Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Sonbrand
Sonbrand [boodskap #63158] Do, 06 Junie 2002 06:45 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek lees dat die meeste kinders in Amerika nie bewus is van die moontlike
gevaar van sonbrand nie - om bruingebrand te wees is meer belangrik.
Ek glo wel dat die kinders in die sonryke state en lande wel meer bedag is.
Toe ek jonk was het ons nie eers geweet van sonskermfaktor 15 nie - maar ek
is gelukkig, ek brand gou bruin.
Hier in my later jare vind ek wel dat as ek te lank in die son is, verskyn
daar blasies op my vel wat die volgende dag vedwyn.
Ek het gegaan vir toetse vir velkanker - daar is niks gevind nie - maar ek
is deesdae baie meer versigtig as ek uitgaan in die helder sonskyn. - mens
weet nooit wanneer daardie blasies nie gaan verdwyn nie - dan word ek SA se
Blasievrou:)))
Annette
Re: Sonbrand [boodskap #63160 is 'n antwoord op boodskap #63158] Do, 06 Junie 2002 07:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Braam  is tans af-lyn  Braam
Boodskappe: 24
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Junior Lid
Hier in Australia gebruik hulle die woorde "slip slap slop" Slip on a shirt,
slap on a hat and slop
on sunscreen om sonbrand te probeer verhoed .Daar is blykbaar n ou iewers
op n sunshine coast strand wat vir n klein fooi sonskerm op die mooi
nooiens se rugge smeer
Braam

Annette skryf in boodskap news:adn106$frve$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek lees dat die meeste kinders in Amerika nie bewus is van die moontlike
> gevaar van sonbrand nie - om bruingebrand te wees is meer belangrik.
> Ek glo wel dat die kinders in die sonryke state en lande wel meer bedag is.
> Toe ek jonk was het ons nie eers geweet van sonskermfaktor 15 nie - maar ek
> is gelukkig, ek brand gou bruin.
> Hier in my later jare vind ek wel dat as ek te lank in die son is, verskyn
> daar blasies op my vel wat die volgende dag vedwyn.
> Ek het gegaan vir toetse vir velkanker - daar is niks gevind nie - maar ek
> is deesdae baie meer versigtig as ek uitgaan in die helder sonskyn. - mens
> weet nooit wanneer daardie blasies nie gaan verdwyn nie - dan word ek SA se
> Blasievrou:)))
> Annette
>
Re: Sonbrand [boodskap #63162 is 'n antwoord op boodskap #63160] Do, 06 Junie 2002 08:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Desperate Dames Daar!!:)))
Hy sal vir my moet betaal vir die voorreg:))
Annette

"Braam" skryf in boodskap news:MdEL8.5526$3t6.253409@ozemail.com.au...
> Hier in Australia gebruik hulle die woorde "slip slap slop" Slip on a shirt,
> slap on a hat and slop
> on sunscreen om sonbrand te probeer verhoed .Daar is blykbaar n ou iewers
> op n sunshine coast strand wat vir n klein fooi sonskerm op die mooi
> nooiens se rugge smeer
> Braam
>
> Annette wrote in message
> news:adn106$frve$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek lees dat die meeste kinders in Amerika nie bewus is van die moontlike
>> gevaar van sonbrand nie - om bruingebrand te wees is meer belangrik.
>> Ek glo wel dat die kinders in die sonryke state en lande wel meer bedag
> is.
>> Toe ek jonk was het ons nie eers geweet van sonskermfaktor 15 nie - maar
> ek
>> is gelukkig, ek brand gou bruin.
>> Hier in my later jare vind ek wel dat as ek te lank in die son is, verskyn
>> daar blasies op my vel wat die volgende dag vedwyn.
>> Ek het gegaan vir toetse vir velkanker - daar is niks gevind nie - maar ek
>> is deesdae baie meer versigtig as ek uitgaan in die helder sonskyn. - mens
>> weet nooit wanneer daardie blasies nie gaan verdwyn nie - dan word ek SA
> se
>> Blasievrou:)))
>> Annette
>>
>
Re: Sonbrand [boodskap #63168 is 'n antwoord op boodskap #63162] Do, 06 Junie 2002 09:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hoeveel?
(Ek het gedink jy glo aan "free love"!)

