Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wie weet ?
Wie weet ? [boodskap #64275] Do, 27 Junie 2002 09:43 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek ry Dinsdag in die middelbaan. op die N1.
Voor my links en regs - in die stadige en vinnige bane onderskeidelik - ry 2
groot vragmotors.
Skielik uit die hemel is daar 'n stuk teer so groot soos my hand en 3cm dik
wat deur die voorruit kom en my op my nek tref.
Daar was ook 'n brug oor die pad waar daar blykbaar ( ek moet dit nog tyd en
datum bevestig) aan die pad/sypaadjie gewerk is.
Die polisie sê dit kon van die bande van die lorries gekom het.
Van waar ek gery het, en die pad wat die stuk teer gevlieg het, moes dit van
bo af deur die glas af na my nek beweeg het.
Dit moes ook eers skuins uit beweeg het om by my in die middelste baan uit
te kon kom.
Het enigiemand hier al so iets oorgekom - of kan iemand hier bevestig dat 'n
stuk teer wel so 'n pad kan vlieg?
Die versekering sal vir die mediese koste uitbetaal - ek wil net hê, dat as
dit agv die padwerke op die brug is, hulle voortaan die nodige
veiligheidsaksies in werking stel voordat hulle padwerk op brue doen.

Annette
Re: Wie weet ? [boodskap #64276 is 'n antwoord op boodskap #64275] Do, 27 Junie 2002 10:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ockie van Schalkwyk  is tans af-lyn  Ockie van Schalkwyk
Boodskappe: 153
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
Jinne, maar dis 'n anderse storie! Ek hoop jy besef hoe gelukkig jy was?
Alle sterkte!

"Annette" skryf in boodskap news:afemp7$dqgbv$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek ry Dinsdag in die middelbaan. op die N1.
> Voor my links en regs - in die stadige en vinnige bane onderskeidelik - ry 2
> groot vragmotors.
> Skielik uit die hemel is daar 'n stuk teer so groot soos my hand en 3cm dik
> wat deur die voorruit kom en my op my nek tref.
> Daar was ook 'n brug oor die pad waar daar blykbaar ( ek moet dit nog tyd en
> datum bevestig) aan die pad/sypaadjie gewerk is.
> Die polisie sê dit kon van die bande van die lorries gekom het.
> Van waar ek gery het, en die pad wat die stuk teer gevlieg het, moes dit van
> bo af deur die glas af na my nek beweeg het.
> Dit moes ook eers skuins uit beweeg het om by my in die middelste baan uit
> te kon kom.
> Het enigiemand hier al so iets oorgekom - of kan iemand hier bevestig dat 'n
> stuk teer wel so 'n pad kan vlieg?
> Die versekering sal vir die mediese koste uitbetaal - ek wil net hê, dat as
> dit agv die padwerke op die brug is, hulle voortaan die nodige
> veiligheidsaksies in werking stel voordat hulle padwerk op brue doen.
>
> Annette
>
Re: Wie weet ? [boodskap #64277 is 'n antwoord op boodskap #64275] Do, 27 Junie 2002 11:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
In die geval waar 'n vragmotor met dubbel bande ry, kan dit gebeur dat 'n
klip of self baksteen tussen die band beland. Op 'n tydstip, wanneer dit
loskom kan dit jou trefr nadat aansienlik momentum (massa X spoed) opgebou
het. So, wanneer jy agter so 'n voertuig beweeg hou die spasie tussen die
bande dop - en koes betyds...
Deur na die gat in jou vooruit te kyk behoort jy (iemand) te kan bepaal of
die stuk teer jou van voor of bo (brug) getref het.
Wanneer jy 'n ongeluk wil rekonstrueer moet my nie kontak nie.

"Annette" skryf in boodskap news:afemp7$dqgbv$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek ry Dinsdag in die middelbaan. op die N1.
> Voor my links en regs - in die stadige en vinnige bane onderskeidelik - ry 2
> groot vragmotors.
> Skielik uit die hemel is daar 'n stuk teer so groot soos my hand en 3cm dik
> wat deur die voorruit kom en my op my nek tref.
