Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Computer Faire
Computer Faire [boodskap #62693] Vr, 24 Mei 2002 21:30
Die Veldmuis  is tans af-lyn  Die Veldmuis
Boodskappe: 304
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
Iemand van julle (aan die Rand omgewing natuurlik)
wat die afgelope drie dae die jaarlikse rekenaar skou
te Gallagher Estate besoek het? Ek was vandag
daar en die skou is die afgelope 3 jaar in trurrat.
Huidiglik die swakste ooit. Ek besoek dit die
afgelope 12 jaar en behoort dus te weet.
Ek het vandag die dag daar deur
gebring. Groot name soos Norton
neem nie eens deel nie. Die
oorspronklike ses sale het
gekrimp na 3. Môre is
die laaste dag van
die jaar se sessie.

DD
Vorige onderwerp: 11.09.01 - De Beelden/The Pictures
Volgende onderwerp: Re: 6 million is a joke
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jun 04 06:58:52 MGT 2024