"Annette" skryf in boodskap news:adn5fa$i4cs$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Desperate Dames Daar!!:)))
> Hy sal vir my moet betaal vir die voorreg:))
> Annette
>
>
> "Braam" wrote in message
> news:MdEL8.5526$3t6.253409@ozemail.com.au...
>> Hier in Australia gebruik hulle die woorde "slip slap slop" Slip on a
> shirt,
>> slap on a hat and slop
>> on sunscreen om sonbrand te probeer verhoed .Daar is blykbaar n ou iewers
>> op n sunshine coast strand wat vir n klein fooi sonskerm op die mooi
>> nooiens se rugge smeer
>> Braam
>>
>> Annette wrote in message
>> news:adn106$frve$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Ek lees dat die meeste kinders in Amerika nie bewus is van die moontlike
>>> gevaar van sonbrand nie - om bruingebrand te wees is meer belangrik.
>>> Ek glo wel dat die kinders in die sonryke state en lande wel meer
bedag
>> is.
>>> Toe ek jonk was het ons nie eers geweet van sonskermfaktor 15 nie -
maar
>> ek
>>> is gelukkig, ek brand gou bruin.
>>> Hier in my later jare vind ek wel dat as ek te lank in die son is,
> verskyn
>>> daar blasies op my vel wat die volgende dag vedwyn.
>>> Ek het gegaan vir toetse vir velkanker - daar is niks gevind nie -
maar
> ek
>>> is deesdae baie meer versigtig as ek uitgaan in die helder sonskyn. -
> mens
>>> weet nooit wanneer daardie blasies nie gaan verdwyn nie - dan word ek
SA
>> se
>>> Blasievrou:)))
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Sonbrand [boodskap #63171 is 'n antwoord op boodskap #63168] Do, 06 Junie 2002 10:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jonas, weet jy nou nog nie dat die free goed op die ou end die duurste goed
is nie?
Ek hou van die vrye markstelsel - maak my 'n aanbod, en ek sal sien of ek
dit wil anvaar:)))
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:adnauv$qc8$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hoeveel?
> (Ek het gedink jy glo aan "free love"!)
> "Annette" wrote in message
> news:adn5fa$i4cs$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Desperate Dames Daar!!:)))
>> Hy sal vir my moet betaal vir die voorreg:))
>> Annette
>>
>>
>> "Braam" wrote in message
>> news:MdEL8.5526$3t6.253409@ozemail.com.au...
>>> Hier in Australia gebruik hulle die woorde "slip slap slop" Slip on a
>> shirt,
>>> slap on a hat and slop
>>> on sunscreen om sonbrand te probeer verhoed .Daar is blykbaar n ou
> iewers
>>> op n sunshine coast strand wat vir n klein fooi sonskerm op die mooi
>>> nooiens se rugge smeer
>>> Braam
>>>
>>> Annette wrote in message
>>> news:adn106$frve$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Ek lees dat die meeste kinders in Amerika nie bewus is van die
> moontlike
>>>> gevaar van sonbrand nie - om bruingebrand te wees is meer belangrik.
>>>> Ek glo wel dat die kinders in die sonryke state en lande wel meer
> bedag
>>> is.
>>>> Toe ek jonk was het ons nie eers geweet van sonskermfaktor 15 nie -
> maar
>>> ek
>>>> is gelukkig, ek brand gou bruin.
>>>> Hier in my later jare vind ek wel dat as ek te lank in die son is,
>> verskyn
>>>> daar blasies op my vel wat die volgende dag vedwyn.
>>>> Ek het gegaan vir toetse vir velkanker - daar is niks gevind nie -
> maar
>> ek
>>>> is deesdae baie meer versigtig as ek uitgaan in die helder
sonskyn. -
>> mens
>>>> weet nooit wanneer daardie blasies nie gaan verdwyn nie - dan word
ek
> SA
>>> se
>>>> Blasievrou:)))
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: Sonbrand [boodskap #63173 is 'n antwoord op boodskap #63158] Do, 06 Junie 2002 13:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker[1]  is tans af-lyn  Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Geagte Annette,

