Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Anna Boshoff op "Future Imperfect"
Re: Anna Boshoff op "Future Imperfect" [boodskap #6313] Vr, 19 April 1996 00:00
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
joh...@srvnac1.nac.ac.za (Johan Kriel) wrote:


> Ek het net die laaste ongeveer 15 minute daarvan gesien, en die eenkeer
> wat sy aan die woord was in daardie tyd het sy Engels gepraat. So jou
> stelling dat sy geweier het om Engels te praat is onwaar.

Sy het geweier. Deurentyd. Tot groot irritasie van die ander
deelnemers. Op die einde het Jannie Gaggiano van Stellenbosch haar
oorreed om te begin Engels praat - toe se sy niks nie.
Hy het dit reggekry deur aan haar te vra of dit waar is dat daar
vroeer vanjaar 'n internasionale kongres oor die behoud van Afrikaans
in Somerset-Wes was waar die voertaal Engels was. Sy het saggies
ingestem en toe begin Engels praat.
Voor dit het dit maar rof gegaan.
Vorige onderwerp: Die ou Grote
Volgende onderwerp: Anna Boshoff op "Future Imperfect"
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 09:28:56 MGT 2024