Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Haai kyk wat kry ek! (in engels)
Haai kyk wat kry ek! (in engels) [boodskap #63944] Wo, 19 Junie 2002 03:32 na volgende boodskap
Kinky[1]  is tans af-lyn  Kinky[1]
Boodskappe: 193
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
The cheat sheet for posting on Usenet

Never forget that the person on the other side is human.
Don't assume that a person is speaking for their organization.
Be careful what you say about others.
Be brief.
Write well.
Use descriptive subject lines.
Think about your audience.
Be careful with humor and sarcasm.
Only post a message once.
Use mail instead of posting a follow-up.
Summarize what you are following up.
Cite appropriate references.
Mark answers or spoilers.
Limit line length and avoid control characters.
Please do not use Usenet as an advertising medium.
Avoid posting to multiple newsgroups.

En nou weet ons dat ons almal hierdie reëls van netetiket oortree.
Oor net-etiket.... [boodskap #63992 is 'n antwoord op boodskap #63944] Do, 20 Junie 2002 04:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
kin...@hotmail.com (Kinky) wrote:
> The cheat sheet for posting on Usenet
>
> Never forget that the person on the other side is human.
> Don't assume that a person is speaking for their organization.
> Be careful what you say about others.
> Be brief.
> Write well.
> Use descriptive subject lines.
> Think about your audience.
> Be careful with humor and sarcasm.
> Only post a message once.
> Use mail instead of posting a follow-up.
> Summarize what you are following up.
> Cite appropriate references.
> Mark answers or spoilers.
> Limit line length and avoid control characters.
> Please do not use Usenet as an advertising medium.
> Avoid posting to multiple newsgroups.
>
>
> En nou weet ons dat ons almal hierdie reëls van netetiket oortree.

Katryn:
En nog 'n BAIE belangrike punt wat ek graag veral spesifiek onder
Gloudina se aandag wil bring, is die volgende reël wat omtrent in elke
dokument wat oor netetiket handel, voorkom:

"If you should find yourself in a disagreement with one person, make
your responses to each other via mail rather than continue to send
messages to the list or the group. If you are debating a point on
which the group might have some interest, you may summarize for them
later. "

Ek noem dit spesifiek aan jou Gloudina, want wie ookal vir jou geleer
het van netiket, het blykbaar hierdie belangrike aspek van Usenet
kommunikasie uitgelaat.
Re: Oor net-etiket.... [boodskap #64006 is 'n antwoord op boodskap #63992] Do, 20 Junie 2002 10:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:2hl2hu04nss726pgpj0vcrhumpbs9mkvip@4ax.com...
> kin...@hotmail.com (Kinky) wrote:
>> The cheat sheet for posting on Usenet
>>
>> Use mail instead of posting a follow-up.
>>
>>
>> En nou weet ons dat ons almal hierdie reëls van netetiket oortree.
>
> Katryn:
> En nog 'n BAIE belangrike punt wat ek graag veral spesifiek onder
> Gloudina se aandag wil bring, is die volgende reël wat omtrent in elke
> dokument wat oor netetiket handel, voorkom:
>
> "If you should find yourself in a disagreement with one person, make
> your responses to each other via mail rather than continue to send
> messages to the list or the group. If you are debating a point on
> which the group might have some interest, you may summarize for them
> later. "
>
> Ek noem dit spesifiek aan jou Gloudina, want wie ookal vir jou geleer
> het van netiket, het blykbaar hierdie belangrike aspek van Usenet
> kommunikasie uitgelaat.

Sakkie
Nee man magtag Katryntjie, hoe anders gaan ons aandag trek?
Re: Oor net-etiket.... [boodskap #64008 is 'n antwoord op boodskap #63992] Do, 20 Junie 2002 10:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
nospam  is tans af-lyn  nospam
Boodskappe: 274
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 20 Jun 2002 00:31:04 -0400, Katryn wrote:

Se hulle iets oor lieg oor identiteit?
Re: Oor net-etiket.... [boodskap #64014 is 'n antwoord op boodskap #63992] Do, 20 Junie 2002 12:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Katryn wrote:

> "If you should find yourself in a disagreement with one person, make
> your responses to each other via mail rather than continue to send
> messages to the list or the group. If you are debating a point on
> which the group might have some interest, you may summarize for them
> later. "
>
> Ek noem dit spesifiek aan jou Gloudina, want wie ookal vir jou geleer
> het van netiket, het blykbaar hierdie belangrike aspek van Usenet
> kommunikasie uitgelaat.

En ek herhaal weer dat die grootste
breuk van Net-etiket plaasvind as
iemand persoonlike eposse aan iemand
begin stuur wat hulle op die net
"ontmoet" het. Dit, in my oë. is die
enigste onvergeeflike sonde van
nuusgroep-dinamiek.

Gloudina
Re: Oor net-etiket.... [boodskap #64034 is 'n antwoord op boodskap #64014] Do, 20 Junie 2002 15:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Jy is verkeerd.

> Katryn wrote:

>> "If you should find yourself in a disagreement with one person, make
>> your responses to each other via mail rather than continue to send
>> messages to the list or the group. If you are debating a point on
>> which the group might have some interest, you may summarize for them
>> later. "

>> Ek noem dit spesifiek aan jou Gloudina, want wie ookal vir jou geleer
>> het van netiket, het blykbaar hierdie belangrike aspek van Usenet
>> kommunikasie uitgelaat.

> "@rogers.com" wrote:
>
> En ek herhaal weer dat die grootste
> breuk van Net-etiket plaasvind as
> iemand persoonlike eposse aan iemand
> begin stuur wat hulle op die net
> "ontmoet" het. Dit, in my oë. is die
> enigste onvergeeflike sonde van
> nuusgroep-dinamiek.
>
> Gloudina
>
Re: Oor net-etiket.... [boodskap #64037 is 'n antwoord op boodskap #64008] Do, 20 Junie 2002 15:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
nospam@at.all (Ferdi Greyling) wrote:

> Se hulle iets oor lieg oor identiteit?

Ag ou Jansalie - gaan kry vir jou 'n ander maatjie om mee te speel,.
toe? Jy verveel my.
Re: Oor net-etiket.... [boodskap #64041 is 'n antwoord op boodskap #64014] Do, 20 Junie 2002 15:53 Na vorige boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina
En ek herhaal weer dat die grootste
breuk van Net-etiket plaasvind as
iemand persoonlike eposse aan iemand
begin stuur wat hulle op die net
"ontmoet" het. Dit, in my oë. is die
enigste onvergeeflike sonde van
nuusgroep-dinamiek.

Wouter
Waar kom jy daaraan, Gloudina? Jy yl seker.

Nuusgroeplesers maak spesifiek voorsiening dat jy direk na
die skrywer kan antwoord (bv. "Reply" op Outlook Express)
want netiket vereis dat jy sekere dinge direk opneem eerder
as om dit op die ng te pos.

Poslyste, waar fiktiewe adresse nie moontlik is nie, werk
identies. Daar is altyd 'n manier om direk te kan reageer. Die
klomp fiktiewe adresse hier maak dit wel moeiliker, maar die rede
daarvoor is vermoedelik om spam te vermy, nie boodskappe van
ander lede van die ng nie.

Onvergeeflike sonde? Jy is lekker laf, hoor.
Vorige onderwerp: Diskriminasie in die VSA
Volgende onderwerp: Toi toi in Trenton
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 06:42:37 MGT 2024