Volgens my hoort jy nie in Suid-Afrika te woon nie...
Jy sou beter hier by my in Vlaanderen woon. Hier is min son as in
Suid-Afrika. Bowendien is jou voorouers waarskynlik ook van hierdie
kontreie afkomstig. Ek vind jy moet teruggaan na jou "roots!"
Dit sal nou wel gaan donder en bliksem, ek weet dit, maar dis
tenslotte jyself wat sal moet kies tussen "blasies" en
"nie-blasies"...
Ha-ha-hahahaaaaaaaaaaaa!!!! :-))))

Die beste groete vanweë

Norbert (uit Vlaanderen)

"Annette" schreef:

> Ek lees dat die meeste kinders in Amerika nie bewus is van die moontlike
> gevaar van sonbrand nie - om bruingebrand te wees is meer belangrik.
> Ek glo wel dat die kinders in die sonryke state en lande wel meer bedag is.
> Toe ek jonk was het ons nie eers geweet van sonskermfaktor 15 nie - maar ek
> is gelukkig, ek brand gou bruin.
> Hier in my later jare vind ek wel dat as ek te lank in die son is, verskyn
> daar blasies op my vel wat die volgende dag vedwyn.
> Ek het gegaan vir toetse vir velkanker - daar is niks gevind nie - maar ek
> is deesdae baie meer versigtig as ek uitgaan in die helder sonskyn. - mens
> weet nooit wanneer daardie blasies nie gaan verdwyn nie - dan word ek SA se
> Blasievrou:)))
> Annette
>
Re: Sonbrand [boodskap #63178 is 'n antwoord op boodskap #63173] Do, 06 Junie 2002 16:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Norbert, nou het jy 'n groot gout gemaak, Annette is definitief nie van
Belgiese origine nie, sy is te smart.
Ek is seker sy voorouers is van Nederland, dis hier waar die slimme vroue
woon :-)))

Gr.Rico
"*Sterrenkijker*" skryf in boodskap news:3cff67fd.466911@news.skynet.be...
> Geagte Annette,
>
> Volgens my hoort jy nie in Suid-Afrika te woon nie...
> Jy sou beter hier by my in Vlaanderen woon. Hier is min son as in
> Suid-Afrika. Bowendien is jou voorouers waarskynlik ook van hierdie
> kontreie afkomstig. Ek vind jy moet teruggaan na jou "roots!"
> Dit sal nou wel gaan donder en bliksem, ek weet dit, maar dis
> tenslotte jyself wat sal moet kies tussen "blasies" en
> "nie-blasies"...
> Ha-ha-hahahaaaaaaaaaaaa!!!! :-))))
>
> Die beste groete vanweë
>
> Norbert (uit Vlaanderen)
>
>
>
> "Annette" schreef:
>
>> Ek lees dat die meeste kinders in Amerika nie bewus is van die moontlike
>> gevaar van sonbrand nie - om bruingebrand te wees is meer belangrik.
>> Ek glo wel dat die kinders in die sonryke state en lande wel meer bedag is.
>> Toe ek jonk was het ons nie eers geweet van sonskermfaktor 15 nie - maar ek
>> is gelukkig, ek brand gou bruin.
>> Hier in my later jare vind ek wel dat as ek te lank in die son is, verskyn
>> daar blasies op my vel wat die volgende dag vedwyn.
>> Ek het gegaan vir toetse vir velkanker - daar is niks gevind nie - maar ek
>> is deesdae baie meer versigtig as ek uitgaan in die helder sonskyn. - mens
>> weet nooit wanneer daardie blasies nie gaan verdwyn nie - dan word ek SA se
>> Blasievrou:)))
>> Annette
>>
>
Re: Sonbrand [boodskap #63182 is 'n antwoord op boodskap #63178] Do, 06 Junie 2002 17:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker[1]  is tans af-lyn  Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Jamaar, jamaar, jamaar... Rico!! Ek het gesê: sy is van "onse"
kontreie... Ek het nie eksplisiet gesê Annette sy voorouers kom van
Vlaanderen nie! Ek het slegs gesê: "kontreie"... Miskien is haar voor-
ouers wel van Duitsland of van Frankryk! Maak die saak nie waar
Annette soontoe gaan om sy blasies te kan kwytraak. Ag, indien ek
daarvan seker sou kon wees dat Annette sy blasies in Nederland sou
kan verloor!.. Ja, rêrig, Annette moet na Nederland gaan! In Nederland
is nog 'n bietjie min son as in Vlaanderen!!!

