Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Rugbynuus
Rugbynuus [boodskap #62458] Di, 21 Mei 2002 16:30 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
8 nuwe spelers is aangewys in die oefengroep van 23, waarvan 5 in die
agterlyn.
Ons speel op 8 Junie teen die Walliesers.
Die kaptein sal eers aangekondig word nadat op die Springbokspan besluit
is - tatta Bobby?

AJ Venter is in, so ook James Dalton.
Annette
Re: Rugbynuus [boodskap #62571 is 'n antwoord op boodskap #62458] Do, 23 Mei 2002 03:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afro Ozzie  is tans af-lyn  Afro Ozzie
Boodskappe: 37
Geregistreer: Desember 1999
Karma: 0
Volle Lid
Waar is Hottie - Na 'n goeie Super 12 seisoen?

"Annette" skryf in boodskap news:acf6ud$pdsbt$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> 8 nuwe spelers is aangewys in die oefengroep van 23, waarvan 5 in die
> agterlyn.
> Ons speel op 8 Junie teen die Walliesers.
> Die kaptein sal eers aangekondig word nadat op die Springbokspan besluit
> is - tatta Bobby?
>
> AJ Venter is in, so ook James Dalton.
> Annette
>
Re: Rugbynuus [boodskap #62576 is 'n antwoord op boodskap #62571] Do, 23 Mei 2002 04:23 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Blykbaar nie Hot genoeg vir die Springbokspan na die proewe nie;))
Annette

"Afro Ozzie" skryf in boodskap news:achn7l$8m3$1@austar-news.austar.net.au...
> Waar is Hottie - Na 'n goeie Super 12 seisoen?
> "Annette" wrote in message
> news:acf6ud$pdsbt$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> 8 nuwe spelers is aangewys in die oefengroep van 23, waarvan 5 in die
>> agterlyn.
>> Ons speel op 8 Junie teen die Walliesers.
>> Die kaptein sal eers aangekondig word nadat op die Springbokspan besluit
>> is - tatta Bobby?
>>
>> AJ Venter is in, so ook James Dalton.
>> Annette
>>
>
Vorige onderwerp: Re: nuusgroep gestremd
Volgende onderwerp: Saamboudag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jun 04 00:58:31 MGT 2024