Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vuurwapenwetgewing
Vuurwapenwetgewing [boodskap #62616] Do, 23 Mei 2002 13:37 na volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Wat is die nut om as wetsgehoorsame burger 'n vuurwapen te hê?

Hoe gaan jy die oortreder aanhou nadat hy jou geroof het?

Ek glo dat die wetgewing nuwe morele stukrag aan die kriminele gaan gee -
asof hulle enige verdere aanmoediging nodig het...

Arme polisiemanne
Re: Vuurwapenwetgewing [boodskap #62624 is 'n antwoord op boodskap #62616] Do, 23 Mei 2002 18:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kobus Pietersen  is tans af-lyn  Kobus Pietersen
Boodskappe: 358
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
Jonas skryf in boodskap news:aciram$bmn$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Wat is die nut om as wetsgehoorsame burger 'n vuurwapen te hê?
> Hoe gaan jy die oortreder aanhou nadat hy jou geroof het?

Nee, wees mensliewend en gee hom 'n voorsprong deur tegniek.

Ek glo nie daar is 'n wet wat sê mens moet 'n oortreder aan die polisie
oorhandig nie?
Die wet sê net mens moet dit nie in eie hande neem nie, so mens kan hom mos
'n lift gee in die rigting van sy huis?

1 Laat hom mooi klere en skoene aantrek.
2 Fit hom uit met 'n horlosie, 'n beursie met R20 of meer, en ander geskenke
soos 'n ghettoblasterkie ens..
3 Bied hom al geselsend 'n lekker bottel drank aan tot hy genoeg gehad het.
Dis mos alles waarvoor hy daar was, en wat verhoed jou om sy omstandighede
te verbeter?

Bied dan aan om hom huis toe te neem, maar moet hom nie in die kar indwing
nie, want dit tel as ontvoering. Aangesien hy dan nie mooi weet waar hy is
nie, vat jy hom dan na 'n plek waar jy dink hy wou wees. Laai hom af en wens
hom alle sterkte toe. Dis mos alles binne die wet en wetsgehoorsaam?

'n Dronk mens sal klou aan sy nuut gevonde rykdom, en ongelukkig is daar dan
selfs mense wat die wet sal oortree om sy goed af te vat. As die polisie jou
dan daarna kontak, is jy mos teleurgesteld dat dit nou 'n persoon moes
oorkom wat jy probeer help het. En hel, as jy dit geweet het, sou jy hom in
die eerste plek nooit probeer help het nie.

Disclaimer: Don't try this at home. :-)
Re: Vuurwapenwetgewing [boodskap #62641 is 'n antwoord op boodskap #62624] Vr, 24 Mei 2002 00:48 Na vorige boodskap
Rhenier  is tans af-lyn  Rhenier
Boodskappe: 5
Geregistreer: Mei 2002
Karma: 0
Junior Lid
LOL.
Ek het nie soveel geduld nie.
Skiet die bliksems!

"Kobus Pietersen" skryf in boodskap news:acje6r$g00$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Jonas wrote in message
> news:aciram$bmn$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>> Wat is die nut om as wetsgehoorsame burger 'n vuurwapen te hê?
>> Hoe gaan jy die oortreder aanhou nadat hy jou geroof het?
>
> Nee, wees mensliewend en gee hom 'n voorsprong deur tegniek.
>
> Ek glo nie daar is 'n wet wat sê mens moet 'n oortreder aan die polisie
> oorhandig nie?
> Die wet sê net mens moet dit nie in eie hande neem nie, so mens kan hom mos
> 'n lift gee in die rigting van sy huis?
>
> 1 Laat hom mooi klere en skoene aantrek.
> 2 Fit hom uit met 'n horlosie, 'n beursie met R20 of meer, en ander geskenke
> soos 'n ghettoblasterkie ens..
> 3 Bied hom al geselsend 'n lekker bottel drank aan tot hy genoeg gehad het.
> Dis mos alles waarvoor hy daar was, en wat verhoed jou om sy omstandighede
> te verbeter?
>
> Bied dan aan om hom huis toe te neem, maar moet hom nie in die kar indwing
> nie, want dit tel as ontvoering. Aangesien hy dan nie mooi weet waar hy is
> nie, vat jy hom dan na 'n plek waar jy dink hy wou wees. Laai hom af en wens
> hom alle sterkte toe. Dis mos alles binne die wet en wetsgehoorsaam?
>
> 'n Dronk mens sal klou aan sy nuut gevonde rykdom, en ongelukkig is daar dan
> selfs mense wat die wet sal oortree om sy goed af te vat. As die polisie jou
> dan daarna kontak, is jy mos teleurgesteld dat dit nou 'n persoon moes
> oorkom wat jy probeer help het. En hel, as jy dit geweet het, sou jy hom in
> die eerste plek nooit probeer help het nie.
>
>
>
>
>
>
>
>
> Disclaimer: Don't try this at home. :-)
>
Vorige onderwerp: "Taalkunde" in Engels?
Volgende onderwerp: Net werk en geen speeltyd?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 02:36:58 MGT 2024