> Daar was ook 'n brug oor die pad waar daar blykbaar ( ek moet dit nog tyd en
> datum bevestig) aan die pad/sypaadjie gewerk is.
> Die polisie sê dit kon van die bande van die lorries gekom het.
> Van waar ek gery het, en die pad wat die stuk teer gevlieg het, moes dit van
> bo af deur die glas af na my nek beweeg het.
> Dit moes ook eers skuins uit beweeg het om by my in die middelste baan uit
> te kon kom.
> Het enigiemand hier al so iets oorgekom - of kan iemand hier bevestig dat 'n
> stuk teer wel so 'n pad kan vlieg?
> Die versekering sal vir die mediese koste uitbetaal - ek wil net hê, dat as
> dit agv die padwerke op die brug is, hulle voortaan die nodige
> veiligheidsaksies in werking stel voordat hulle padwerk op brue doen.
>
> Annette
>
Re: Wie weet ? [boodskap #64283 is 'n antwoord op boodskap #64277] Do, 27 Junie 2002 11:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek soek net 'n logiese aanvaarbare verklaring wat gebeur het.
As dit uit die wiele gekom het, sou ek dink dat die stuk teer reguit
agtertoe geskiet het en opwaarts beweeg het?
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:afeta4$fkl$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> In die geval waar 'n vragmotor met dubbel bande ry, kan dit gebeur dat 'n
> klip of self baksteen tussen die band beland. Op 'n tydstip, wanneer dit
> loskom kan dit jou trefr nadat aansienlik momentum (massa X spoed) opgebou
> het. So, wanneer jy agter so 'n voertuig beweeg hou die spasie tussen die
> bande dop - en koes betyds...
> Deur na die gat in jou vooruit te kyk behoort jy (iemand) te kan bepaal of
> die stuk teer jou van voor of bo (brug) getref het.
> Wanneer jy 'n ongeluk wil rekonstrueer moet my nie kontak nie.
> "Annette" wrote in message
> news:afemp7$dqgbv$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek ry Dinsdag in die middelbaan. op die N1.
>> Voor my links en regs - in die stadige en vinnige bane onderskeidelik -
ry
> 2
>> groot vragmotors.
>> Skielik uit die hemel is daar 'n stuk teer so groot soos my hand en 3cm
> dik
>> wat deur die voorruit kom en my op my nek tref.
>> Daar was ook 'n brug oor die pad waar daar blykbaar ( ek moet dit nog
tyd
> en
>> datum bevestig) aan die pad/sypaadjie gewerk is.
>> Die polisie sê dit kon van die bande van die lorries gekom het.
>> Van waar ek gery het, en die pad wat die stuk teer gevlieg het, moes dit
> van
>> bo af deur die glas af na my nek beweeg het.
>> Dit moes ook eers skuins uit beweeg het om by my in die middelste baan uit
>> te kon kom.
>> Het enigiemand hier al so iets oorgekom - of kan iemand hier bevestig
dat
> 'n
>> stuk teer wel so 'n pad kan vlieg?
>> Die versekering sal vir die mediese koste uitbetaal - ek wil net hê, dat
> as
>> dit agv die padwerke op die brug is, hulle voortaan die nodige
>> veiligheidsaksies in werking stel voordat hulle padwerk op brue doen.
>>
>> Annette
>>
>
Re: Wie weet ? [boodskap #64284 is 'n antwoord op boodskap #64276] Do, 27 Junie 2002 11:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Was dit maar 'n storie......
En ja - ek weet ek was gelukkig - ek kon net daar gedood het, en 'n ongeluk
veroorsaak het, en 'n paar ander kon ook dood gewees het.

Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:afeqtl$ft$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Jinne, maar dis 'n anderse storie! Ek hoop jy besef hoe gelukkig jy was?
> Alle sterkte!
> "Annette" wrote in message
> news:afemp7$dqgbv$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek ry Dinsdag in die middelbaan. op die N1.
>> Voor my links en regs - in die stadige en vinnige bane onderskeidelik -
ry
> 2
>> groot vragmotors.
