Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Trekker stories
Trekker stories [boodskap #638] Sa, 07 Junie 2003 18:09 na volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Davie Davis wrote:
> On 7 Jun 2003 08:19:37 -0700, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda)
> wrote:
>
>> Andries skryf in boodskap news:...
>>> Lorinda wrote:
>>>
>>>
>>>> En wat is 'n John Deere 8520?
>>>>
>>>> Lorinda
>>>
>>> 'n Trekker. Goroen met geel rims en swart tires ;-)
>>
>> 'n Trekker? Jy sou nie vir my lieg nie, sou jy Andries?
>>
>> Lorinda
>
> Yes!!! Dink ek ken hom Andries! Ek ken daai model...twin carbs né!
> Breë wiele en 'n boot spoiler as ek reg onthou!
> 0 - 100 binne 3 minute...!
>
> Speedy
>

0-100 binne 3 minute? 'n trekker? Ag dinge in die trekkerswese moes
baie verander het vandat ek laas 'n trekker gesien het......

Lorinda
Re: Trekker stories [boodskap #641 is 'n antwoord op boodskap #638] Sa, 07 Junie 2003 18:59 Na vorige boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On 7 Jun 2003 11:09:09 -0700, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:


>>
>> Yes!!! Dink ek ken hom Andries! Ek ken daai model...twin carbs né!
>> Breë wiele en 'n boot spoiler as ek reg onthou!
>> 0 - 100 binne 3 minute...!
>>
>> Speedy
>>
>
> 0-100 binne 3 minute? 'n trekker? Ag dinge in die trekkerswese moes
> baie verander het vandat ek laas 'n trekker gesien het......
>
> Lorinda

Natuurlik kon ek 'n foutjie gemaak het, Lorinda.
Maar om aan 'n kenner soos Andries rondborstig
te erken dat ek nie die model ken waarvan hy
praat nie, en dit komende van iemand wat self
in die voertuig handel is, is mos baie gevra.

Moet asseblief nie aan Andries vertel van
my erkenning nie.

Speedy
Vorige onderwerp: Diefstal
Volgende onderwerp: Bridgeway Motors
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 17:31:26 MGT 2024