Norbert (uit Vlaanderen)

"Rico" schreef:

> Norbert, nou het jy 'n groot gout gemaak, Annette is definitief nie van
> Belgiese origine nie, sy is te smart.
> Ek is seker sy voorouers is van Nederland, dis hier waar die slimme vroue
> woon :-)))
>
> Gr.Rico
> "*Sterrenkijker*" schreef in bericht
> news:3cff67fd.466911@news.skynet.be...
>> Geagte Annette,

>> Volgens my hoort jy nie in Suid-Afrika te woon nie...
>> Jy sou beter hier by my in Vlaanderen woon. Hier is min son as in
>> Suid-Afrika. Bowendien is jou voorouers waarskynlik ook van hierdie
>> kontreie afkomstig. Ek vind jy moet teruggaan na jou "roots!"
>> Dit sal nou wel gaan donder en bliksem, ek weet dit, maar dis
>> tenslotte jyself wat sal moet kies tussen "blasies" en
>> "nie-blasies"...
>> Ha-ha-hahahaaaaaaaaaaaa!!!! :-))))

>> Die beste groete vanweë

>> Norbert (uit Vlaanderen)



>> "Annette" schreef:

>>> Ek lees dat die meeste kinders in Amerika nie bewus is van die moontlike
>>> gevaar van sonbrand nie - om bruingebrand te wees is meer belangrik.
>>> Ek glo wel dat die kinders in die sonryke state en lande wel meer bedag
> is.
>>> Toe ek jonk was het ons nie eers geweet van sonskermfaktor 15 nie - maar
> ek
>>> is gelukkig, ek brand gou bruin.
>>> Hier in my later jare vind ek wel dat as ek te lank in die son is,
> verskyn
>>> daar blasies op my vel wat die volgende dag vedwyn.
>>> Ek het gegaan vir toetse vir velkanker - daar is niks gevind nie - maar
> ek
>>> is deesdae baie meer versigtig as ek uitgaan in die helder sonskyn. -
> mens
>>> weet nooit wanneer daardie blasies nie gaan verdwyn nie - dan word ek SA
> se
>>> Blasievrou:)))
>>> Annette
>>>
>>>
>>>
>>>
>>>

>
Re: Sonbrand [boodskap #63199 is 'n antwoord op boodskap #63171] Vr, 07 Junie 2002 03:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ja - vra is vry, maar vry is nie vra nie.