>> Skielik uit die hemel is daar 'n stuk teer so groot soos my hand en 3cm
> dik
>> wat deur die voorruit kom en my op my nek tref.
>> Daar was ook 'n brug oor die pad waar daar blykbaar ( ek moet dit nog
tyd
> en
>> datum bevestig) aan die pad/sypaadjie gewerk is.
>> Die polisie sê dit kon van die bande van die lorries gekom het.
>> Van waar ek gery het, en die pad wat die stuk teer gevlieg het, moes dit
> van
>> bo af deur die glas af na my nek beweeg het.
>> Dit moes ook eers skuins uit beweeg het om by my in die middelste baan uit
>> te kon kom.
>> Het enigiemand hier al so iets oorgekom - of kan iemand hier bevestig
dat
> 'n
>> stuk teer wel so 'n pad kan vlieg?
>> Die versekering sal vir die mediese koste uitbetaal - ek wil net hê, dat
> as
>> dit agv die padwerke op die brug is, hulle voortaan die nodige
>> veiligheidsaksies in werking stel voordat hulle padwerk op brue doen.
>>
>> Annette
>>
>
Re: Wie weet ? [boodskap #64288 is 'n antwoord op boodskap #64283] Do, 27 Junie 2002 13:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ockie van Schalkwyk  is tans af-lyn  Ockie van Schalkwyk
Boodskappe: 153
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ek is nie heeltemal so seker nie......in 99% van die gevalle waar 'n klip 'n
voorruit uitslaan, kom die klip van 'n kar wat van voor af kom. Die
verskil in momentum is dan groter. Ek is eendag deur so 'n boulder getref
vanuit tussen die agterwiele van 'n vragmotor, maar dit was van voor af en
gelukkig was dit naby die raam......net 'n moerse kraak en 'n helse skrik.
Dalk help dit?

"Annette" skryf in boodskap news:afeu4d$drogr$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek soek net 'n logiese aanvaarbare verklaring wat gebeur het.
> As dit uit die wiele gekom het, sou ek dink dat die stuk teer reguit
> agtertoe geskiet het en opwaarts beweeg het?
> Annette
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:afeta4$fkl$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> In die geval waar 'n vragmotor met dubbel bande ry, kan dit gebeur dat 'n
>> klip of self baksteen tussen die band beland. Op 'n tydstip, wanneer dit
>> loskom kan dit jou trefr nadat aansienlik momentum (massa X spoed) opgebou
>> het. So, wanneer jy agter so 'n voertuig beweeg hou die spasie tussen die
>> bande dop - en koes betyds...
>> Deur na die gat in jou vooruit te kyk behoort jy (iemand) te kan bepaal of
>> die stuk teer jou van voor of bo (brug) getref het.
>> Wanneer jy 'n ongeluk wil rekonstrueer moet my nie kontak nie.
>> "Annette" wrote in message
>> news:afemp7$dqgbv$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Ek ry Dinsdag in die middelbaan. op die N1.
>>> Voor my links en regs - in die stadige en vinnige bane
onderskeidelik -
> ry
>> 2
>>> groot vragmotors.
>>> Skielik uit die hemel is daar 'n stuk teer so groot soos my hand en
3cm
>> dik
>>> wat deur die voorruit kom en my op my nek tref.
>>> Daar was ook 'n brug oor die pad waar daar blykbaar ( ek moet dit nog
> tyd
>> en
>>> datum bevestig) aan die pad/sypaadjie gewerk is.
>>> Die polisie sê dit kon van die bande van die lorries gekom het.
>>> Van waar ek gery het, en die pad wat die stuk teer gevlieg het, moes
dit
>> van
>>> bo af deur die glas af na my nek beweeg het.
>>> Dit moes ook eers skuins uit beweeg het om by my in die middelste baan
> uit
>>> te kon kom.
>>> Het enigiemand hier al so iets oorgekom - of kan iemand hier bevestig
> dat
>> 'n
>>> stuk teer wel so 'n pad kan vlieg?
