns0sre7q1q36jen0rbb2oe@4ax.com...
> On Thu, 27 Jun 2002 19:37:35 +0200, "Annette"
> served the following to the group:
>
>> Vanmiddag - nadat ek gelees het 'n Noord Sotho joernalis verklaar dat hy
>> slegs 'n man is omdat hy die inisiasie ( bosbesnydenis) deurgemaak het,
>> wonder ek net of dit nie een van die redes is hoekom die huidige regering
>> enige ander ras man met 'n mate van disrespek en minagting behandel nie.
>> Annette
>>
>
> mandela is ook aangehaal in the scotsman
>
> Nelson Mandela, the former president, has described his own initiation
> as a 16-year-old in 1934 in the hills of the Transkei. "In my Xhosa
> tradition, an uncircumcised male cannot be heir to his father's
> wealth, cannot marry or officiate in tribal rituals. It is not just a
> surgical procedure, but a lengthy and elaborate ritual in preparation
> for manhood."
>
> Mr Mandela said at the moment the knife was applied to his foreskin "I
> felt as if fire was shooting through my veins: the pain was so intense
> that I buried my chin in my chest and almost forgot, as required, to
> call out Ndiyindoda - 'I am a man!'"
>
> ek bly eerder `n sussie
>
> Threeships Mcduck
> www.mothership.co.za
Re: Liggie Oomblik [boodskap #64347 is 'n antwoord op boodskap #64341] Vr, 28 Junie 2002 09:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ockie van Schalkwyk  is tans af-lyn  Ockie van Schalkwyk
Boodskappe: 153
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
He-he! Jy moet onthou dis net die prop wat afgehaal word..........vandaar
is dit 'n sensitiewe storie!

"Annette" skryf in boodskap news:afh23g$eb5ag$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> O die ontboeseming!!:)))
> Eers N wat nou bely hy is eintlik 'n dogtertjie, en nou jy wat 'n sussie wil
> bly:)))
> Annette
>
>
> "Threeships Mcduck" wrote in message
> news:j42ohugrcagvns0sre7q1q36jen0rbb2oe@4ax.com...
>> On Thu, 27 Jun 2002 19:37:35 +0200, "Annette"
>> served the following to the group:
>>
>>> Vanmiddag - nadat ek gelees het 'n Noord Sotho joernalis verklaar dat hy
>>> slegs 'n man is omdat hy die inisiasie ( bosbesnydenis) deurgemaak het,
>>> wonder ek net of dit nie een van die redes is hoekom die huidige regering
>>> enige ander ras man met 'n mate van disrespek en minagting behandel nie.
>>> Annette
>>>
>>>
>>
>> mandela is ook aangehaal in the scotsman
>>
>> Nelson Mandela, the former president, has described his own initiation
>> as a 16-year-old in 1934 in the hills of the Transkei. "In my Xhosa
>> tradition, an uncircumcised male cannot be heir to his father's
>> wealth, cannot marry or officiate in tribal rituals. It is not just a
>> surgical procedure, but a lengthy and elaborate ritual in preparation
>> for manhood."
>>
>> Mr Mandela said at the moment the knife was applied to his foreskin "I
>> felt as if fire was shooting through my veins: the pain was so intense
>> that I buried my chin in my chest and almost forgot, as required, to
>> call out Ndiyindoda - 'I am a man!'"
>>
>> ek bly eerder `n sussie
>>
>> Threeships Mcduck
>> www.mothership.co.za
>
Re: Liggie Oomblik [boodskap #64356 is 'n antwoord op boodskap #64341] Vr, 28 Junie 2002 12:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker[1]  is tans af-lyn  Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" schreef:

> O die ontboeseming!!:)))
> Eers N wat nou bely hy is eintlik 'n dogtertjie, en nou jy wat 'n sussie wil
> bly:)))
> Annette
>
>
Neen, ek is nie 'n dogtertje nie, Annette. Maar ek vind heel daardie
gedoente omtrent die besnydenis van mannes tog maar suiwere
aanstellery.. Manne wat besny is kan nou sê vir die vrouens:"Sien eens
na my granaat wat die vorige keer ontplof is!".. Moet tog nie oordryf
nie, nê?

Norbert
Re: Liggie Oomblik [boodskap #64360 is 'n antwoord op boodskap #64356] Vr, 28 Junie 2002 14:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker[1]  is tans af-lyn  Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
sterre...@skynet.be (*Sterrenkijker*) schreef:

> Neen, ek is nie 'n dogtertje nie, Annette. Maar ek vind heel daardie
> gedoente omtrent die besnydenis van mannes tog maar suiwere
> aanstellery.. Manne wat besny is kan nou sê vir die vrouens:"Sien eens
> na my granaat wat die vorige keer ontplof is!".. Moet tog nie oordryf
> nie, nê? Ek bedoel: 'hulle' moet nie oordryf nie, nê?
>
> Norbert
>
Re: Liggie Oomblik [boodskap #64367 is 'n antwoord op boodskap #64360] Vr, 28 Junie 2002 17:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Sê wat jy bedoel - en kry klaar.

"*Sterrenkijker*" skryf in boodskap news:3d1c6c8d.7430844@news.skynet.be...
> sterre...@skynet.be (*Sterrenkijker*) schreef:
>
>> Neen, ek is nie 'n dogtertje nie, Annette. Maar ek vind heel daardie
>> gedoente omtrent die besnydenis van mannes tog maar suiwere
>> aanstellery.. Manne wat besny is kan nou sê vir die vrouens:"Sien eens
>> na my granaat wat die vorige keer ontplof is!".. Moet tog nie oordryf
>> nie, nê?
> Ek bedoel: 'hulle' moet nie oordryf nie, nê?
>>
>> Norbert
>>
>
Re: Liggie Oomblik [boodskap #64373 is 'n antwoord op boodskap #64332] Vr, 28 Junie 2002 18:49 Na vorige boodskap
Die Veldmuis  is tans af-lyn  Die Veldmuis
Boodskappe: 304
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 28 Jun 2002 06:58:56 +0200, "Annette" wrote:

> Ek wonder net hoe lank dit die ou lot gaan neem om te besef dat dit nie 'n
> bosskool vat om van iemand 'n man te maak nie.
> Indoktronasie is 'n wrede ding - dit vernietig logiese denke.
> Annette
>
>

Dìt is juis een van vele dinge
wat die vraag laat ontstaan
oor hoeveel logiese denke
daar werklik ìs om te vernietig.

DD
Vorige onderwerp: Dit is wat ons uniek maak:
Volgende onderwerp: Re: Maine, USA Highest Rate of High School Completion in North America
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 12 05:32:19 MGT 2024