Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Nuus » Peter Mokaba dood?
Peter Mokaba dood? [boodskap #63378] Ma, 10 Junie 2002 04:55 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nou net op RSG gehoor - wat was die oorsaak?
Annette
Re: Peter Mokaba dood? [boodskap #63379 is 'n antwoord op boodskap #63378] Ma, 10 Junie 2002 05:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Moenie warrie nie - oor die nuus nou - daar sal nie 'n verklaring oor die
oorsaak van sy dood nou uitgereik word nie.
Dit beteken net een ding - vigs.
Sjym - en hy HET so baklei dat vigs nie eers bestaan nie.
Miskien is hy van denial dood.
Annette

"Annette" skryf in boodskap news:ae1bj2$33vt1$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Nou net op RSG gehoor - wat was die oorsaak?
> Annette
>
Re: Peter Mokaba dood? [boodskap #63398 is 'n antwoord op boodskap #63379] Ma, 10 Junie 2002 09:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
One militant one virus ...

"Annette" skryf in boodskap news:ae1c03$32bte$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Moenie warrie nie - oor die nuus nou - daar sal nie 'n verklaring oor die
> oorsaak van sy dood nou uitgereik word nie.
> Dit beteken net een ding - vigs.
> Sjym - en hy HET so baklei dat vigs nie eers bestaan nie.
> Miskien is hy van denial dood.
> Annette
>
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:ae1bj2$33vt1$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Nou net op RSG gehoor - wat was die oorsaak?
>> Annette
>>
>
Re: Peter Mokaba dood? [boodskap #63405 is 'n antwoord op boodskap #63398] Ma, 10 Junie 2002 11:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nou net oor die nuus - die familie beweer dit was longontsteking ( hulle is
natuurlik verkeerd, want hy is nie in M1 dood nie). Hy het glo voor sy dood
al klaar geskryf dat Die Media vir sy dood verantwoordelik is.- daar het
julle dit nou - uit die perd se bek. Niks van vigs nie of longontsteking om
oor te spekuleer nie.
:))))
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:ae1rr3$4ap$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> One militant one virus ...
> "Annette" wrote in message
> news:ae1c03$32bte$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Moenie warrie nie - oor die nuus nou - daar sal nie 'n verklaring oor die
>> oorsaak van sy dood nou uitgereik word nie.
>> Dit beteken net een ding - vigs.
>> Sjym - en hy HET so baklei dat vigs nie eers bestaan nie.
>> Miskien is hy van denial dood.
>> Annette
>>
>>
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:ae1bj2$33vt1$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Nou net op RSG gehoor - wat was die oorsaak?
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Peter Mokaba dood? [boodskap #63436 is 'n antwoord op boodskap #63398] Ma, 10 Junie 2002 19:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas"
> One militant one virus ...
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Het hy ook gesterf in 'n militêre hospitaal?
--
Re: Peter Mokaba dood? [boodskap #63461 is 'n antwoord op boodskap #63405] Di, 11 Junie 2002 03:32 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
So, dit was seker drukkersink?

"Annette" skryf in boodskap news:ae21r0$32cfp$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Nou net oor die nuus - die familie beweer dit was longontsteking ( hulle is
> natuurlik verkeerd, want hy is nie in M1 dood nie). Hy het glo voor sy dood
> al klaar geskryf dat Die Media vir sy dood verantwoordelik is.- daar het
> julle dit nou - uit die perd se bek. Niks van vigs nie of longontsteking om
> oor te spekuleer nie.
> :))))
> Annette
>
> "Jonas" wrote in message
> news:ae1rr3$4ap$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>> One militant one virus ...
>> "Annette" wrote in message
>> news:ae1c03$32bte$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Moenie warrie nie - oor die nuus nou - daar sal nie 'n verklaring oor die
>>> oorsaak van sy dood nou uitgereik word nie.
>>> Dit beteken net een ding - vigs.
>>> Sjym - en hy HET so baklei dat vigs nie eers bestaan nie.
>>> Miskien is hy van denial dood.
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:ae1bj2$33vt1$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Nou net op RSG gehoor - wat was die oorsaak?
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Nuus 4/6
Volgende onderwerp: Nuus 18/6
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 10:49:38 MGT 2024