"Annette" skryf in boodskap news:adnclq$ml8a$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Jonas, weet jy nou nog nie dat die free goed op die ou end die duurste goed
> is nie?
> Ek hou van die vrye markstelsel - maak my 'n aanbod, en ek sal sien of ek
> dit wil anvaar:)))
> Annette
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:adnauv$qc8$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Hoeveel?
>> (Ek het gedink jy glo aan "free love"!)
>> "Annette" wrote in message
>> news:adn5fa$i4cs$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Desperate Dames Daar!!:)))
>>> Hy sal vir my moet betaal vir die voorreg:))
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Braam" wrote in message
>>> news:MdEL8.5526$3t6.253409@ozemail.com.au...
>>>> Hier in Australia gebruik hulle die woorde "slip slap slop" Slip on
a
>>> shirt,
>>>> slap on a hat and slop
>>>> on sunscreen om sonbrand te probeer verhoed .Daar is blykbaar n ou
>> iewers
>>>> op n sunshine coast strand wat vir n klein fooi sonskerm op die mooi
>>>> nooiens se rugge smeer
>>>> Braam
>>>>
>>>> Annette wrote in message
>>>> news:adn106$frve$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Ek lees dat die meeste kinders in Amerika nie bewus is van die
>> moontlike
>>>> > gevaar van sonbrand nie - om bruingebrand te wees is meer belangrik.
>>>> > Ek glo wel dat die kinders in die sonryke state en lande wel meer
>> bedag
>>>> is.
>>>> > Toe ek jonk was het ons nie eers geweet van sonskermfaktor 15
nie -
>> maar
>>>> ek
>>>> > is gelukkig, ek brand gou bruin.
>>>> > Hier in my later jare vind ek wel dat as ek te lank in die son is,
>>> verskyn
>>>> > daar blasies op my vel wat die volgende dag vedwyn.
>>>> > Ek het gegaan vir toetse vir velkanker - daar is niks gevind nie -
>> maar
>>> ek
>>>> > is deesdae baie meer versigtig as ek uitgaan in die helder
> sonskyn. -
>>> mens
>>>> > weet nooit wanneer daardie blasies nie gaan verdwyn nie - dan word
> ek
>> SA
>>>> se
>>>> > Blasievrou:)))
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Sonbrand [boodskap #63200 is 'n antwoord op boodskap #63178] Vr, 07 Junie 2002 03:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Rico jy is reg - Pa se kant van Holland/Frankryk, Ma se kant van
Frankryk/Holland.
Ek sal in elk geval in geen ander land kan gaan bly nie - ek het nodig om
blou lug en son te sien, die son se hitte op my vel en my wasgoed te voel en
die see en grond te kan ruik.
Ek het ook nodig om Afrikaans te kan hoor, leeus te hoor brul en voëltjies
te hoor sing.

