Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Koos du Plessis MP3's?
Re: Koos du Plessis MP3's? [boodskap #62405 is 'n antwoord op boodskap #62396] So, 19 Mei 2002 22:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pierre  is tans af-lyn  Pierre
Boodskappe: 19
Geregistreer: Mei 2002
Karma: 0
Junior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:ac91k6$nlqkv$1@ID-92016.news.dfncis.de...

> Pierre kan miskien Goud wees, maar Silwer pas my beter:))
> Miskien is Pierre nog ouer, want ek kan net vir aantie Esmé onthou met Jan
> ( van vergeet) om 4nm op Springbok.
> LM was in my vormingsjare, en ek was nie toegelaat om daarna te luister nie,
> omdat ek vreemde idees sou kry:))

Nes jy daar sê, Annette, eerder silwer?, want dieselfde
reëls het vir ons gegeld (maar, w��r lê silwer en w��r lê
goud dan?). Maggies, ons mag nie eers na Bonnie Guitar se
Mr. Fire Eyes geluister het nie.. ;)

-Pierre
Re: Koos du Plessis MP3's? [boodskap #62406 is 'n antwoord op boodskap #62373] So, 19 Mei 2002 22:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Davie Davis" skryf in boodskap news:l64feus3hbmnt316bea08etrf6sekcj42f@4ax.com...
> On Sun, 19 May 2002 13:38:09 +0200, "Rico"
> wrote:
>
>> DD,
>> ek net juis op KaZaa 'n liedjie van die Slim afgelaai, hij het daarop nie
>> gejodel nie, maar hy het my baie laat lach, man dis tog nie musiek om trots
>> op te wees nie.
>>
>> en die liedjie het nog ruis ook, ek dink dis van 'n LP oorgeneem en op die
>> net gesit.
>>
>> Nie my favoriete mannetjie nie :-)))
>>
>
> Kan ek raai Rico, dat jou gunsteling mannetjie
> dalk Paul De Leeuw is:-)
> Grappie, ek hou van sy sang en het 'n paar
> snitte (Flappie, Ein vriendlijk woord, ens.) van hom
>
> DD

Paul is baie lollig ja dis waar, maar om eerlik te wees, my gunstelingsanger
is ernstig Johannes Kerkorrel, ek geniet sy stem, sy musiek en sy tekste.
En ek het die Ander Kant cd bestel by aarvark in Antwerpen en hul het hom
laat kom uit SA, dus ek dit nou nie afgelaai nie :-)))
Daar is nog een ding ek het, ek glo al die liedjies van Patricia Lewis
afgelaai, maar dit wil maar nie op 'n cd kom nie, daar is steeds 'n
foutmelding, GRRRRRRR.
Ek sal nou tog maar Kalahari moet gaan vra die cd's vir my te stuur :-))

Gr.Rico
Re: Pierre se likeur [boodskap #62449 is 'n antwoord op boodskap #62329] Di, 21 Mei 2002 12:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kekkelbek  is tans af-lyn  Kekkelbek
Boodskappe: 303
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
> Ons doen darem al die volgende bykomende dinge:
>
> 1] Die digitale oorklanking van mense se ou kort- en
> langspeelplaatversamelings na CD.
>
> 2] Die verkope van rekenaars, sagteware, die herstel en
> onderhoud daarvan en basiese opleiding.
>
> 3] Grafiese en webontwerp.
>
> .. en binnekort begin ek met die bemarking van my eie
> Maroelalikeur (dit is is eintlik hierdie NG se gesprek oor
> Amarula wat aanvanklik my oog gevang het, want ek het
> gewonder hoe SAners oorsee dit sou ontvang. Ek het lank
> gesoek en geproef aan 'n inheemse produk om uit te voer. Sal
> iewers in Augustusmaand vir jou 'n proeseltjie stuur vir
> evaluasie- as jy belangstel. Ek soek bemarkingsgeleenthede
> en is tans besig om na verpakkingsopsies te kyk.

Pierre gaan dit dieselfde klas as Amaroela wees? (Dik en melkerig) Ek het
kontak met iemand in uitvoere, wat belangstel om so iets uit te voer, hy het
'n mark oorsee daarvoor. Die probleem is net die produk kom kort. Amaroela
het hul verspreiders wat op 'n goudmyn sit en te onnosel is om dit te
ontgin. Solank as wat hy genoeg geld kry vir die bietjie werk wat hy doen,
stel hy nie belang om meer in te sit nie.

