Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Lekkersmul
Lekkersmul [boodskap #63848] Ma, 17 Junie 2002 09:56 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Met my jagery heen en weer na Hermanus Saterdag, het ek darem tyd gemaak om
te stop by Houwhoek se padstal.
Dis nou een plek wat ek nie sommer maklik verbyry nie.
Daar koop ek toe 'n potjie suurvyekonfyt.
Een hele pot vol lekkerte.!!
Ek is iemand van besondere wilskrag - die potjie is nou eers half:)))
Annette
Re: Lekkersmul [boodskap #63933 is 'n antwoord op boodskap #63848] Di, 18 Junie 2002 19:57 Na vorige boodskap
onder...  is tans af-lyn  onder...
Boodskappe: 3
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Junior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:aekbsc$7lt5r$2@ID-92016.news.dfncis.de...
| Met my jagery heen en weer na Hermanus Saterdag, het ek darem tyd gemaak
om
| te stop by Houwhoek se padstal.
| Dis nou een plek wat ek nie sommer maklik verbyry nie.
| Daar koop ek toe 'n potjie suurvyekonfyt.
| Een hele pot vol lekkerte.!!
| Ek is iemand van besondere wilskrag - die potjie is nou eers half:)))
| Annette
|
| Eet u smakelijk.

Clochard
Vorige onderwerp: Re: Shocking New South African Book
Volgende onderwerp: skrywery
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jul 01 10:41:13 MGT 2024