Annette

"Rico" skryf in boodskap news:ado2ip$f9r$1@news1.xs4all.nl...
> Norbert, nou het jy 'n groot gout gemaak, Annette is definitief nie van
> Belgiese origine nie, sy is te smart.
> Ek is seker sy voorouers is van Nederland, dis hier waar die slimme vroue
> woon :-)))
>
> Gr.Rico
> "*Sterrenkijker*" schreef in bericht
> news:3cff67fd.466911@news.skynet.be...
>> Geagte Annette,
>>
>> Volgens my hoort jy nie in Suid-Afrika te woon nie...
>> Jy sou beter hier by my in Vlaanderen woon. Hier is min son as in
>> Suid-Afrika. Bowendien is jou voorouers waarskynlik ook van hierdie
>> kontreie afkomstig. Ek vind jy moet teruggaan na jou "roots!"
>> Dit sal nou wel gaan donder en bliksem, ek weet dit, maar dis
>> tenslotte jyself wat sal moet kies tussen "blasies" en
>> "nie-blasies"...
>> Ha-ha-hahahaaaaaaaaaaaa!!!! :-))))
>>
>> Die beste groete vanweë
>>
>> Norbert (uit Vlaanderen)
>>
>>
>>
>> "Annette" schreef:
>>
>>> Ek lees dat die meeste kinders in Amerika nie bewus is van die moontlike
>>> gevaar van sonbrand nie - om bruingebrand te wees is meer belangrik.
>>> Ek glo wel dat die kinders in die sonryke state en lande wel meer bedag
> is.
>>> Toe ek jonk was het ons nie eers geweet van sonskermfaktor 15 nie -
maar
> ek
>>> is gelukkig, ek brand gou bruin.
>>> Hier in my later jare vind ek wel dat as ek te lank in die son is,
> verskyn
>>> daar blasies op my vel wat die volgende dag vedwyn.
>>> Ek het gegaan vir toetse vir velkanker - daar is niks gevind nie - maar
> ek
>>> is deesdae baie meer versigtig as ek uitgaan in die helder sonskyn. -
> mens
>>> weet nooit wanneer daardie blasies nie gaan verdwyn nie - dan word ek
SA
> se
>>> Blasievrou:)))
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Sonbrand [boodskap #63201 is 'n antwoord op boodskap #63199] Vr, 07 Junie 2002 03:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Vry is vat?:)))
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:adp7od$qro$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ja - vra is vry, maar vry is nie vra nie.
> "Annette" wrote in message
> news:adnclq$ml8a$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Jonas, weet jy nou nog nie dat die free goed op die ou end die duurste
> goed
>> is nie?
>> Ek hou van die vrye markstelsel - maak my 'n aanbod, en ek sal sien of ek
>> dit wil anvaar:)))
>> Annette
>>
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:adnauv$qc8$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Hoeveel?
>>> (Ek het gedink jy glo aan "free love"!)
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:adn5fa$i4cs$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Desperate Dames Daar!!:)))
>>>> Hy sal vir my moet betaal vir die voorreg:))
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> "Braam" wrote in message
>>>> news:MdEL8.5526$3t6.253409@ozemail.com.au...
>>>> > Hier in Australia gebruik hulle die woorde "slip slap slop" Slip
on
> a
>>>> shirt,
>>>> > slap on a hat and slop
>>>> > on sunscreen om sonbrand te probeer verhoed .Daar is blykbaar n
ou
>>> iewers
>>>> > op n sunshine coast strand wat vir n klein fooi sonskerm op die
> mooi
>>>> > nooiens se rugge smeer
>>>> > Braam
>>>> >
>>>> > Annette wrote in message
>>>> > news:adn106$frve$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > Ek lees dat die meeste kinders in Amerika nie bewus is van die
>>> moontlike
>>>> > > gevaar van sonbrand nie - om bruingebrand te wees is meer
> belangrik.
>>>> > > Ek glo wel dat die kinders in die sonryke state en lande wel
meer
>>> bedag
>>>> > is.
>>>> > > Toe ek jonk was het ons nie eers geweet van sonskermfaktor 15
> nie -
>>> maar
>>>> > ek
>>>> > > is gelukkig, ek brand gou bruin.
>>>> > > Hier in my later jare vind ek wel dat as ek te lank in die son is,
>>>> verskyn
>>>> > > daar blasies op my vel wat die volgende dag vedwyn.
>>>> > > Ek het gegaan vir toetse vir velkanker - daar is niks gevind
nie -
>>> maar
>>>> ek
>>>> > > is deesdae baie meer versigtig as ek uitgaan in die helder
>> sonskyn. -
>>>> mens
>>>> > > weet nooit wanneer daardie blasies nie gaan verdwyn nie - dan
word
>> ek
>>> SA
>>>> > se
>>>> > > Blasievrou:)))
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Sonbrand [boodskap #63222 is 'n antwoord op boodskap #63200] Vr, 07 Junie 2002 09:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker[1]  is tans af-lyn  Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ag, Rico sal wel Afrikaans praat vir jou as jy na Nederland kom en ek
is 'n Vlaamse leeu wat so af en toe eens brul.

Norbert

"Annette" schreef:

> Rico jy is reg - Pa se kant van Holland/Frankryk, Ma se kant van
> Frankryk/Holland.
> Ek sal in elk geval in geen ander land kan gaan bly nie - ek het nodig om
> blou lug en son te sien, die son se hitte op my vel en my wasgoed te voel en
> die see en grond te kan ruik.
> Ek het ook nodig om Afrikaans te kan hoor, leeus te hoor brul en voëltjies
> te hoor sing.
>
> Annette
>
>
> "Rico" wrote in message
> news:ado2ip$f9r$1@news1.xs4all.nl...
>> Norbert, nou het jy 'n groot gout gemaak, Annette is definitief nie van
>> Belgiese origine nie, sy is te smart.
>> Ek is seker sy voorouers is van Nederland, dis hier waar die slimme vroue
>> woon :-)))

