Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Die Afrikaans vir liere is rand
Re: Die Afrikaans vir liere is rand [boodskap #6351] So, 28 April 1996 00:00
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
"Freek Eek" wrote:

>>> Ek wonder waar is al die beleggers wat ons in 'n JA-stem in gedreig
> het met ons ekonomie wat kamstif so swak gaan wees (met 'n NEE-stem)
> nou. Ek sien die rand het vandag al by R4.58 vir 'n dollar gedraai. Ek
> wonder of dit dalk iets is wat ons geagte minister van Finansies gesê het.
> =======================================================>>>

Jou implikasie is dat as ons steeds apartheid in mense se kele
afgedwing het, sou die waarde van die Rand vandag hoog gewees het.
Dis 'n sotlike argument.
Re: Die Afrikaans vir liere is rand [boodskap #6352 is 'n antwoord op boodskap #6351] So, 28 April 1996 00:00 Na vorige boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Paul Ibsch MISD wrote:

Gaddafi, its instinctive wish to be on the side of the unions,[/color]
> and even its angry rhetoric, have a price.>>>

Moet ek hieruit aflei dat spanninge in Nedlac en die afskaffing van
beskerming van plaaslike vervaardigers niks met die Rand se waarde te
doen het nie?
Dus: Los maar Nedlac en skrap alle beheer dadelik. Dit raak nie die
waarde van die Rand nie?
Vorige onderwerp: Klip in die Bos
Volgende onderwerp: Die Juffrou wat skryf vir die Vrye Amsterdamme
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 03:40:09 MGT 2024