Shannon

>
> As julle dalk aan oulike/gepaste name vir so 'n produk kan
> dink, gooi my maar toe daarmee :))
>
> Baie groete,
>
> -Pierre
>
Re: Pierre se likeur [boodskap #62450 is 'n antwoord op boodskap #62449] Di, 21 Mei 2002 14:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kekkelbek  is tans af-lyn  Kekkelbek
Boodskappe: 303
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Peer se likeer

(so bietjie ontronding)
;))
Dink ook ons moet eers proe en dan besluit...en defnislis nie net 'n klein
glasie vol nie!

Annette skryf in boodskap news:acdjqt$ovfbn$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Nou net aan 'n naam gedink!!
> Wat van Peur se Likierre?:)))
>
> Annette
>
>
> --
> Groetnis,
> Annette. ann...@ctnet.co.za
> Happiness is a State of Mind
> "Kekkelbek" wrote in message
> news:3cea43f9.0@news1.mweb.co.za...
>>
>>
>>> Ons doen darem al die volgende bykomende dinge:
>>>
>>> 1] Die digitale oorklanking van mense se ou kort- en
>>> langspeelplaatversamelings na CD.
>>>
>>> 2] Die verkope van rekenaars, sagteware, die herstel en
>>> onderhoud daarvan en basiese opleiding.
>>>
>>> 3] Grafiese en webontwerp.
>>>
>>> .. en binnekort begin ek met die bemarking van my eie
>>> Maroelalikeur (dit is is eintlik hierdie NG se gesprek oor
>>> Amarula wat aanvanklik my oog gevang het, want ek het
>>> gewonder hoe SAners oorsee dit sou ontvang. Ek het lank
>>> gesoek en geproef aan 'n inheemse produk om uit te voer. Sal
>>> iewers in Augustusmaand vir jou 'n proeseltjie stuur vir
>>> evaluasie- as jy belangstel. Ek soek bemarkingsgeleenthede
>>> en is tans besig om na verpakkingsopsies te kyk.
>>
>> Pierre gaan dit dieselfde klas as Amaroela wees? (Dik en melkerig) Ek
> het
>> kontak met iemand in uitvoere, wat belangstel om so iets uit te voer, hy
> het
>> 'n mark oorsee daarvoor. Die probleem is net die produk kom kort.
> Amaroela
>> het hul verspreiders wat op 'n goudmyn sit en te onnosel is om dit te
>> ontgin. Solank as wat hy genoeg geld kry vir die bietjie werk wat hy
> doen,
>> stel hy nie belang om meer in te sit nie.
>>
>> Shannon
>>
>>>
>>> As julle dalk aan oulike/gepaste name vir so 'n produk kan
>>> dink, gooi my maar toe daarmee :))
>>>
>>> Baie groete,
>>>
>>> -Pierre
>>>
>>
>
Re: Pierre se likeur [boodskap #62467 is 'n antwoord op boodskap #62449] Di, 21 Mei 2002 18:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pierre  is tans af-lyn  Pierre
Boodskappe: 19
Geregistreer: Mei 2002
Karma: 0
Junior Lid
"Kekkelbek" skryf in boodskap news:3cea43f9.0@news1.mweb.co.za...

> Pierre gaan dit dieselfde klas as Amaroela wees? (Dik en melkerig) Ek het
> kontak met iemand in uitvoere, wat belangstel om so iets uit te voer, hy het
> 'n mark oorsee daarvoor. Die probleem is net die produk kom kort. Amaroela
> het hul verspreiders wat op 'n goudmyn sit en te onnosel is om dit te
> ontgin. Solank as wat hy genoeg geld kry vir die bietjie werk wat hy doen,
> stel hy nie belang om meer in te sit nie.

Nee Shannon, my produk iets heeltemal uniek in die sin dat
dit nie 'n ander handelmerk se produk gaan naboots nie. Die
produk is helderskoon en heerlik, met 'n lekker stewig skop
daarby. Jy kan die Maroelavrug daarin ruik en proe. Ek
beloof jou jy sal gaande wees daaroor, want voorlopige
toetse by verskeie gesinne het almal dadelik laat vra na
meer en wáár kan hulle dit in die hande kry...

Die eerste bietjie voorraad is uiters beperk en gaan
uitgegee word in 50ml botteltjies, sodat ek dit by soveel as
moontlik kopers/verspreiders kan kry. As gevolg van die
seisoenale aard van die rou produk sal ek op 'n
vooruitbesprekingsgrondslag moet werk vir lewering van die
grootmaatproduk in Augustus 2003.

