Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » per
per [boodskap #62880] Wo, 29 Mei 2002 05:33 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Op RSG is daar nou besluit, wanneer daar 'n webadres gegee word, om nie meer
van vorentoe skuinstreep te praat nie, maar van "per".
Ek hou daarvan.
Annette
Re: per [boodskap #62898 is 'n antwoord op boodskap #62880] Wo, 29 Mei 2002 19:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette"
> van vorentoe skuinstreep te praat nie, maar van "per".
----------
wonner wat hulle die 'backslash' gaan noem?
--

***************************
http://www.transformationafrica.org
***************************
Re: per [boodskap #62927 is 'n antwoord op boodskap #62898] Do, 30 Mei 2002 23:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
VoetStoots  is tans af-lyn  VoetStoots
Boodskappe: 9
Geregistreer: Mei 2002
Karma: 0
Junior Lid
"Tobie" skryf in boodskap news:ad5muo$hr4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> "Annette"
>> van vorentoe skuinstreep te praat nie, maar
van "per".
> ----------
> wonner wat hulle die 'backslash' gaan noem?

\rep

-VoetStoots
Re: per [boodskap #62931 is 'n antwoord op boodskap #62927] Vr, 31 Mei 2002 04:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hoekom nie?
Dis baie makliker om "rep" te sê as "agtertoe skuinsstreep".
Annette

"VoetStoots" skryf in boodskap news:3cf6af11$0$18846@hades.is.co.za...
>
> "Tobie" wrote in message
> news:ad5muo$hr4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> "Annette"
>>> van vorentoe skuinstreep te praat nie, maar
> van "per".
>> ----------
>> wonner wat hulle die 'backslash' gaan noem?
>
> \rep
>
> -VoetStoots
>
Re: per [boodskap #62944 is 'n antwoord op boodskap #62898] Vr, 31 Mei 2002 15:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hantamkind  is tans af-lyn  Hantamkind
Boodskappe: 263
Geregistreer: Desember 2001
Karma: 0
Senior Lid
Julle moet onthou dat per ook die internationale afkorting is van die ou
dorpie wat weggesteek is hier aan die weskus van Australië. Of julle nou
skuins vorentoe gaan of te not :-)

HK

"Tobie" skryf in boodskap news:ad5muo$hr4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> "Annette"
>> van vorentoe skuinstreep te praat nie, maar van "per".
> ----------
> wonner wat hulle die 'backslash' gaan noem?
> --
>
>
> ***************************
> http://www.transformationafrica.org
> ***************************
>
Re: per [boodskap #62945 is 'n antwoord op boodskap #62944] Vr, 31 Mei 2002 15:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Hantamkind" wrote:

> Julle moet onthou dat per ook die internationale afkorting is van die ou
> dorpie wat weggesteek is hier aan die weskus van Australië. Of julle nou
> skuins vorentoe gaan of te not :-)

LOL!
Nou wonder ek of julle baie krappe het daar in Perth?
Re: per [boodskap #62965 is 'n antwoord op boodskap #62945] Sa, 01 Junie 2002 06:55 Na vorige boodskap
Hantamkind  is tans af-lyn  Hantamkind
Boodskappe: 263
Geregistreer: Desember 2001
Karma: 0
Senior Lid
Jaaaa Katryn! Mandurah (74 km suid van Perth) se krappe is gewild hier rond
en daar is 'n krap fees elke jaar in Februarie. Dan vang al wat leef en heef
Blue Manna krappe. Dit bly maar 'n fees van 'n dis.

Hantam

"Katryn" skryf in boodskap news:8g6ffuku56gpnb27tqbqmk15scv6e4v8ol@4ax.com...
> "Hantamkind" wrote:
>
>> Julle moet onthou dat per ook die internationale afkorting is van die ou
>> dorpie wat weggesteek is hier aan die weskus van Australië. Of julle nou
>> skuins vorentoe gaan of te not :-)
>
> LOL!
> Nou wonder ek of julle baie krappe het daar in Perth?
>
Vorige onderwerp: Requiem
Volgende onderwerp: Re: Whips?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 10 03:26:51 MGT 2024