Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » waarheids kommisie
waarheids kommisie [boodskap #6355] Ma, 29 April 1996 00:00 na volgende boodskap
Stoffel Fourie  is tans af-lyn  Stoffel Fourie
Boodskappe: 4
Geregistreer: April 1996
Karma: 0
Junior Lid
Ek wonder net of die persoonlikhede wat gifmengers en snellertrekkers was in die strafkampe van Angola ook voor die kommisie gaan getuig?
Sal hulle ook dalk aangekla kan word? Of is hierdie nou net regsgeldige basis om net die "ondredrukkers" te vervolg?
Ek vra maar net vir die ouens wat weet

Stoffel
Re: waarheids kommisie [boodskap #6367 is 'n antwoord op boodskap #6355] Di, 30 April 1996 00:00 Na vorige boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
sto...@geoscience.org.za (stoffel fourie) wrote:

>

Die vraag duik gereeld op op die en die scsa nuusgroep.
Gewoonlik word daar ook gevra of die Pta bom se planters ook gaan
getuig.
Vroeer in die groep word daar 'n web-blad genoem waar al die
inligting glo is.
Sover ek verstaan is die antwoord op jou vraag: "ja".
Dit is 'n kommissie met integriteit.
Vorige onderwerp: Die waarde van die Rand
Volgende onderwerp: Neder-L, elektr. tijdschr. neerlandistiek, no. 9604.c
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 03:26:02 MGT 2024