Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Onlangse Verlede
Onlangse Verlede [boodskap #62609] Do, 23 Mei 2002 12:53 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Met vandag se gewoelery kom ek af op 'n boekie met handtekeninge van nie so
lank gelede nie, van spelers wat seker net met vreeslike geluk weer vir die
Springbokke sal speel, indien ooit.

Van Straaten
Boone
Gaffie du Toit
Rob Fleck
André Vos
Krynauw Otto

Ag ja, so draf die lewe aan.
Annette
Re: Onlangse Verlede [boodskap #62681 is 'n antwoord op boodskap #62609] Vr, 24 Mei 2002 19:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Die Veldmuis  is tans af-lyn  Die Veldmuis
Boodskappe: 304
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 23 May 2002 14:53:53 +0200, "Annette" wrote:

> Met vandag se gewoelery kom ek af op 'n boekie met handtekeninge van nie so
> lank gelede nie, van spelers wat seker net met vreeslike geluk weer vir die
> Springbokke sal speel, indien ooit.
>
> Van Straaten
> Boone
> Gaffie du Toit
> Rob Fleck
> Andrè Vos
> Krynauw Otto
>
> Ag ja, so draf die lewe aan.
> Annette
>
>

Ek weet van iemand wat beslis nie
weer vir die Springbokke sal speel
nie.
Bennie Ossler natuurlik:-)
Re: Onlangse Verlede [boodskap #62705 is 'n antwoord op boodskap #62681] Sa, 25 Mei 2002 04:45 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:)))) Ek het sy handtekening ook: - Bennie Osler s'n - ))
Jannie Engelbrecht,
Frik du Preez
Mof Myburgh
Piet Uis
Piet Greyling
Jan Ellis
Gawie Carelse
Keith Oxley
en ander ook.

Nou weet julle hoe lank ek al rugby kyk:))
Annette

"Davie Davis" skryf in boodskap news:ar4teusqu2s861cik8c5vm0lulpiodlr3m@4ax.com...
> On Thu, 23 May 2002 14:53:53 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Met vandag se gewoelery kom ek af op 'n boekie met handtekeninge van nie so
>> lank gelede nie, van spelers wat seker net met vreeslike geluk weer vir die
>> Springbokke sal speel, indien ooit.
>>
>> Van Straaten
>> Boone
>> Gaffie du Toit
>> Rob Fleck
>> André Vos
>> Krynauw Otto
>>
>> Ag ja, so draf die lewe aan.
>> Annette
>>
>
> Ek weet van iemand wat beslis nie
> weer vir die Springbokke sal speel
> nie.
> Bennie Ossler natuurlik:-)
>
Vorige onderwerp: Sokker Vandag
Volgende onderwerp: Rugby Per Gewig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 09:03:35 MGT 2024