Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Balfour en Luyt
Balfour en Luyt [boodskap #64348] Vr, 28 Junie 2002 09:53 na volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Balfour is 'n bul in 'n Sjinese winkel - die wyse waarop hy Luyt beledig het
sê vir iets van Balfour. Ek dink Luyt is mans genoeg vir hom, maar ek hoop
Balfour besef dat hy nie die ANC is wanneer hy hom met nasionale sport
bemoei nie.
My vraag bly onbeantwoord. Waarom is daar 'n minister van sport? En, kan ons
nie minister van sport kry wat lyk of hy 'n sport bedryf het nie?
Re: Balfour en Luyt [boodskap #64350 is 'n antwoord op boodskap #64348] Vr, 28 Junie 2002 10:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jonas, jy is darem nou lekker onregverdig - nie eers Dawie de Villiers kon
vir Piet Koornhof toentertyd as minister van Sport (s) uit die saal lig
nie:)))
Nee, jy moet weet - daardie is 'n gesogte titel wat met baaaaie paarties en
strooigesels met die een hand op die handbriek gepaard gaan - so mens het as
Sportminister 'n swaargewig nodig wat die hectic sosiale lewe kan vat:))
En kyk - Nconde Balfour is 'n baanbreker verseker - geen vorige minister van
sport val afrigters liefderik om die nek nie, of verskyn selfs as
medeaanbieders op TV vir sportgebeure nie.
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:afhbmg$hed$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Balfour is 'n bul in 'n Sjinese winkel - die wyse waarop hy Luyt beledig het
> sê vir iets van Balfour. Ek dink Luyt is mans genoeg vir hom, maar ek hoop
> Balfour besef dat hy nie die ANC is wanneer hy hom met nasionale sport
> bemoei nie.
> My vraag bly onbeantwoord. Waarom is daar 'n minister van sport? En, kan ons
> nie minister van sport kry wat lyk of hy 'n sport bedryf het nie?
>
Re: Balfour en Luyt [boodskap #64359 is 'n antwoord op boodskap #64350] Vr, 28 Junie 2002 13:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ockie van Schalkwyk  is tans af-lyn  Ockie van Schalkwyk
Boodskappe: 153
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
Piet Koornhof...een van die vaders van apartheid wat darem self in die gat
ingeval het?

"Annette" skryf in boodskap news:afhest$eqarh$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Jonas, jy is darem nou lekker onregverdig - nie eers Dawie de Villiers kon
> vir Piet Koornhof toentertyd as minister van Sport (s) uit die saal lig
> nie:)))
> Nee, jy moet weet - daardie is 'n gesogte titel wat met baaaaie paarties en
> strooigesels met die een hand op die handbriek gepaard gaan - so mens het as
> Sportminister 'n swaargewig nodig wat die hectic sosiale lewe kan vat:))
> En kyk - Nconde Balfour is 'n baanbreker verseker - geen vorige minister van
> sport val afrigters liefderik om die nek nie, of verskyn selfs as
> medeaanbieders op TV vir sportgebeure nie.
> Annette
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:afhbmg$hed$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Balfour is 'n bul in 'n Sjinese winkel - die wyse waarop hy Luyt beledig
> het
>> sê vir iets van Balfour. Ek dink Luyt is mans genoeg vir hom, maar ek hoop
>> Balfour besef dat hy nie die ANC is wanneer hy hom met nasionale sport
>> bemoei nie.
>> My vraag bly onbeantwoord. Waarom is daar 'n minister van sport? En, kan
> ons
>> nie minister van sport kry wat lyk of hy 'n sport bedryf het nie?
>>
>
Re: Balfour en Luyt [boodskap #64362 is 'n antwoord op boodskap #64359] Vr, 28 Junie 2002 15:40 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Haai sies man - hoe kan jy 'n edele liefde so afskiet?:))
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:afhn1p$pme$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Piet Koornhof...een van die vaders van apartheid wat darem self in die gat
> ingeval het?
> "Annette" wrote in message
> news:afhest$eqarh$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Jonas, jy is darem nou lekker onregverdig - nie eers Dawie de Villiers kon
>> vir Piet Koornhof toentertyd as minister van Sport (s) uit die saal lig
>> nie:)))
>> Nee, jy moet weet - daardie is 'n gesogte titel wat met baaaaie paarties
> en
>> strooigesels met die een hand op die handbriek gepaard gaan - so mens
het
> as
>> Sportminister 'n swaargewig nodig wat die hectic sosiale lewe kan vat:))
>> En kyk - Nconde Balfour is 'n baanbreker verseker - geen vorige minister
> van
>> sport val afrigters liefderik om die nek nie, of verskyn selfs as
>> medeaanbieders op TV vir sportgebeure nie.
>> Annette
>>
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:afhbmg$hed$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Balfour is 'n bul in 'n Sjinese winkel - die wyse waarop hy Luyt
beledig
>> het
>>> sê vir iets van Balfour. Ek dink Luyt is mans genoeg vir hom, maar ek
> hoop
>>> Balfour besef dat hy nie die ANC is wanneer hy hom met nasionale sport
>>> bemoei nie.
>>> My vraag bly onbeantwoord. Waarom is daar 'n minister van sport? En,
kan
>> ons
>>> nie minister van sport kry wat lyk of hy 'n sport bedryf het nie?
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Betogings in Ottawa
Volgende onderwerp: Re: SA is Drug Capital of the World
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 11 18:46:40 MGT 2024