Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Sokker
Sokker [boodskap #62591] Do, 23 Mei 2002 07:11
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ons speel ons tweede oefenwedstryd vandag - en Sono en sy 28 adviseurs het
nou glo amper die regte span vir die toernooi uitgewerk.
Matthew Booth - die langste en witste speler in die span is uit - het glo sy
knie so beseer tydens 'n oefening dat hy nou glad nie sal kan speel nie.

Annette
Vorige onderwerp: Koudste Comrades?
Volgende onderwerp: Sokker Vandag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 16:14:49 MGT 2024