Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Danielle en ...
Danielle en ... [boodskap #63527] Wo, 12 Junie 2002 01:12 na volgende boodskap
LeswinLaubscher  is tans af-lyn  LeswinLaubscher
Boodskappe: 47
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Volle Lid
Jammer vir die nuwe aanhef, maar daar was twee poste in reaksie op die
kulturele sielkunde stukkie (katryn?), en my rekenaar het my afgebons voor ek
kon reageer of die plasings deurlees. Ek weet dus nie wat die strekking van
die poste was nie, en kan nie reageer nie. Laat maar net weet alvorens julle
dink ek ignoreer die vrae.

leswin
Re: Danielle en ... [boodskap #63543 is 'n antwoord op boodskap #63527] Wo, 12 Junie 2002 09:27 Na vorige boodskap
bobby's girl  is tans af-lyn  bobby's girl
Boodskappe: 139
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
"LeswinLaubscher" skryf in boodskap news:20020611211212.02340.00000760@mb-ca.news.cs.com...

> Jammer vir die nuwe aanhef,

Wou nog voorheen sê (tyd is maar skaars hier ook) - dis goed om jou weer
terug te sien, Leswin, het gewonder wat van jou geword het, "the voice of
reason".
Vorige onderwerp: Parlementêre kontakte?
Volgende onderwerp: Hongersnood in Suidelike Afrika
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jun 06 15:45:08 MGT 2024