>> Gr.Rico
>> "*Sterrenkijker*" schreef in bericht
>> news:3cff67fd.466911@news.skynet.be...
>>> Geagte Annette,
>>>
>>> Volgens my hoort jy nie in Suid-Afrika te woon nie...
>>> Jy sou beter hier by my in Vlaanderen woon. Hier is min son as in
>>> Suid-Afrika. Bowendien is jou voorouers waarskynlik ook van hierdie
>>> kontreie afkomstig. Ek vind jy moet teruggaan na jou "roots!"
>>> Dit sal nou wel gaan donder en bliksem, ek weet dit, maar dis
>>> tenslotte jyself wat sal moet kies tussen "blasies" en
>>> "nie-blasies"...
>>> Ha-ha-hahahaaaaaaaaaaaa!!!! :-))))
>>>
>>> Die beste groete vanweë
>>>
>>> Norbert (uit Vlaanderen)
>>>
>>>
>>>
>>> "Annette" schreef:
>>>
>>>> Ek lees dat die meeste kinders in Amerika nie bewus is van die
> moontlike
>>>> gevaar van sonbrand nie - om bruingebrand te wees is meer belangrik.
>>>> Ek glo wel dat die kinders in die sonryke state en lande wel meer bedag
>> is.
>>>> Toe ek jonk was het ons nie eers geweet van sonskermfaktor 15 nie -
> maar
>> ek
>>>> is gelukkig, ek brand gou bruin.
>>>> Hier in my later jare vind ek wel dat as ek te lank in die son is,
>> verskyn
>>>> daar blasies op my vel wat die volgende dag vedwyn.
>>>> Ek het gegaan vir toetse vir velkanker - daar is niks gevind nie - maar
>> ek
>>>> is deesdae baie meer versigtig as ek uitgaan in die helder sonskyn. -
>> mens
>>>> weet nooit wanneer daardie blasies nie gaan verdwyn nie - dan word ek
> SA
>> se
>>>> Blasievrou:)))
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>>
>>>>
>>>>
>>>


>
Re: Sonbrand [boodskap #63311 is 'n antwoord op boodskap #63201] So, 09 Junie 2002 05:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Vat? Soos in regstellende vat?

