Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Proteas in Australië
Proteas in Australië [boodskap #6425] Di, 07 Mei 1996 00:00
gal...  is tans af-lyn  gal...
Boodskappe: 191
Geregistreer: Mei 1996
Karma: 0
Senior Lid
Ja!
Mens kry oral proteas in Australië te koop - taamlik algemeen.
Dit word hier gekweek en deur tuiniers geplant.
(Soos wat Suid-Afrikaners "bottlebrush" plant).
Ek vind dit verrassend dat baie Australiërs dink dat dit hul eie blom is.
Australië het natuurlik hul eie proteas, maar die lyk nie soos die
Suid-Afrikaanse soorte nie.
Maar Suid-Afrikaanse proteas groei makliker in Australië as Afrikaanse kultuur...
Groete
Vorige onderwerp: Werklike inflasiekoers
Volgende onderwerp: Re: Besoekende Vlaamse skrywers
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 23:30:06 MGT 2024