Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ons Eie Kortbroek
Ons Eie Kortbroek [boodskap #63109] Wo, 05 Junie 2002 11:39 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Marthinus van Schalkwyk ( in die omgang bekend as Kortbroek) is aangewys as
die nuwe premier van die WesKaap in die plek van Liewe Pietertjie Marais wat
verlede Vrydag bedank het.

Annette
Re: Ons Eie Kortbroek [boodskap #63115 is 'n antwoord op boodskap #63109] Wo, 05 Junie 2002 12:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
En wie moet ons bedank, Boland ...

"Annette" skryf in boodskap news:adkttn$20is$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Marthinus van Schalkwyk ( in die omgang bekend as Kortbroek) is aangewys as
> die nuwe premier van die WesKaap in die plek van Liewe Pietertjie Marais wat
> verlede Vrydag bedank het.
>
> Annette
>
Re: Ons Eie Kortbroek [boodskap #63122 is 'n antwoord op boodskap #63115] Wo, 05 Junie 2002 12:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Vir jou inligting Liewe Jonas - Daar bestaan nie meer 'n Boland Bank om te
bedank nie;)))
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:adkvv8$khb$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> En wie moet ons bedank, Boland ...
> "Annette" wrote in message
> news:adkttn$20is$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Marthinus van Schalkwyk ( in die omgang bekend as Kortbroek) is aangewys
> as
>> die nuwe premier van die WesKaap in die plek van Liewe Pietertjie Marais
> wat
>> verlede Vrydag bedank het.
>>
>> Annette
>>
>
Re: Ons Eie Kortbroek [boodskap #63482 is 'n antwoord op boodskap #63109] Di, 11 Junie 2002 11:38 Na vorige boodskap
lou[2]  is tans af-lyn  lou[2]
Boodskappe: 279
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
En het hy al sy sewe sikels silwer gekry?

Annette wrote:
>
> Marthinus van Schalkwyk ( in die omgang bekend as Kortbroek) is aangewys as
> die nuwe premier van die WesKaap in die plek van Liewe Pietertjie Marais wat
> verlede Vrydag bedank het.
>
> Annette
Vorige onderwerp: Senegal, Vrystaat?
Volgende onderwerp: Kaapstad se Optog
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 13 09:58:43 MGT 2024