"Annette" skryf in boodskap news:adpavd$17007$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Vry is vat?:)))
> Annette
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:adp7od$qro$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ja - vra is vry, maar vry is nie vra nie.
>> "Annette" wrote in message
>> news:adnclq$ml8a$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Jonas, weet jy nou nog nie dat die free goed op die ou end die duurste
>> goed
>>> is nie?
>>> Ek hou van die vrye markstelsel - maak my 'n aanbod, en ek sal sien of
> ek
>>> dit wil anvaar:)))
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Jonas" wrote in message
>>> news:adnauv$qc8$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Hoeveel?
>>>> (Ek het gedink jy glo aan "free love"!)
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:adn5fa$i4cs$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Desperate Dames Daar!!:)))
>>>> > Hy sal vir my moet betaal vir die voorreg:))
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> > "Braam" wrote in message
>>>> > news:MdEL8.5526$3t6.253409@ozemail.com.au...
>>>> > > Hier in Australia gebruik hulle die woorde "slip slap slop" Slip
> on
>> a
>>>> > shirt,
>>>> > > slap on a hat and slop
>>>> > > on sunscreen om sonbrand te probeer verhoed .Daar is blykbaar n
> ou
>>>> iewers
>>>> > > op n sunshine coast strand wat vir n klein fooi sonskerm op die
>> mooi
>>>> > > nooiens se rugge smeer
>>>> > > Braam
>>>> > >
>>>> > > Annette wrote in message
>>>> > > news:adn106$frve$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > > Ek lees dat die meeste kinders in Amerika nie bewus is van die
>>>> moontlike
>>>> > > > gevaar van sonbrand nie - om bruingebrand te wees is meer
>> belangrik.
>>>> > > > Ek glo wel dat die kinders in die sonryke state en lande wel
> meer
>>>> bedag
>>>> > > is.
>>>> > > > Toe ek jonk was het ons nie eers geweet van sonskermfaktor 15
>> nie -
>>>> maar
>>>> > > ek
>>>> > > > is gelukkig, ek brand gou bruin.
>>>> > > > Hier in my later jare vind ek wel dat as ek te lank in die son
> is,
>>>> > verskyn
>>>> > > > daar blasies op my vel wat die volgende dag vedwyn.
>>>> > > > Ek het gegaan vir toetse vir velkanker - daar is niks gevind
> nie -
>>>> maar
>>>> > ek
>>>> > > > is deesdae baie meer versigtig as ek uitgaan in die helder
>>> sonskyn. -
>>>> > mens
>>>> > > > weet nooit wanneer daardie blasies nie gaan verdwyn nie - dan
> word
>>> ek
>>>> SA
>>>> > > se
>>>> > > > Blasievrou:)))
>>>> > > > Annette
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Sonbrand [boodskap #63313 is 'n antwoord op boodskap #63311] So, 09 Junie 2002 06:37 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Regstellend vat? Wie word reggestel met so 'n vattery?:))
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:adup03$bm5$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Vat? Soos in regstellende vat?
> "Annette" wrote in message
> news:adpavd$17007$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Vry is vat?:)))
>> Annette
>>
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:adp7od$qro$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ja - vra is vry, maar vry is nie vra nie.
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:adnclq$ml8a$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Jonas, weet jy nou nog nie dat die free goed op die ou end die
duurste
>>> goed
>>>> is nie?
>>>> Ek hou van die vrye markstelsel - maak my 'n aanbod, en ek sal sien
of
>> ek
>>>> dit wil anvaar:)))
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> "Jonas" wrote in message
>>>> news:adnauv$qc8$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Hoeveel?
>>>> > (Ek het gedink jy glo aan "free love"!)
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:adn5fa$i4cs$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > Desperate Dames Daar!!:)))
>>>> > > Hy sal vir my moet betaal vir die voorreg:))
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > > "Braam" wrote in message
>>>> > > news:MdEL8.5526$3t6.253409@ozemail.com.au...
>>>> > > > Hier in Australia gebruik hulle die woorde "slip slap slop"
Slip
>> on
>>> a
>>>> > > shirt,
>>>> > > > slap on a hat and slop
>>>> > > > on sunscreen om sonbrand te probeer verhoed .Daar is blykbaar
n
>> ou
>>>> > iewers
>>>> > > > op n sunshine coast strand wat vir n klein fooi sonskerm op
die
>>> mooi
>>>> > > > nooiens se rugge smeer
>>>> > > > Braam
>>>> > > >
>>>> > > > Annette wrote in message
>>>> > > > news:adn106$frve$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > > > Ek lees dat die meeste kinders in Amerika nie bewus is van die
>>>> > moontlike
>>>> > > > > gevaar van sonbrand nie - om bruingebrand te wees is meer
>>> belangrik.
>>>> > > > > Ek glo wel dat die kinders in die sonryke state en lande wel
>> meer
>>>> > bedag
>>>> > > > is.
>>>> > > > > Toe ek jonk was het ons nie eers geweet van sonskermfaktor
15
>>> nie -
>>>> > maar
>>>> > > > ek
>>>> > > > > is gelukkig, ek brand gou bruin.
>>>> > > > > Hier in my later jare vind ek wel dat as ek te lank in die
son
>> is,
>>>> > > verskyn
>>>> > > > > daar blasies op my vel wat die volgende dag vedwyn.
>>>> > > > > Ek het gegaan vir toetse vir velkanker - daar is niks gevind
>> nie -
>>>> > maar
>>>> > > ek
>>>> > > > > is deesdae baie meer versigtig as ek uitgaan in die helder
>>>> sonskyn. -
>>>> > > mens
>>>> > > > > weet nooit wanneer daardie blasies nie gaan verdwyn nie -
dan
>> word
>>>> ek
>>>> > SA
>>>> > > > se
>>>> > > > > Blasievrou:)))
>>>> > > > > Annette
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Libië, die ANC en Zimbabwe ?
Volgende onderwerp: Hansie se Begrafnis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 22:43:17 MGT 2024