Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Hulp gevra met "subscribe" en Microsoft Mail
Re: Hulp gevra met "subscribe" en Microsoft Mail [boodskap #6361] Ma, 29 April 1996 00:00
Johan de Villiers  is tans af-lyn  Johan de Villiers
Boodskappe: 67
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Volle Lid
Gert de Beer vra:

> Kan iemand my vertel hoe ek kan re"el om te sien wie
> 'n bydrae gepos het na die posgroep? Soms ontvang
> ek bydraes wat nie 'n naam onder aan het nie.

Dit hang van die individu af of hy/sy 'n .sig onderaan sy boodskap
heg. Kyk na die "From:" reël om die afstuurder se naam en/of
adres te sien.

> Almal in ons maatskappy gebruik Microsoft Mail en ons
> het een sentrale modem waardeur al ons Internet-data gaan.
> Moet asseblief nie voorstel dat ek 'n ander e-posleser
> gebruik nie. Stel eerder voor watter verstellings ek
> aan Microsoft Mail moet maak of hoe ek dalk ander
> "subscribe"-opsies na listserver moet stuur.

Jammer, ken nie MS Mail nie. Gebruik 'n ander posleser :-)

--
Reinier de Vos Internet: de...@aqua.ccwr.ac.za
Computing Centre for Water Research Tel: Int+27 331 260-5179
c/o University of Natal, P/Bag X01 Fax: Int+27 331 61896
Scottsville, South Africa, 3200 http://www.ccwr.ac.za/
My views are my own, and do not necessarily reflect the views of the CCWR
------------------------------------------------------------ -----------
Ons spaar die duiwel baie moeite
- C J Langenhoven
Vorige onderwerp: Re: Ekonomiese groei ens
Volgende onderwerp: schaken\Dirk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 00:14:28 MGT 2024