Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kaapstad se Optog
Kaapstad se Optog [boodskap #63392] Ma, 10 Junie 2002 09:09 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Mark Shuttleworth en sy twee mede ruimtereidwalers gaan vandag om 1:00 nm in
'n oopdekbus deur Kaapstad ry.
Hulle praat van 'n tickertapeparade, maar ons sal maar hulle moet gooi met
gewone rekenaarpapier;)))
Annette
Re: Kaapstad se Optog [boodskap #63403 is 'n antwoord op boodskap #63392] Ma, 10 Junie 2002 10:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships 'did you s  is tans af-lyn  Threeships 'did you s
Boodskappe: 200
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 10 Jun 2002 11:09:00 +0200, "Annette"
served the following to the group:

> Mark Shuttleworth en sy twee mede ruimtereidwalers gaan vandag om 1:00 nm in
> 'n oopdekbus deur Kaapstad ry.
> Hulle praat van 'n tickertapeparade, maar ons sal maar hulle moet gooi met
> gewone rekenaarpapier;)))
> Annette
>

onthou net om dit eers uit die boks te haal

Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
Re: Kaapstad se Optog [boodskap #63404 is 'n antwoord op boodskap #63403] Ma, 10 Junie 2002 10:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ai tog!! Ek het hoeka gedog ek gaan tyd spaar om hulle te gooi met 'n
doos:))
Annette

"Threeships Mcduck" skryf in boodskap news:heu8guc5gmiui8hij60fkqbvj8li04q6hl@4ax.com...
> On Mon, 10 Jun 2002 11:09:00 +0200, "Annette"
> served the following to the group:
>
>> Mark Shuttleworth en sy twee mede ruimtereidwalers gaan vandag om 1:00 nm in
>> 'n oopdekbus deur Kaapstad ry.
>> Hulle praat van 'n tickertapeparade, maar ons sal maar hulle moet gooi met
>> gewone rekenaarpapier;)))
>> Annette
>>
>
> onthou net om dit eers uit die boks te haal
>
>
>
> Threeships Mcduck
> www.mothership.co.za
Re: Kaapstad se Optog [boodskap #63458 is 'n antwoord op boodskap #63404] Di, 11 Junie 2002 03:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek het op TV daarna gekyk - ek dink dit was regtig 'n "non-event".

"Annette" skryf in boodskap news:ae1u70$3556i$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ai tog!! Ek het hoeka gedog ek gaan tyd spaar om hulle te gooi met 'n
> doos:))
> Annette
>
>
> "Threeships Mcduck" wrote in message
> news:heu8guc5gmiui8hij60fkqbvj8li04q6hl@4ax.com...
>> On Mon, 10 Jun 2002 11:09:00 +0200, "Annette"
>> served the following to the group:
>>
>>> Mark Shuttleworth en sy twee mede ruimtereidwalers gaan vandag om 1:00 nm in
>>> 'n oopdekbus deur Kaapstad ry.
>>> Hulle praat van 'n tickertapeparade, maar ons sal maar hulle moet gooi met
>>> gewone rekenaarpapier;)))
>>> Annette
>>>
>>
>> onthou net om dit eers uit die boks te haal
>>
>>
>>
>> Threeships Mcduck
>> www.mothership.co.za
>
Re: Kaapstad se Optog [boodskap #63464 is 'n antwoord op boodskap #63458] Di, 11 Junie 2002 05:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek het dit nie gesien nie Jonas, maar volgens RSG vanoggend was daar
duisende kinders wat langs die roete gestaan het.
Daar is ook sprake dat die planetarium en 'n straat in Durbanville na Mark
Shuttleworth hernoem gaan word.
Annette

"Jonas" wrote in message
news:ae3qqd$ede$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Ek het op TV daarna gekyk - ek dink dit was regtig 'n "non-event".
> "Annette" wrote in message
> news:ae1u70$3556i$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ai tog!! Ek het hoeka gedog ek gaan tyd spaar om hulle te gooi met 'n
>> doos:))
>> Annette
>>
>>
>> "Threeships Mcduck" wrote in message
>> news:heu8guc5gmiui8hij60fkqbvj8li04q6hl@4ax.com...
>>> On Mon, 10 Jun 2002 11:09:00 +0200, "Annette"
>>> served the following to the group:
>>>
>>>> Mark Shuttleworth en sy twee mede ruimtereidwalers gaan vandag om 1:00 nm in
>>>> 'n oopdekbus deur Kaapstad ry.
>>>> Hulle praat van 'n tickertapeparade, maar ons sal maar hulle moet gooi met
>>>> gewone rekenaarpapier;)))
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>> onthou net om dit eers uit die boks te haal
>>>
>>>
>>> Threeships Mcduck
>>> www.mothership.co.za
>>
>
Re: Kaapstad se Optog [boodskap #63480 is 'n antwoord op boodskap #63464] Di, 11 Junie 2002 11:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dis waar - maar vir my is Shuttleworth se nuutjie daarmee heen ...
Ek dink hy is 'n "cleancut"-persoonlikheid wat gebruik kan word as rolmodel
onder kinders - maar persoonlik is ek nie ophol oor die feit dat hy 'n klomp
geld het vir sy kinderdroom nie.

