Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » DS: Afrikaans
DS: Afrikaans [boodskap #6335] Do, 25 April 1996 00:00
Robert Wagenaar  is tans af-lyn  Robert Wagenaar
Boodskappe: 385
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Miskien kan iemand op die poslys help?

----------
Van: Eds Keizer[SMTP:...@noord.bart.nl]
Verzonden: woensdag 24 april 1996 23:39
Aan: wage...@xs4all.nl
Onderwerp: Afrikaans

Ek het by toeval hierdie bladsy gesien. Ek is baie geinteresseer in Sa =
adresse van mense wat op Internet bereikbaar is. Ek soek naar =
aansluitinge in die nabyheid van Potgietersrus, waar vriende van my woon =
in Swartwater. Kan jy dit vir my uitsoek en my laat weet? Baie dankie.=20
Vorige onderwerp: Long Lost Friends
Volgende onderwerp: Die Geografie van die Paradys
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 12:14:48 MGT 2024