Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Casper Rasper
Casper Rasper [boodskap #64036] Do, 20 Junie 2002 15:42 na volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: Johan Bornman (johanaticondotcodotza)

Die van julle wat Casper Rasper op Kyknet kyk, of gekyk het, sê my?

Het die shou sy oomph verloor?
Wat het geword van Gekskiedenis?
Waar kry Casper daai twyfelagtige musikante wat hy so bevorder?
Is Bitch du Toit rerig so snaaks?
Is Blertsie rerig so aanstootlik as wat daar uitgemaak was in die
pers?

Ook wat is die ding met Dis Hoe Dit Is?
Ek dink Afrikaanse musiek het sy gat gesien as Steve Stofsuier eers
begin om Afrikaanse gospel musiekante Ds Danie Botha en kie op sy show
te he^.

Ek dink Kyknet is besig om sy glans to verloor. Voor jy weet het ons
'n Karike Preutsenkamp show in prime time.

Johan Bornman
Re: Casper Rasper [boodskap #64146 is 'n antwoord op boodskap #64036] So, 23 Junie 2002 05:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Johan ek stem saam - ek kry die idee ons smaak stem ooreen. Maar ek glo dis
noodsaaklik dat daar voorsiening gemaak word vir die hele spektrum - ek wil
dit net nie hoor nie.
Ek dink Casper verdien rande met van die kunstenaars wat hy op sy "shou"
akkommodeer - hoe anders, die man moet leef!
wrote in message
news:3d11f5c8.33985007@news.icon.co.za...
> Die van julle wat Casper Rasper op Kyknet kyk, of gekyk het, sê my?
>
> Het die shou sy oomph verloor?
> Wat het geword van Gekskiedenis?
> Waar kry Casper daai twyfelagtige musikante wat hy so bevorder?
> Is Bitch du Toit rerig so snaaks?
> Is Blertsie rerig so aanstootlik as wat daar uitgemaak was in die
> pers?
>
> Ook wat is die ding met Dis Hoe Dit Is?
> Ek dink Afrikaanse musiek het sy gat gesien as Steve Stofsuier eers
> begin om Afrikaanse gospel musiekante Ds Danie Botha en kie op sy show
> te he^.
>
> Ek dink Kyknet is besig om sy glans to verloor. Voor jy weet het ons
> 'n Karike Preutsenkamp show in prime time.
>
>
> Johan Bornman
Re: Casper Rasper [boodskap #64149 is 'n antwoord op boodskap #64146] So, 23 Junie 2002 07:18 Na vorige boodskap
Ockie van Schalkwyk  is tans af-lyn  Ockie van Schalkwyk
Boodskappe: 153
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ek stem ook, maar ek dink ook dis anders om so 'n bietjie van die heel
onbekendes op TV te sien. Casper is veel beter as wat baie mense hom wil
toegee. Hy's so skerp soos 'n skeermeslem.

"Jonas" skryf in boodskap news:af3o08$12l$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Johan ek stem saam - ek kry die idee ons smaak stem ooreen. Maar ek glo dis
> noodsaaklik dat daar voorsiening gemaak word vir die hele spektrum - ek wil
> dit net nie hoor nie.
> Ek dink Casper verdien rande met van die kunstenaars wat hy op sy "shou"
> akkommodeer - hoe anders, die man moet leef!
> wrote in message
> news:3d11f5c8.33985007@news.icon.co.za...
>> Die van julle wat Casper Rasper op Kyknet kyk, of gekyk het, sê my?
>>
>> Het die shou sy oomph verloor?
>> Wat het geword van Gekskiedenis?
>> Waar kry Casper daai twyfelagtige musikante wat hy so bevorder?
>> Is Bitch du Toit rerig so snaaks?
>> Is Blertsie rerig so aanstootlik as wat daar uitgemaak was in die
>> pers?
>>
>> Ook wat is die ding met Dis Hoe Dit Is?
>> Ek dink Afrikaanse musiek het sy gat gesien as Steve Stofsuier eers
>> begin om Afrikaanse gospel musiekante Ds Danie Botha en kie op sy show
>> te he^.
>>
>> Ek dink Kyknet is besig om sy glans to verloor. Voor jy weet het ons
>> 'n Karike Preutsenkamp show in prime time.
>>
>>
>> Johan Bornman
>
Vorige onderwerp: Curious George in Afrikaans
Volgende onderwerp: Grasbesems en windlawaai
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 12 12:18:05 MGT 2024