"Annette" skryf in boodskap news:ae42v1$3s3bh$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek het dit nie gesien nie Jonas, maar volgens RSG vanoggend was daar
> duisende kinders wat langs die roete gestaan het.
> Daar is ook sprake dat die planetarium en 'n straat in Durbanville na Mark
> Shuttleworth hernoem gaan word.
> Annette
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:ae3qqd$ede$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>> Ek het op TV daarna gekyk - ek dink dit was regtig 'n "non-event".
>> "Annette" wrote in message
>> news:ae1u70$3556i$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Ai tog!! Ek het hoeka gedog ek gaan tyd spaar om hulle te gooi met 'n
>>> doos:))
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Threeships Mcduck" wrote in message
>>> news:heu8guc5gmiui8hij60fkqbvj8li04q6hl@4ax.com...
>>>> On Mon, 10 Jun 2002 11:09:00 +0200, "Annette"
>>>> served the following to the group:
>>>>
>>>> >Mark Shuttleworth en sy twee mede ruimtereidwalers gaan vandag om 1:00 nm in
>>>> >'n oopdekbus deur Kaapstad ry.
>>>> >Hulle praat van 'n tickertapeparade, maar ons sal maar hulle moet gooi met
>>>> >gewone rekenaarpapier;)))
>>>> >Annette
>>>> >
>>>>
>>>> onthou net om dit eers uit die boks te haal
>>>>
>>>>
>>>> Threeships Mcduck
>>>> www.mothership.co.za
>>>
>>
>
Re: Kaapstad se Optog [boodskap #63483 is 'n antwoord op boodskap #63480] Di, 11 Junie 2002 11:46 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jonas, elke keer as ek sien iemand word opgehemel, vir watter rede ookal,
dan dink ek een van die goed wat ons in die koor sing:
Wat is die mens
Dat U aan hom gedenk het.
Die mensekind
wat U so ryk beskenk het.

Daar is nou maar net mense wat meer presentjies kry as die meeste ander -
maar nou word die mens vereer, en die feit dat hy wonderlike ekstra gawes
ontvang het word nie eers vermeld nie.

Annette

"Jonas" wrote in message
news:ae4lpp$hpc$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Dis waar - maar vir my is Shuttleworth se nuutjie daarmee heen ...
> Ek dink hy is 'n "cleancut"-persoonlikheid wat gebruik kan word as rolmodel
> onder kinders - maar persoonlik is ek nie ophol oor die feit dat hy 'n klomp
> geld het vir sy kinderdroom nie.
> "Annette" wrote in message
> news:ae42v1$3s3bh$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek het dit nie gesien nie Jonas, maar volgens RSG vanoggend was daar
>> duisende kinders wat langs die roete gestaan het.
>> Daar is ook sprake dat die planetarium en 'n straat in Durbanville na Mark
>> Shuttleworth hernoem gaan word.
>> Annette
>>
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:ae3qqd$ede$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>>> Ek het op TV daarna gekyk - ek dink dit was regtig 'n "non-event".
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:ae1u70$3556i$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Ai tog!! Ek het hoeka gedog ek gaan tyd spaar om hulle te gooi met 'n
>>>> doos:))
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> "Threeships Mcduck" wrote in message
>>>> news:heu8guc5gmiui8hij60fkqbvj8li04q6hl@4ax.com...
>>>> > On Mon, 10 Jun 2002 11:09:00 +0200, "Annette"

>>>> > served the following to the group:
>>>> >
>>>> > >Mark Shuttleworth en sy twee mede ruimtereidwalers gaan vandag om 1:00 nm in
>>>> > >'n oopdekbus deur Kaapstad ry.
>>>> > >Hulle praat van 'n tickertapeparade, maar ons sal maar hulle moet gooi met
>>>> > >gewone rekenaarpapier;)))
>>>> > >Annette
>>>> > >
>>>> >
>>>> > onthou net om dit eers uit die boks te haal
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> > Threeships Mcduck
>>>> > www.mothership.co.za
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Ons Eie Kortbroek
Volgende onderwerp: Onaangename Rokers
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 12 04:37:37 MGT 2024