Ek sal enige insette van jou kant af (kontakte is spif) baie
waardeer. Ek is vasbeslote om ook 'n ou kleimpie af te
steek. :-*)

-Pierre
Re: Pierre se likeur [boodskap #62468 is 'n antwoord op boodskap #62450] Di, 21 Mei 2002 18:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pierre  is tans af-lyn  Pierre
Boodskappe: 19
Geregistreer: Mei 2002
Karma: 0
Junior Lid
"Kekkelbek" skryf in boodskap news:3cea5886.0@news1.mweb.co.za...
> Peer se likeer
>
> (so bietjie ontronding)
> ;))
> Dink ook ons moet eers proe en dan besluit...en defnislis nie net 'n klein
> glasie vol nie!
>
> Annette wrote in message
> news:acdjqt$ovfbn$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Nou net aan 'n naam gedink!!
>> Wat van Peur se Likierre?:)))
>>

Ja, julle twee bokkers, lag maar lekker... wat van Peerless?
*:o)

Ek het nietemin 'n juweel van 'n naam uitgedink, met 'n
baie, baie gepaste slagspreuk, maar nou sal julle moet wag
om te hoor at dit is totdat ek dit eers geregistreer het..
Ek sal net vooruit vertel as ek 'n totaal van 20 ander
*goeie* naambydraes ontvang. Toe, die aanbod is op die
tafel.

-Pierre
Re: Pierre se likeur [boodskap #62469 is 'n antwoord op boodskap #62449] Di, 21 Mei 2002 18:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Janee, laat Peur uitkom met die naam.:))

Nou vir wat 'n Afrika naam, en nie 'n Afrikaanse naam nie?
Hoeveel van die voorafbenadeeldes en die res van Afrika gaan van die
lekkergoed elk geval drink?

Intussen - laat ons vrolik name uitdink.
Wat van Lipafleklekker:)))

Annette

"Kekkelbek" skryf in boodskap news:3ceb346d.0@news1.mweb.co.za...
>
> Pierre wrote in message
> news:3ceb06a0$0$18850@hades.is.co.za...
>> "Annette" wrote in message
>> news:aceeao$osv4s$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Kom nou Pierre, wees 'n man en gee die lekkergoed 'n regte
>> Afrikaanse naam!
>>> Peerless klink vir my na 'n soort shampoe:))
>>
>> Toemaar, die rêrige naam is so reg/eg uit Afrika en
>> onmiskenbaar. So 'n dubbeldoornaam saamgestel uit twee
>> woorde maar met 'n lekker identiteit so eie aan die tipe
>> produk.. en hoe meer jy daarvan drink hou meer identiteit
>> gee dit jou.. óf die dop óf so iets... :-))
>>
>> -Pierre
>
> Ama-doppa? Jy wél ons maar laat wonder oor die naam. ;)) Is dit 'n naam
> wat oorsee ook byklank sal vind?
>
> Annette,
> en ek dink ek en jy is van die laaste mense wat aan die raai gehou wil word.
> ;))
>
Re: Pierre se likeur [boodskap #62499 is 'n antwoord op boodskap #62449] Wo, 22 Mei 2002 01:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nou net aan 'n naam gedink!!
Wat van Peur se Likierre?:)))