>>> Die versekering sal vir die mediese koste uitbetaal - ek wil net hê,
dat
>> as
>>> dit agv die padwerke op die brug is, hulle voortaan die nodige
>>> veiligheidsaksies in werking stel voordat hulle padwerk op brue doen.
>>>
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Wie weet ? [boodskap #64298 is 'n antwoord op boodskap #64288] Do, 27 Junie 2002 14:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dankie - die kar van voor storie sal nie in my geval werk nie.
Nietemin - snaakse rare ongeluk - ek weet nie of dit my Tweede Waarskuwing
was, of net om vir my te wys hoe gelukkig ek regtig is nie.
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:aff2kq$u0$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Ek is nie heeltemal so seker nie......in 99% van die gevalle waar 'n klip 'n
> voorruit uitslaan, kom die klip van 'n kar wat van voor af kom. Die
> verskil in momentum is dan groter. Ek is eendag deur so 'n boulder getref
> vanuit tussen die agterwiele van 'n vragmotor, maar dit was van voor af en
> gelukkig was dit naby die raam......net 'n moerse kraak en 'n helse skrik.
> Dalk help dit?
> "Annette" wrote in message
> news:afeu4d$drogr$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek soek net 'n logiese aanvaarbare verklaring wat gebeur het.
>> As dit uit die wiele gekom het, sou ek dink dat die stuk teer reguit
>> agtertoe geskiet het en opwaarts beweeg het?
>> Annette
>>
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:afeta4$fkl$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> In die geval waar 'n vragmotor met dubbel bande ry, kan dit gebeur dat
> 'n
>>> klip of self baksteen tussen die band beland. Op 'n tydstip, wanneer dit
>>> loskom kan dit jou trefr nadat aansienlik momentum (massa X spoed)
> opgebou
>>> het. So, wanneer jy agter so 'n voertuig beweeg hou die spasie tussen
> die
>>> bande dop - en koes betyds...
>>> Deur na die gat in jou vooruit te kyk behoort jy (iemand) te kan
bepaal
> of
>>> die stuk teer jou van voor of bo (brug) getref het.
>>> Wanneer jy 'n ongeluk wil rekonstrueer moet my nie kontak nie.
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:afemp7$dqgbv$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Ek ry Dinsdag in die middelbaan. op die N1.
>>>> Voor my links en regs - in die stadige en vinnige bane
> onderskeidelik -
>> ry
>>> 2
>>>> groot vragmotors.
>>>> Skielik uit die hemel is daar 'n stuk teer so groot soos my hand en
> 3cm
>>> dik
>>>> wat deur die voorruit kom en my op my nek tref.
>>>> Daar was ook 'n brug oor die pad waar daar blykbaar ( ek moet dit
nog
>> tyd
>>> en
>>>> datum bevestig) aan die pad/sypaadjie gewerk is.
>>>> Die polisie sê dit kon van die bande van die lorries gekom het.
>>>> Van waar ek gery het, en die pad wat die stuk teer gevlieg het, moes
> dit
>>> van
>>>> bo af deur die glas af na my nek beweeg het.
>>>> Dit moes ook eers skuins uit beweeg het om by my in die middelste
baan
>> uit
>>>> te kon kom.
>>>> Het enigiemand hier al so iets oorgekom - of kan iemand hier
bevestig
>> dat
>>> 'n
>>>> stuk teer wel so 'n pad kan vlieg?
>>>> Die versekering sal vir die mediese koste uitbetaal - ek wil net hê,
> dat
>>> as
>>>> dit agv die padwerke op die brug is, hulle voortaan die nodige
>>>> veiligheidsaksies in werking stel voordat hulle padwerk op brue doen.
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: Wie weet ? [boodskap #64301 is 'n antwoord op boodskap #64298] Do, 27 Junie 2002 15:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ockie van Schalkwyk  is tans af-lyn  Ockie van Schalkwyk
Boodskappe: 153
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ag, ek sou nie bekommer as ek jy was nie.......as jou tyd kom, sal hy kom.
Om energie te mors op moontlikhede is onnodig. Wees dankbaar en geniet die
lewe! Gooi 'n rooiwyn......yeeaaagh!!!!

