Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » De nazaten van Nedererlanders ;-)) wie zijn dat ??
De nazaten van Nedererlanders ;-)) wie zijn dat ?? [boodskap #64271] Do, 27 Junie 2002 08:48 na volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
De vroegste vindplaats van de seksuele betekenis van neuken
dateerde tot voor kort uit 1762. Een Nederlandse boer in
Zuid-Afrika schreef in dat jaar: ,,Ik wil neuken, wit of
swart, al wat mij voorkomt dat het lekkerste smaakt, wil ik
nemen.''

Grt emmy
Re: De nazaten van Nedererlanders ;-)) wie zijn dat ?? [boodskap #64272 is 'n antwoord op boodskap #64271] Do, 27 Junie 2002 09:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
O Koek!! Dis snaaks:)))
Annette

"emmy" skryf in boodskap news:afej22$2ovs$1@scavenger.euro.net...
> De vroegste vindplaats van de seksuele betekenis van neuken
> dateerde tot voor kort uit 1762. Een Nederlandse boer in
> Zuid-Afrika schreef in dat jaar: ,,Ik wil neuken, wit of
> swart, al wat mij voorkomt dat het lekkerste smaakt, wil ik
> nemen.''
>
> Grt emmy
>
Re: De nazaten van Nedererlanders ;-)) wie zijn dat ?? [boodskap #64289 is 'n antwoord op boodskap #64272] Do, 27 Junie 2002 13:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ockie van Schalkwyk  is tans af-lyn  Ockie van Schalkwyk
Boodskappe: 153
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
He-he! Dis mos hoeka 'n waarheid dat minder as 2,3% van alle blankes in SA
suiwer blanke bloed het, dan nie? Hulle sê jy moet die geslagregisters
gaan opsoek......as daar 'n Johanna van der Kaap in jou familie is, dan was
daar iemand 'anders' in jou verlede!

"Annette" skryf in boodskap news:afek9o$dlh41$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> O Koek!! Dis snaaks:)))
> Annette
>
>
> "emmy" wrote in message
> news:afej22$2ovs$1@scavenger.euro.net...
>> De vroegste vindplaats van de seksuele betekenis van neuken
>> dateerde tot voor kort uit 1762. Een Nederlandse boer in
>> Zuid-Afrika schreef in dat jaar: ,,Ik wil neuken, wit of
>> swart, al wat mij voorkomt dat het lekkerste smaakt, wil ik
>> nemen.''
>>
>> Grt emmy
>>
>
Re: De nazaten van Nedererlanders ;-)) wie zijn dat ?? [boodskap #64294 is 'n antwoord op boodskap #64289] Do, 27 Junie 2002 14:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
So 'n paar jaar gelede was daar 'n artikel in Die Burger wat die vanne
aangegee het wat definitief iets met Vrolike Johanna te make gehad het -
omtrent 20 stoere Afrikaanse vanne - nodeloos om te sê dat Van der Merwe,
Botha en De Klerk van die vanne was.:))
Nietemin - Marais was ook van die vanne genoem - en arme ma - lelieblank-
word toe gespot deur ons Slabberts - almal met blasserige velle:))
Slabbert was een van die min vanne wat nie in daardie artikel genoem is
nie - so ek weet nie waar ons soel velle vandaan kom nie;))
Al wat ek agv die artikel kon sê is dat daar onder daardie vanne dus meer
familie is as wat hulle dog;)
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:aff2rq$ug$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> He-he! Dis mos hoeka 'n waarheid dat minder as 2,3% van alle blankes in SA
> suiwer blanke bloed het, dan nie? Hulle sê jy moet die geslagregisters
> gaan opsoek......as daar 'n Johanna van der Kaap in jou familie is, dan was
> daar iemand 'anders' in jou verlede!
> "Annette" wrote in message
> news:afek9o$dlh41$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> O Koek!! Dis snaaks:)))
>> Annette
>>
>>
>> "emmy" wrote in message
>> news:afej22$2ovs$1@scavenger.euro.net...
>>> De vroegste vindplaats van de seksuele betekenis van neuken
>>> dateerde tot voor kort uit 1762. Een Nederlandse boer in
>>> Zuid-Afrika schreef in dat jaar: ,,Ik wil neuken, wit of
>>> swart, al wat mij voorkomt dat het lekkerste smaakt, wil ik
>>> nemen.''
>>>
>>> Grt emmy
>>>
>>
>
Re: De nazaten van Nedererlanders ;-)) wie zijn dat ?? [boodskap #64302 is 'n antwoord op boodskap #64294] Do, 27 Junie 2002 15:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ockie van Schalkwyk  is tans af-lyn  Ockie van Schalkwyk
Boodskappe: 153
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
Yep, die Beeld het ook die storie gedra en in stoere Pretoria het daar net
so 'n geskokte stilte gehang en niemand het gewaag om sy bek oop te maak
nie. Was nogal pret hoe die plebs [dis nou ekke en ons] gesstry en gesoek
het om te sien of jou familie ook daar is. Krul jou hare, wel......