Annette

--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a State of Mind

"Kekkelbek" skryf in boodskap news:3cea43f9.0@news1.mweb.co.za...
>
>
>> Ons doen darem al die volgende bykomende dinge:
>>
>> 1] Die digitale oorklanking van mense se ou kort- en
>> langspeelplaatversamelings na CD.
>>
>> 2] Die verkope van rekenaars, sagteware, die herstel en
>> onderhoud daarvan en basiese opleiding.
>>
>> 3] Grafiese en webontwerp.
>>
>> .. en binnekort begin ek met die bemarking van my eie
>> Maroelalikeur (dit is is eintlik hierdie NG se gesprek oor
>> Amarula wat aanvanklik my oog gevang het, want ek het
>> gewonder hoe SAners oorsee dit sou ontvang. Ek het lank
>> gesoek en geproef aan 'n inheemse produk om uit te voer. Sal
>> iewers in Augustusmaand vir jou 'n proeseltjie stuur vir
>> evaluasie- as jy belangstel. Ek soek bemarkingsgeleenthede
>> en is tans besig om na verpakkingsopsies te kyk.
>
> Pierre gaan dit dieselfde klas as Amaroela wees? (Dik en melkerig) Ek het
> kontak met iemand in uitvoere, wat belangstel om so iets uit te voer, hy het
> 'n mark oorsee daarvoor. Die probleem is net die produk kom kort. Amaroela
> het hul verspreiders wat op 'n goudmyn sit en te onnosel is om dit te
> ontgin. Solank as wat hy genoeg geld kry vir die bietjie werk wat hy doen,
> stel hy nie belang om meer in te sit nie.
>
> Shannon
>
>>
>> As julle dalk aan oulike/gepaste name vir so 'n produk kan
>> dink, gooi my maar toe daarmee :))
>>
>> Baie groete,
>>
>> -Pierre
>>
>
Re: Pierre se likeur [boodskap #62501 is 'n antwoord op boodskap #62449] Wo, 22 Mei 2002 02:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pierre  is tans af-lyn  Pierre
Boodskappe: 19
Geregistreer: Mei 2002
Karma: 0
Junior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:aceeao$osv4s$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Kom nou Pierre, wees 'n man en gee die lekkergoed 'n regte Afrikaanse naam!
> Peerless klink vir my na 'n soort shampoe:))

Toemaar, die rêrige naam is so reg/eg uit Afrika en
onmiskenbaar. So 'n dubbeldoornaam saamgestel uit twee
woorde maar met 'n lekker identiteit so eie aan die tipe
produk.. en hoe meer jy daarvan drink hou meer identiteit
gee dit jou.. óf die dop óf so iets... :-))

-Pierre
Re: Pierre se likeur [boodskap #62503 is 'n antwoord op boodskap #62501] Wo, 22 Mei 2002 06:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kekkelbek  is tans af-lyn  Kekkelbek
Boodskappe: 303
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Pierre skryf in boodskap news:3ceb06a0$0$18850@hades.is.co.za...
> "Annette" wrote in message
> news:aceeao$osv4s$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Kom nou Pierre, wees 'n man en gee die lekkergoed 'n regte
> Afrikaanse naam!
>> Peerless klink vir my na 'n soort shampoe:))
>
> Toemaar, die rêrige naam is so reg/eg uit Afrika en
> onmiskenbaar. So 'n dubbeldoornaam saamgestel uit twee
> woorde maar met 'n lekker identiteit so eie aan die tipe
> produk.. en hoe meer jy daarvan drink hou meer identiteit
> gee dit jou.. óf die dop óf so iets... :-))
>
> -Pierre

Ama-doppa? Jy wél ons maar laat wonder oor die naam. ;)) Is dit 'n naam
wat oorsee ook byklank sal vind?

Annette,
en ek dink ek en jy is van die laaste mense wat aan die raai gehou wil word.
;))
Re: Pierre se likeur [boodskap #62510 is 'n antwoord op boodskap #62467] Wo, 22 Mei 2002 09:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nou stuur dan 'n kis botteltjies Kaap toe sodat ek dit vir jou kan afgee by
mense waar dit saak maak.
Stuur 'n tweede kis botteltjies vir my om te proe en seker te maak dis
lekker.
Annette

"Pierre" skryf in boodskap news:3cea90ed$0$18842@hades.is.co.za...
>
> "Kekkelbek" wrote in message
> news:3cea43f9.0@news1.mweb.co.za...
>
>> Pierre gaan dit dieselfde klas as Amaroela wees? (Dik en melkerig) Ek het
>> kontak met iemand in uitvoere, wat belangstel om so iets uit te voer, hy het
>> 'n mark oorsee daarvoor. Die probleem is net die produk kom kort. Amaroela
>> het hul verspreiders wat op 'n goudmyn sit en te onnosel is om dit te
>> ontgin. Solank as wat hy genoeg geld kry vir die bietjie werk wat hy doen,
>> stel hy nie belang om meer in te sit nie.
>
> Nee Shannon, my produk iets heeltemal uniek in die sin dat
> dit nie 'n ander handelmerk se produk gaan naboots nie. Die
> produk is helderskoon en heerlik, met 'n lekker stewig skop
> daarby. Jy kan die Maroelavrug daarin ruik en proe. Ek
> beloof jou jy sal gaande wees daaroor, want voorlopige
> toetse by verskeie gesinne het almal dadelik laat vra na
> meer en wáár kan hulle dit in die hande kry...
>
> Die eerste bietjie voorraad is uiters beperk en gaan
> uitgegee word in 50ml botteltjies, sodat ek dit by soveel as
> moontlik kopers/verspreiders kan kry. As gevolg van die
> seisoenale aard van die rou produk sal ek op 'n
> vooruitbesprekingsgrondslag moet werk vir lewering van die
> grootmaatproduk in Augustus 2003.
>
> Ek sal enige insette van jou kant af (kontakte is spif) baie
> waardeer. Ek is vasbeslote om ook 'n ou kleimpie af te
> steek. :-*)
>
> -Pierre
>
Re: Pierre se likeur [boodskap #62511 is 'n antwoord op boodskap #62468] Wo, 22 Mei 2002 09:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Kom nou Pierre, wees 'n man en gee die lekkergoed 'n regte Afrikaanse naam!
Peerless klink vir my na 'n soort shampoe:))
Annette

