Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Blyplek innie Kaap
Blyplek innie Kaap [boodskap #64290] Do, 27 Junie 2002 13:12 na volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
So van 6 Julie af trek die Pieterse-clan vir 'n paar dae af Kaapstad toe -
begelei hulle geliefde eggenoot en vader vir 'n simposium in Bellville.
Synde arm en suinig, is daar iets soos 'n billike chalet of woonstel te huur
naby Bellville rond wat vyf mense kan huisves? Kan iemand my na 'n
toepaslike webblad verwys?

Koot
(besig om die ng vir sy eie selfsugtige behoeftes te misbruik...)
Re: Blyplek innie Kaap [boodskap #64295 is 'n antwoord op boodskap #64290] Do, 27 Junie 2002 14:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Koot - ek kan vir jou uitvind by 'n plek wat gesinne huisves op 'n B&B
basis.
Hoe lank gaan julle hier bly?
Annette

"Koot Pieterse" skryf in boodskap news:aff2vr$knr$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> So van 6 Julie af trek die Pieterse-clan vir 'n paar dae af Kaapstad toe -
> begelei hulle geliefde eggenoot en vader vir 'n simposium in Bellville.
> Synde arm en suinig, is daar iets soos 'n billike chalet of woonstel te huur
> naby Bellville rond wat vyf mense kan huisves? Kan iemand my na 'n
> toepaslike webblad verwys?
>
> Koot
> (besig om die ng vir sy eie selfsugtige behoeftes te misbruik...)
>
Re: Blyplek innie Kaap [boodskap #64300 is 'n antwoord op boodskap #64290] Do, 27 Junie 2002 15:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ockie van Schalkwyk  is tans af-lyn  Ockie van Schalkwyk
Boodskappe: 153
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
As jy rêrig goedkoop wil bly en gee nie om om in 'n karavaan te bly nie,
kontak vir Hardekraaltjie karavaanpark in Bellville......hulle het
permanente karavane te huur daar. Baie billik, mooi plek.

"Koot Pieterse" skryf in boodskap news:aff2vr$knr$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> So van 6 Julie af trek die Pieterse-clan vir 'n paar dae af Kaapstad toe -
> begelei hulle geliefde eggenoot en vader vir 'n simposium in Bellville.
> Synde arm en suinig, is daar iets soos 'n billike chalet of woonstel te huur
> naby Bellville rond wat vyf mense kan huisves? Kan iemand my na 'n
> toepaslike webblad verwys?
>
> Koot
> (besig om die ng vir sy eie selfsugtige behoeftes te misbruik...)
>
Re: Blyplek innie Kaap [boodskap #64305 is 'n antwoord op boodskap #64300] Do, 27 Junie 2002 15:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek sou ook Hardekraaltjie aanbeveel het - maar van verlede af jaar is ons
winters bietjie koeler en natter as die vorige 4 jaar:))))
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:affa9n$4ib$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> As jy rêrig goedkoop wil bly en gee nie om om in 'n karavaan te bly nie,
> kontak vir Hardekraaltjie karavaanpark in Bellville......hulle het
> permanente karavane te huur daar. Baie billik, mooi plek.
> "Koot Pieterse" wrote in message
> news:aff2vr$knr$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> So van 6 Julie af trek die Pieterse-clan vir 'n paar dae af Kaapstad toe -
>> begelei hulle geliefde eggenoot en vader vir 'n simposium in Bellville.
>> Synde arm en suinig, is daar iets soos 'n billike chalet of woonstel te
> huur
>> naby Bellville rond wat vyf mense kan huisves? Kan iemand my na 'n
>> toepaslike webblad verwys?
>>
>> Koot
>> (besig om die ng vir sy eie selfsugtige behoeftes te misbruik...)
>>
>
Re: Blyplek innie Kaap [boodskap #64426 is 'n antwoord op boodskap #64305] Di, 02 Julie 2002 07:21 Na vorige boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Baie dankie, julle. Ek het intussen geholpe geraak met 'n "log cabin" in
Bellville. Ek gaan Hardekraaltjie beslis onthou, maar Annette is reg - dis
maar kouerig, selfs hier in PE.

Froete
Koot

"Annette" skryf in boodskap news:affcb3$e3m0f$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek sou ook Hardekraaltjie aanbeveel het - maar van verlede af jaar is ons
> winters bietjie koeler en natter as die vorige 4 jaar:))))
> Annette
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:affa9n$4ib$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>> As jy rêrig goedkoop wil bly en gee nie om om in 'n karavaan te bly nie,
>> kontak vir Hardekraaltjie karavaanpark in Bellville......hulle het
>> permanente karavane te huur daar. Baie billik, mooi plek.
>> "Koot Pieterse" wrote in message
>> news:aff2vr$knr$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> So van 6 Julie af trek die Pieterse-clan vir 'n paar dae af Kaapstad
> toe -
>>> begelei hulle geliefde eggenoot en vader vir 'n simposium in Bellville.
>>> Synde arm en suinig, is daar iets soos 'n billike chalet of woonstel
te
>> huur
>>> naby Bellville rond wat vyf mense kan huisves? Kan iemand my na 'n
>>> toepaslike webblad verwys?
>>>
>>> Koot
>>> (besig om die ng vir sy eie selfsugtige behoeftes te misbruik...)
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Konfoesing Nuwe Plekname
Volgende onderwerp: Afrikaner
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 11 12:15:25 MGT 2024