"Annette" skryf in boodskap news:aff9bk$dqit0$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> So 'n paar jaar gelede was daar 'n artikel in Die Burger wat die vanne
> aangegee het wat definitief iets met Vrolike Johanna te make gehad het -
> omtrent 20 stoere Afrikaanse vanne - nodeloos om te sê dat Van der Merwe,
> Botha en De Klerk van die vanne was.:))
> Nietemin - Marais was ook van die vanne genoem - en arme ma - lelieblank-
> word toe gespot deur ons Slabberts - almal met blasserige velle:))
> Slabbert was een van die min vanne wat nie in daardie artikel genoem is
> nie - so ek weet nie waar ons soel velle vandaan kom nie;))
> Al wat ek agv die artikel kon sê is dat daar onder daardie vanne dus meer
> familie is as wat hulle dog;)
> Annette
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:aff2rq$ug$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>> He-he! Dis mos hoeka 'n waarheid dat minder as 2,3% van alle blankes
in
> SA
>> suiwer blanke bloed het, dan nie? Hulle sê jy moet die geslagregisters
>> gaan opsoek......as daar 'n Johanna van der Kaap in jou familie is, dan
> was
>> daar iemand 'anders' in jou verlede!
>> "Annette" wrote in message
>> news:afek9o$dlh41$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> O Koek!! Dis snaaks:)))
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "emmy" wrote in message
>>> news:afej22$2ovs$1@scavenger.euro.net...
>>>> De vroegste vindplaats van de seksuele betekenis van neuken
>>>> dateerde tot voor kort uit 1762. Een Nederlandse boer in
>>>> Zuid-Afrika schreef in dat jaar: ,,Ik wil neuken, wit of
>>>> swart, al wat mij voorkomt dat het lekkerste smaakt, wil ik
>>>> nemen.''
>>>>
>>>> Grt emmy
>>>>
>>>
>>
>
Re: De nazaten van Nedererlanders ;-)) wie zijn dat ?? [boodskap #64307 is 'n antwoord op boodskap #64302] Do, 27 Junie 2002 15:49 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
My hare krul omdat ek van pampoen hou:))
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:affajl$4vu$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Yep, die Beeld het ook die storie gedra en in stoere Pretoria het daar net
> so 'n geskokte stilte gehang en niemand het gewaag om sy bek oop te maak
> nie. Was nogal pret hoe die plebs [dis nou ekke en ons] gesstry en gesoek
> het om te sien of jou familie ook daar is. Krul jou hare, wel......
> "Annette" wrote in message
> news:aff9bk$dqit0$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> So 'n paar jaar gelede was daar 'n artikel in Die Burger wat die vanne
>> aangegee het wat definitief iets met Vrolike Johanna te make gehad het -
>> omtrent 20 stoere Afrikaanse vanne - nodeloos om te sê dat Van der Merwe,
>> Botha en De Klerk van die vanne was.:))
>> Nietemin - Marais was ook van die vanne genoem - en arme ma - lelieblank-
>> word toe gespot deur ons Slabberts - almal met blasserige velle:))
>> Slabbert was een van die min vanne wat nie in daardie artikel genoem is
>> nie - so ek weet nie waar ons soel velle vandaan kom nie;))
>> Al wat ek agv die artikel kon sê is dat daar onder daardie vanne dus meer
>> familie is as wat hulle dog;)
>> Annette
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:aff2rq$ug$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>>> He-he! Dis mos hoeka 'n waarheid dat minder as 2,3% van alle blankes
> in
>> SA
>>> suiwer blanke bloed het, dan nie? Hulle sê jy moet die geslagregisters
>>> gaan opsoek......as daar 'n Johanna van der Kaap in jou familie is,
dan
>> was
>>> daar iemand 'anders' in jou verlede!
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:afek9o$dlh41$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> O Koek!! Dis snaaks:)))
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> "emmy" wrote in message
>>>> news:afej22$2ovs$1@scavenger.euro.net...
>>>> > De vroegste vindplaats van de seksuele betekenis van neuken
>>>> > dateerde tot voor kort uit 1762. Een Nederlandse boer in
>>>> > Zuid-Afrika schreef in dat jaar: ,,Ik wil neuken, wit of
>>>> > swart, al wat mij voorkomt dat het lekkerste smaakt, wil ik
>>>> > nemen.''
>>>> >
>>>> > Grt emmy
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Wie weet ?
Volgende onderwerp: Koste van Vryheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 11 18:49:09 MGT 2024