"Pierre" skryf in boodskap news:3cea92ee$0$18851@hades.is.co.za...
>
> "Kekkelbek" wrote in message
> news:3cea5886.0@news1.mweb.co.za...
>> Peer se likeer
>>
>> (so bietjie ontronding)
>> ;))
>> Dink ook ons moet eers proe en dan besluit...en defnislis
> nie net 'n klein
>> glasie vol nie!
>>
>> Annette wrote in message
>> news:acdjqt$ovfbn$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Nou net aan 'n naam gedink!!
>>> Wat van Peur se Likierre?:)))
>>>
>
> Ja, julle twee bokkers, lag maar lekker... wat van Peerless?
> *:o)
>
> Ek het nietemin 'n juweel van 'n naam uitgedink, met 'n
> baie, baie gepaste slagspreuk, maar nou sal julle moet wag
> om te hoor at dit is totdat ek dit eers geregistreer het..
> Ek sal net vooruit vertel as ek 'n totaal van 20 ander
> *goeie* naambydraes ontvang. Toe, die aanbod is op die
> tafel.
>
> -Pierre
>
Re: Pierre se likeur [boodskap #62533 is 'n antwoord op boodskap #62469] Wo, 22 Mei 2002 17:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pierre  is tans af-lyn  Pierre
Boodskappe: 19
Geregistreer: Mei 2002
Karma: 0
Junior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:acfeqh$pav97$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Janee, laat Peur uitkom met die naam.:))
>
> Nou vir wat 'n Afrika naam, en nie 'n Afrikaanse naam nie?
> Hoeveel van die voorafbenadeeldes en die res van Afrika gaan van die
> lekkergoed elk geval drink?
>
> Intussen - laat ons vrolik name uitdink.
> Wat van Lipafleklekker:)))
>
> Annette
>

Die naam het beslis 'n Afrikaanse klankie. Dit is d.m.v.
kontaminasie saamgestel. Ek is besig om die plaaslike
handelsmerkregisters te laat nagaan vir moontlike
naambotsings, alhoewel ek nie glo dat dit in die drankhandel
gebruik word nie.

Terloops, kan elkeen wat hier lees my sê wat hulle in hulle
geweste vir Amarula (750ml) betaal??

Groetnis,

-Pierre
Re: Pierre se likeur [boodskap #62534 is 'n antwoord op boodskap #62469] Wo, 22 Mei 2002 18:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Die Veldmuis  is tans af-lyn  Die Veldmuis
Boodskappe: 304
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 21 May 2002 20:45:53 +0200, "Annette" wrote:

> Janee, laat Peur uitkom met die naam.:))
>
> Nou vir wat 'n Afrika naam, en nie 'n Afrikaanse naam nie?
> Hoeveel van die voorafbenadeeldes en die res van Afrika gaan van die
> lekkergoed elk geval drink?
>
> Intussen - laat ons vrolik name uitdink.
> Wat van Lipafleklekker:)))
>
> Annette
>

My voorstel:
Lipaflekker

DD
Re: Pierre se likeur [boodskap #62536 is 'n antwoord op boodskap #62534] Wo, 22 Mei 2002 18:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pierre  is tans af-lyn  Pierre
Boodskappe: 19
Geregistreer: Mei 2002
Karma: 0
Junior Lid
DD, ek het nog nie nuus re daai CD nie. Lokaal nie meer
beskikbaar nie, maar ek het dink dat ons dit in die hande
gaan kry.