"Annette" skryf in boodskap news:aff9bs$dqit0$4@ID-92016.news.dfncis.de...
> Dankie - die kar van voor storie sal nie in my geval werk nie.
> Nietemin - snaakse rare ongeluk - ek weet nie of dit my Tweede Waarskuwing
> was, of net om vir my te wys hoe gelukkig ek regtig is nie.
> Annette
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:aff2kq$u0$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>> Ek is nie heeltemal so seker nie......in 99% van die gevalle waar 'n
klip
> 'n
>> voorruit uitslaan, kom die klip van 'n kar wat van voor af kom. Die
>> verskil in momentum is dan groter. Ek is eendag deur so 'n boulder
> getref
>> vanuit tussen die agterwiele van 'n vragmotor, maar dit was van voor af en
>> gelukkig was dit naby die raam......net 'n moerse kraak en 'n helse skrik.
>> Dalk help dit?
>> "Annette" wrote in message
>> news:afeu4d$drogr$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Ek soek net 'n logiese aanvaarbare verklaring wat gebeur het.
>>> As dit uit die wiele gekom het, sou ek dink dat die stuk teer reguit
>>> agtertoe geskiet het en opwaarts beweeg het?
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Jonas" wrote in message
>>> news:afeta4$fkl$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> In die geval waar 'n vragmotor met dubbel bande ry, kan dit gebeur
dat
>> 'n
>>>> klip of self baksteen tussen die band beland. Op 'n tydstip, wanneer
> dit
>>>> loskom kan dit jou trefr nadat aansienlik momentum (massa X spoed)
>> opgebou
>>>> het. So, wanneer jy agter so 'n voertuig beweeg hou die spasie
tussen
>> die
>>>> bande dop - en koes betyds...
>>>> Deur na die gat in jou vooruit te kyk behoort jy (iemand) te kan
> bepaal
>> of
>>>> die stuk teer jou van voor of bo (brug) getref het.
>>>> Wanneer jy 'n ongeluk wil rekonstrueer moet my nie kontak nie.
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:afemp7$dqgbv$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Ek ry Dinsdag in die middelbaan. op die N1.
>>>> > Voor my links en regs - in die stadige en vinnige bane
>> onderskeidelik -
>>> ry
>>>> 2
>>>> > groot vragmotors.
>>>> > Skielik uit die hemel is daar 'n stuk teer so groot soos my hand
en
>> 3cm
>>>> dik
>>>> > wat deur die voorruit kom en my op my nek tref.
>>>> > Daar was ook 'n brug oor die pad waar daar blykbaar ( ek moet dit
> nog
>>> tyd
>>>> en
>>>> > datum bevestig) aan die pad/sypaadjie gewerk is.
>>>> > Die polisie sê dit kon van die bande van die lorries gekom het.
>>>> > Van waar ek gery het, en die pad wat die stuk teer gevlieg het,
moes
>> dit
>>>> van
>>>> > bo af deur die glas af na my nek beweeg het.
>>>> > Dit moes ook eers skuins uit beweeg het om by my in die middelste
> baan
>>> uit
>>>> > te kon kom.
>>>> > Het enigiemand hier al so iets oorgekom - of kan iemand hier
> bevestig
>>> dat
>>>> 'n
>>>> > stuk teer wel so 'n pad kan vlieg?
>>>> > Die versekering sal vir die mediese koste uitbetaal - ek wil net
h�,
>> dat
>>>> as
>>>> > dit agv die padwerke op die brug is, hulle voortaan die nodige
>>>> > veiligheidsaksies in werking stel voordat hulle padwerk op brue
> doen.
>>>> >
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Wie weet ? [boodskap #64306 is 'n antwoord op boodskap #64301] Do, 27 Junie 2002 15:48 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wat bedoel jy?
Ek weet ek gaan 125+ oud word - dis net van hoe:))
Buitendien sal ek enige vragmotor op pad nou met agterdog bejeen:)
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:affaf0$4p6$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Ag, ek sou nie bekommer as ek jy was nie.......as jou tyd kom, sal hy kom.
