Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Bridgeway Motors
Bridgeway Motors [boodskap #639] Sa, 07 Junie 2003 18:12 na volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Speedy Conzales wrote:
> On 7 Jun 2003 08:29:07 -0700, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda)
> wrote:
>
>> Andries skryf in boodskap news:...
>>> Lorinda wrote:
>>>
>>>> Is dit die gewone toedrag van sake, of is dit buitegewoon in Ficksburg?
>>>
>>>> Lorinda
>>>
>>> Ek dink gisteraand was buitengewoon.
>>
>> Ek het spesiaal uitgevind: in die borough in Londen waar ek bly, was
>> daar op dieselfde aand geen karre or radios gesteel nie, maar daar was
>> wel een huisinbraak.
>>
>> Lorinda
>
> Ek het toe statistiek oor my omgewing ook nagevors.
> By ons is die nuus meer positief.
> BridgeWay Motors het voorraad opgebou.
>
> Speedy
>

Het jy aandele in Bridgeway Motors, of is dit die HOOFKANTOOR?

Lorinda
Re: Bridgeway Motors [boodskap #643 is 'n antwoord op boodskap #639] Sa, 07 Junie 2003 19:11 Na vorige boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On 7 Jun 2003 11:12:53 -0700, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda)
wrote:

>>
>
> Het jy aandele in Bridgeway Motors, of is dit die HOOFKANTOOR?
>
> Lorinda

Bridgeway motors cc, Lorinda, is 'n BK (beslote koöperasie((baie
geslote)) )
Dit is die hoof (maar ondergrondse natuurlik) tak. Dit dien
as beplanningssentrum, skuiling vir wanneer oorspronklike
eienaars kapsie maak teen wat hulle as 'n nie billike onderhandeling
beskou, of selfs eienaars wat nie wil voortgaan met die verandering
van eiendomsreg nie. Dit dien as rekenaarsentrum want hier (binne
'n karwrak) is my pc opgestel, dit dien as uitsoekpunt vir nuwe
fabrikate, wat reg bò die sentrum ten toon gestel word...

Speedy
'n heel trotse een
Vorige onderwerp: Trekker stories
Volgende onderwerp: This gun's for hire..
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 16:18:34 MGT 2024