Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Seksie Huwelik
Seksie Huwelik [boodskap #62826] Ma, 27 Mei 2002 14:11 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hoor vanmiddag van 'n paartjie wat 18 jaar getroud was, en die bruid van toe
was nog steeds 'n maagd.
Hulle is toe na 'n seksoloog omdat sy toe 38 is, en hulle het besluit hulle
wil kindertjies hê.
Mens kan ook nie alles by die bib en op internet leer nie;)))))
Annette
Re: Seksie Huwelik [boodskap #62829 is 'n antwoord op boodskap #62826] Ma, 27 Mei 2002 14:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker[1]  is tans af-lyn  Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hm.., ek vra me eie af hoe lank 'n man maagd sou bly moes hy met
Annette getroud gewees het..

Norbert (uit Vlaanderen)

"Annette" schreef:

> Hoor vanmiddag van 'n paartjie wat 18 jaar getroud was, en die bruid van toe
> was nog steeds 'n maagd.
> Hulle is toe na 'n seksoloog omdat sy toe 38 is, en hulle het besluit hulle
> wil kindertjies hê.
> Mens kan ook nie alles by die bib en op internet leer nie;)))))
> Annette
>
Re: Seksie Huwelik [boodskap #62832 is 'n antwoord op boodskap #62826] Ma, 27 Mei 2002 21:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker[1]  is tans af-lyn  Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Aaaah!!!! Ook sybersoentjies, Patrick!!!!
(Me dag is tog nog goed gekom nou dat ek van hom hier gelees het).

Norbert (uit Vlaanderen)

L&P schreef:

>
> 'n snaakse vraag vir 'n ongetroude mens my
> liewe sterrekykertjie.
> sybersoentjies van
> Patrick
>
> In article , *Sterrenkijker*
> wrote:
>> Hm.., ek vra me eie af hoe lank 'n man maagd sou bly moes hy met
>> Annette getroud gewees het..

>> Norbert (uit Vlaanderen)

>
Re: Seksie Huwelik [boodskap #62833 is 'n antwoord op boodskap #62829] Ma, 27 Mei 2002 21:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
loes&patrick  is tans af-lyn  loes&patrick
Boodskappe: 239
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
'n snaakse vraag vir 'n ongetroude mens my
liewe sterrekykertjie.
sybersoentjies van
Patrick

In article , *Sterrenkijker*
wrote:
> Hm.., ek vra me eie af hoe lank 'n man maagd sou bly moes hy met
> Annette getroud gewees het..
>
> Norbert (uit Vlaanderen)
>
Re: Seksie Huwelik [boodskap #62838 is 'n antwoord op boodskap #62832] Di, 28 Mei 2002 04:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hilda  is tans af-lyn  Hilda
Boodskappe: 383
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Norbert, het is niet 'me' maar 'my' - dus : mijn dag = my dag, zijn dag = sy
dag. Iemand heeft het je al gezegd.
Hilda.
"*Sterrenkijker*" skryf in boodskap news:3cf2a2a0.27362478@news.skynet.be...
> Aaaah!!!! Ook sybersoentjies, Patrick!!!!
> (Me dag is tog nog goed gekom nou dat ek van hom hier gelees het).
>
> Norbert (uit Vlaanderen)
Re: Seksie Huwelik [boodskap #62841 is 'n antwoord op boodskap #62838] Di, 28 Mei 2002 06:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker[1]  is tans af-lyn  Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Dank U, Hilda, ik apprecieer dit van jou. Juist is juist, maar ik weet
niet of ik het zal kunnen afleren!! :-)

Norbert

"Hilda" schreef:

> Norbert, het is niet 'me' maar 'my' - dus : mijn dag = my dag, zijn dag = sy
> dag. Iemand heeft het je al gezegd.
> Hilda.
> "*Sterrenkijker*" schreef in bericht
> news:3cf2a2a0.27362478@news.skynet.be...
>> Aaaah!!!! Ook sybersoentjies, Patrick!!!!
>> (Me dag is tog nog goed gekom nou dat ek van hom hier gelees het).

>> Norbert (uit Vlaanderen)
>
Re: Seksie Huwelik [boodskap #62843 is 'n antwoord op boodskap #62826] Di, 28 Mei 2002 06:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kekkelbek  is tans af-lyn  Kekkelbek
Boodskappe: 303
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette skryf in boodskap news:actf2h$sejvu$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Hoor vanmiddag van 'n paartjie wat 18 jaar getroud was, en die bruid van toe
> was nog steeds 'n maagd.
> Hulle is toe na 'n seksoloog omdat sy toe 38 is, en hulle het besluit hulle
> wil kindertjies hê.
> Mens kan ook nie alles by die bib en op internet leer nie;)))))
> Annette

seker gaan hulle nou na 'n paar oefen sessies agterkom dat die kans op
wangeskape kindertjies baie groot is en dit dan maar los? Aag en watter
kind wil nou hê ander moet dink sy ouers is sy oupa en ouma?

Nou sit en wonder ek: sy is 'n maagd en hulle noem niks van hom nie? ;)
Loop sekerlik lekker rond. Mansmense!
Re: Seksie Huwelik [boodskap #62845 is 'n antwoord op boodskap #62843] Di, 28 Mei 2002 08:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hy moes seker maar iewers in oefening gebly het;)))

Nog van gister en die seksoloog - blykbaar kom talle voornemende bruidegomme
in trane na haar toe na die rampartytjie en voor die troue. Die arme kinders
voel glo vreeslik skuldig.

Annette

"Kekkelbek"  skryf in boodskap news:3cf332c6.0@news1.mweb.co.za...
>
>  Annette  wrote in message
>  news:actf2h$sejvu$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>>  Hoor vanmiddag van 'n paartjie wat 18 jaar getroud was, en die bruid van toe
>>  was nog steeds 'n maagd.
>>  Hulle is toe na 'n seksoloog omdat sy toe 38 is, en hulle het besluit hulle
>>  wil kindertjies hê.
>>  Mens kan ook nie alles by die bib en op internet leer nie;)))))
>>  Annette
>
>  seker gaan hulle nou na 'n paar oefen sessies agterkom dat die kans op
>  wangeskape kindertjies baie groot is en dit dan maar los?  Aag en watter
>  kind wil nou hê ander moet dink sy ouers is sy oupa en ouma?
>
>  Nou sit en wonder ek: sy is 'n maagd en hulle noem niks van hom nie?  ;)
>  Loop sekerlik lekker rond.  Mansmense!
>
Re: Seksie Huwelik [boodskap #62855 is 'n antwoord op boodskap #62843] Di, 28 Mei 2002 12:22 Na vorige boodskap
Sterrenkijker[1]  is tans af-lyn  Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Kekkelbek" schreef:

> Loop sekerlik lekker rond. Mansmense!

Zeg eens!!!! :-( Nou skyt jy my voor my voete, weet jy?!!!!!

Norbert (uit Vlaanderen)
Vorige onderwerp: Goeie more aan Suid Afrika
Volgende onderwerp: "Na- Apartheid Lag" deur ROBERT PEARCE
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 02:55:53 MGT 2024