> Om energie te mors op moontlikhede is onnodig. Wees dankbaar en geniet die
> lewe! Gooi 'n rooiwyn......yeeaaagh!!!!
> "Annette" wrote in message
> news:aff9bs$dqit0$4@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Dankie - die kar van voor storie sal nie in my geval werk nie.
>> Nietemin - snaakse rare ongeluk - ek weet nie of dit my Tweede Waarskuwing
>> was, of net om vir my te wys hoe gelukkig ek regtig is nie.
>> Annette
>>
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:aff2kq$u0$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>>> Ek is nie heeltemal so seker nie......in 99% van die gevalle waar 'n
> klip
>> 'n
>>> voorruit uitslaan, kom die klip van 'n kar wat van voor af kom. Die
>>> verskil in momentum is dan groter. Ek is eendag deur so 'n boulder
>> getref
>>> vanuit tussen die agterwiele van 'n vragmotor, maar dit was van voor
af
> en
>>> gelukkig was dit naby die raam......net 'n moerse kraak en 'n helse
> skrik.
>>> Dalk help dit?
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:afeu4d$drogr$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Ek soek net 'n logiese aanvaarbare verklaring wat gebeur het.
>>>> As dit uit die wiele gekom het, sou ek dink dat die stuk teer reguit
>>>> agtertoe geskiet het en opwaarts beweeg het?
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> "Jonas" wrote in message
>>>> news:afeta4$fkl$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > In die geval waar 'n vragmotor met dubbel bande ry, kan dit gebeur
> dat
>>> 'n
>>>> > klip of self baksteen tussen die band beland. Op 'n tydstip,
wanneer
>> dit
>>>> > loskom kan dit jou trefr nadat aansienlik momentum (massa X spoed)
>>> opgebou
>>>> > het. So, wanneer jy agter so 'n voertuig beweeg hou die spasie
> tussen
>>> die
>>>> > bande dop - en koes betyds...
>>>> > Deur na die gat in jou vooruit te kyk behoort jy (iemand) te kan
>> bepaal
>>> of
>>>> > die stuk teer jou van voor of bo (brug) getref het.
>>>> > Wanneer jy 'n ongeluk wil rekonstrueer moet my nie kontak nie.
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:afemp7$dqgbv$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > Ek ry Dinsdag in die middelbaan. op die N1.
>>>> > > Voor my links en regs - in die stadige en vinnige bane
>>> onderskeidelik -
>>>> ry
>>>> > 2
>>>> > > groot vragmotors.
>>>> > > Skielik uit die hemel is daar 'n stuk teer so groot soos my hand
> en
>>> 3cm
>>>> > dik
>>>> > > wat deur die voorruit kom en my op my nek tref.
>>>> > > Daar was ook 'n brug oor die pad waar daar blykbaar ( ek moet
dit
>> nog
>>>> tyd
>>>> > en
>>>> > > datum bevestig) aan die pad/sypaadjie gewerk is.
>>>> > > Die polisie sê dit kon van die bande van die lorries gekom het.
>>>> > > Van waar ek gery het, en die pad wat die stuk teer gevlieg het,
> moes
>>> dit
>>>> > van
>>>> > > bo af deur die glas af na my nek beweeg het.
>>>> > > Dit moes ook eers skuins uit beweeg het om by my in die
middelste
>> baan
>>>> uit
>>>> > > te kon kom.
>>>> > > Het enigiemand hier al so iets oorgekom - of kan iemand hier
>> bevestig
>>>> dat
>>>> > 'n
>>>> > > stuk teer wel so 'n pad kan vlieg?
>>>> > > Die versekering sal vir die mediese koste uitbetaal - ek wil net
> hê,
>>> dat
>>>> > as
>>>> > > dit agv die padwerke op die brug is, hulle voortaan die nodige
>>>> > > veiligheidsaksies in werking stel voordat hulle padwerk op brue
>> doen.
>>>> > >
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Annette
Volgende onderwerp: De nazaten van Nedererlanders ;-)) wie zijn dat ??
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 11 09:06:30 MGT 2024