Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Uit die Perd se bek
Uit die Perd se bek [boodskap #64336] Vr, 28 Junie 2002 06:40 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Op RSG vanoggend - die vraag hoekom daar so baie teenstrydige beriggewing is
tussen die Afrikaanse nuus op radio en TV.
Toe word verklaar dat die luisteraars en kykers moet net onthou dat
joernalistiek nie eksakte beriggewing is nie.
Nou wonder ek net dan wat is?

Annette
Re: Uit die Perd se bek [boodskap #64342 is 'n antwoord op boodskap #64336] Vr, 28 Junie 2002 07:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships Mcduck  is tans af-lyn  Threeships Mcduck
Boodskappe: 244
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 28 Jun 2002 08:40:32 +0200, "Annette"
served the following to the group:

> Op RSG vanoggend - die vraag hoekom daar so baie teenstrydige beriggewing is
> tussen die Afrikaanse nuus op radio en TV.
> Toe word verklaar dat die luisteraars en kykers moet net onthou dat
> joernalistiek nie eksakte beriggewing is nie.
> Nou wonder ek net dan wat is?
>
> Annette
>
>

laat mens wonder ne. ek dink daar is heelwat joernaliste wat nie
stories research voordat dit geplaas word net om `n goeie storie in te
kry. nou wonner ek, het steve regtig daai ou geslaan......wat van die
hele idols ding, is dit nie ook maar net `n hoax soos die maan landing
nie.

Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
Re: Uit die Perd se bek [boodskap #64351 is 'n antwoord op boodskap #64336] Vr, 28 Junie 2002 10:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ockie van Schalkwyk  is tans af-lyn  Ockie van Schalkwyk
Boodskappe: 153
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ja, en het ek nie 'n kleintjie dood aan joernaliste wat nie net beriggewing
doen nie, maar rubrieke skryf en dan oordele fel of aannames maak namens
mense terwyl hulleself nog nooit so 'n situsie beleef het nie.

"Annette" skryf in boodskap news:afh0es$em4r2$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Op RSG vanoggend - die vraag hoekom daar so baie teenstrydige beriggewing is
> tussen die Afrikaanse nuus op radio en TV.
> Toe word verklaar dat die luisteraars en kykers moet net onthou dat
> joernalistiek nie eksakte beriggewing is nie.
> Nou wonder ek net dan wat is?
>
> Annette
>
Re: Uit die Perd se bek [boodskap #64353 is 'n antwoord op boodskap #64342] Vr, 28 Junie 2002 11:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dis maar die ou probleem! "Moenie 'n goeie storie met feite bedonner nie"

"Threeships Mcduck" skryf in boodskap news:km4ohusm2odqmqlfg79sbd50il69l84rne@4ax.com...
> On Fri, 28 Jun 2002 08:40:32 +0200, "Annette"
> served the following to the group:
>
>> Op RSG vanoggend - die vraag hoekom daar so baie teenstrydige beriggewing is
>> tussen die Afrikaanse nuus op radio en TV.
>> Toe word verklaar dat die luisteraars en kykers moet net onthou dat
>> joernalistiek nie eksakte beriggewing is nie.
>> Nou wonder ek net dan wat is?
>>
>> Annette
>>
>
> laat mens wonder ne. ek dink daar is heelwat joernaliste wat nie
> stories research voordat dit geplaas word net om `n goeie storie in te
> kry. nou wonner ek, het steve regtig daai ou geslaan......wat van die
> hele idols ding, is dit nie ook maar net `n hoax soos die maan landing
> nie.
>
>
>
>
>
> Threeships Mcduck
> www.mothership.co.za
Re: Uit die Perd se bek [boodskap #64357 is 'n antwoord op boodskap #64351] Vr, 28 Junie 2002 12:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Al eksakte beriggewing wat jy vandag in 'n koerant kry is
die datum heel bo, die res moet jy kontroleer voor jy dit glo.
Maar dit was nog eintlik maar altyd so.

Wouter

"Suidwester" skryf in boodskap news:afhf09$g62$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
Ja, en het ek nie 'n kleintjie dood aan joernaliste wat nie net
beriggewing doen nie, maar rubrieke skryf en dan oordele fel
of aannames maak namens mense terwyl hulleself nog nooit
so 'n situsie beleef het nie.

"Annette" skryf in boodskap news:afh0es$em4r2$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Op RSG vanoggend - hoekom daar so baie teenstrydige beriggewing is
> tussen die Afrikaanse nuus op radio en TV.
> Toe word verklaar dat die luisteraars en kykers moet net onthou dat
> joernalistiek nie eksakte beriggewing is nie.
> Nou wonder ek net dan wat is?
> Annette
Re: Uit die Perd se bek [boodskap #64374 is 'n antwoord op boodskap #64336] Vr, 28 Junie 2002 18:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Die Veldmuis  is tans af-lyn  Die Veldmuis
Boodskappe: 304
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 28 Jun 2002 08:40:32 +0200, "Annette" wrote:

> Op RSG vanoggend - die vraag hoekom daar so baie teenstrydige beriggewing is
> tussen die Afrikaanse nuus op radio en TV.
> Toe word verklaar dat die luisteraars en kykers moet net onthou dat
> joernalistiek nie eksakte beriggewing is nie.
> Nou wonder ek net dan wat is?
>
> Annette
>

en jy lewer gewoonlik nuus hier
uit daardie bronne, is dit nie?

DD
Re: Uit die Perd se bek [boodskap #64377 is 'n antwoord op boodskap #64374] Sa, 29 Junie 2002 04:51 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Maak dit my ook skuldig deur assosiasie?
Annette

"Dave Du Plessis" skryf in boodskap news:02cphu4b889p88ojbsi5q5vvhv3b401gj6@4ax.com...
> On Fri, 28 Jun 2002 08:40:32 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Op RSG vanoggend - die vraag hoekom daar so baie teenstrydige beriggewing is
>> tussen die Afrikaanse nuus op radio en TV.
>> Toe word verklaar dat die luisteraars en kykers moet net onthou dat
>> joernalistiek nie eksakte beriggewing is nie.
>> Nou wonder ek net dan wat is?
>>
>> Annette
>>
>
> en jy lewer gewoonlik nuus hier
> uit daardie bronne, is dit nie?
>
> DD
>
Vorige onderwerp: Re: Maine, USA Highest Rate of High School Completion in North America
Volgende onderwerp: Re: is ek weg of wat?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 11 07:25:22 MGT 2024