Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » ek soek werk!!
ek soek werk!! [boodskap #62421] Ma, 20 Mei 2002 18:59 na volgende boodskap
Marlo  is tans af-lyn  Marlo
Boodskappe: 2
Geregistreer: Mei 2002
Karma: 0
Junior Lid
Is daar enige iemand van julle wat dalk weet van 'n pos
in die informasie tegnologie(IT) veld.

Ek is baie desperaat.

Byvoorbaat dankie
Marlo
ma...@websurfer.co.za
Re: ek soek werk!! [boodskap #62455 is 'n antwoord op boodskap #62421] Di, 21 Mei 2002 15:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Border Lands  is tans af-lyn  Border Lands
Boodskappe: 2
Geregistreer: Mei 2002
Karma: 0
Junior Lid
On Mon, 20 May 2002 20:59:32 +0200, "Marlo" wrote:

> Is daar enige iemand van julle wat dalk weet van 'n pos
> in die informasie tegnologie(IT) veld.
>
> Ek is baie desperaat.
>
> Byvoorbaat dankie
> Marlo

Gee bietjie meer details van jou vaardighede. Mens kan deesdae nie
net sê ek is in IT nie ;)
Re: ek soek werk!! [boodskap #62463 is 'n antwoord op boodskap #62455] Di, 21 Mei 2002 17:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Marlo  is tans af-lyn  Marlo
Boodskappe: 2
Geregistreer: Mei 2002
Karma: 0
Junior Lid
wel ek soek ideaal werk as 'n netwerk tegnikus, maar
deesdae moet 'n mens maar onder begin.
Alhoewel ek die regte kwalifikasies het vir
netwerke, kan ek net nie daar inkom nie.

"Border Lands" skryf in boodskap news:ofrkeuoilskng4ru4hu9eac3mvv4ehr0n5@4ax.com...
> On Mon, 20 May 2002 20:59:32 +0200, "Marlo" wrote:
>
>> Is daar enige iemand van julle wat dalk weet van 'n pos
>> in die informasie tegnologie(IT) veld.
>>
>> Ek is baie desperaat.
>>
>> Byvoorbaat dankie
>> Marlo
>
>
> Gee bietjie meer details van jou vaardighede. Mens kan deesdae nie
> net sê ek is in IT nie ;)
Re: ek soek werk!! [boodskap #62521 is 'n antwoord op boodskap #62463] Wo, 22 Mei 2002 14:32 Na vorige boodskap
Hantamkind  is tans af-lyn  Hantamkind
Boodskappe: 263
Geregistreer: Desember 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ja tye is maar swaar ou maat. Kyk jy net na SA of bietjie wyer? Die UK soek
IT mense en so ook Australië. Ek kan jou dalk so bietjie touwys maak as jy
Oz wil oorweeg. Meeste IT ouens het wel 'n graad nodig om hier in te kom
maar hulle is bereid om na jou "vocational training" te kyk en enige ander
opleiding sal wel goedgunstig oorweeg word. Hulle noem dit Recognition of
Prior Learning. Hoe jonger jy is, hoe beter (onder 30 kry jy volpunte - wat
30 punte is, en elke 5 jaar daarna verloor jy vyf punte tot die ouderdom van
44. Op 45 kan jy nie meer aansoek doen nie tensy jy BAIE geld het). Die
slaagpunt vir Skilled Migration het met 5 punte gestyg op 8 Mei 200 na 115
punte. Dit raak nou al hoe moeiliker om in Oz in te kom en daar is
aanduidinge dat die aansoekfooi vir emigrasie na Oz met tot 30% kan styg in
Julie.

Die beauty van dit is dat jy nie noodwendig in die IT bedryf moet
"praktiseer" as jy eers in Oz is nie. Jy kan hier aanland as 'n Elektrisien
of 'n IT ou of 'n General Gardener ('n volwaardige ambag in Oz en gee
makisimum punte!) maar as jy die volgende dag 'n job kry as boekhouer maak
dit absoluut geen verskil aan jou visa status nie. Jy moet darem net tot
onlangs in jou beroep gepraktiseer het om te kwalifiseer.

Australië - the land of opportunity. Waar 'n wil is, is 'n weg!

Hantamkind.

"Marlo" skryf in boodskap news:3cea88f2.0@news1.mweb.co.za...
> wel ek soek ideaal werk as 'n netwerk tegnikus, maar
> deesdae moet 'n mens maar onder begin.
> Alhoewel ek die regte kwalifikasies het vir
> netwerke, kan ek net nie daar inkom nie.
>
>
> "Border Lands" wrote in message
> news:ofrkeuoilskng4ru4hu9eac3mvv4ehr0n5@4ax.com...
>> On Mon, 20 May 2002 20:59:32 +0200, "Marlo" wrote:
>>
>>> Is daar enige iemand van julle wat dalk weet van 'n pos
>>> in die informasie tegnologie(IT) veld.
>>>
>>> Ek is baie desperaat.
>>>
>>> Byvoorbaat dankie
>>> Marlo
>>
>>
>> Gee bietjie meer details van jou vaardighede. Mens kan deesdae nie
>> net sê ek is in IT nie ;)
>
Vorige onderwerp: Re: Kortbroek en Pieter
Volgende onderwerp: nuusgroep gestremd
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 08:20:42 MGT 2024