Wat die Peurse(li)Keur betref, ek dink 'n naam wat nie nét
Afrikaans in nie, sal dalk meer (internasionaal)
gepas/aanvaarbaar wees?

Voorstelle dusver:

Lipafleklekker (Anette)
Lipaflekker (DD)

Wat van "Snap(s)Djy"? (veral as dit so by die derde of
vierde dop kom.. of KhoisanXX _ :)) of Maroek (lg. gedagtig
aan die lokaasie wat 'n ou so vir die visse uitgooi- en
boonop is dit bekend 'n 'n lekker samestelling)? Jy raak dan
lekker "geroek" op "maroela"as jy té veel suip.. amper soos
té veel boom..

-Pierre

=====================

"Davie Davis" skryf in boodskap news:a1oneuoj3abu90fi1ij5tfneei92bhqtok@4ax.com...
> On Tue, 21 May 2002 20:45:53 +0200, "Annette"

> wrote:
>
>> Janee, laat Peur uitkom met die naam.:))
>>
>> Nou vir wat 'n Afrika naam, en nie 'n Afrikaanse naam nie?
>> Hoeveel van die voorafbenadeeldes en die res van Afrika gaan van die
>> lekkergoed elk geval drink?
>>
>> Intussen - laat ons vrolik name uitdink.
>> Wat van Lipafleklekker:)))
>>
>> Annette
>>
>
> My voorstel:
> Lipaflekker
>
> DD
Re: Koos du Plessis MP3's? [boodskap #62790 is 'n antwoord op boodskap #62264] So, 26 Mei 2002 13:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rhenier  is tans af-lyn  Rhenier
Boodskappe: 5
Geregistreer: Mei 2002
Karma: 0
Junior Lid
As jy nie 'n kluit is nie sal dit veilig wees om oor die internet te
koop.

Ek het al telkemale.

"Annette" skryf in boodskap news:ac58fv$29le8$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Jou ma is 'n wyse vrou:)
> Annette
>
>
> "JD Bothma" wrote in message
> news:3ce61ed4$1_2@mk-nntp-1.news.uk.worldonline.com...
>> As ek oud genoeg was om 'n krediet kaart te he sou ek betaal het. om die
>> waarheid te sê, ek is besig om met my ma te onderhandel om dit vir my in te
>> betaal, sy vertrou net nie die idee van goed met 'n krediet kaart op die
>> internet koop nie.
>>
>> --
>> UKRA #1256
>>
>> "The difference between good and excellent is just a tad extra effort"
>> -Duffy Daugherty
>> "Katryn" wrote in message
>> news:horaeu8vuoagc65o0eliujbb6uje5hetie@4ax.com...
>>> "JD Bothma" wrote:
>>>
>>>> om 'n CD veilig van SA te pos tot hier sal beina net soveel kos soos die CD.
>>>
>>> As jy moes betaal vir die MP3's, sou jy dit nogsteeds afgelaai het?
>>> Ek glo nie...:-)
>>> So, dis nie die koste van die posgeld wat pla nie - dis sommer die
>>> plein ou gewone suinigheid van SA'ners en Ollanners wat hier 'n rol
>>> speel.
>>> Dis maar net wat ek dink...
>>> :-)))
>>
>
Re: Koos du Plessis MP3's? [boodskap #62791 is 'n antwoord op boodskap #62200] So, 26 Mei 2002 13:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rhenier  is tans af-lyn  Rhenier
Boodskappe: 5
Geregistreer: Mei 2002
Karma: 0
Junior Lid
Erm, dink jy *regtig* ek verlaag Koos du Plessis se
lewensstandaard as ek sy musiek pirate?

"Pierre" skryf in boodskap news:3ce47e84$0$18850@hades.is.co.za...
> Ek het so 'n klein CD-winkeltjie hier op 'n plattelandse
> dorpie in die RSA. Hier waar dit maar kners om 'n bestaan te
> maak (verál as jy boonop die reggestelde BAM-letsel dra).
> Die mp3-fenomeen is vinnig besig om eerlike, hardwerkende,
> ekonomies onafhanklike mense op hul knieë te dwing met
> CD-verkope wat teen 'n tempo van ca. 20% per jaar daal.
>
> Ek veroordeel nie die gebruik van mp3's nie, maar dink tog
> volgende wanneer jy dit so gerieflik van AudioGalaxy óf
> Grokster óf KaZaa óf MusicCity óf wáár ookal aflaai, nie aan
> die groot musiekkonglomorate óf die kunstenaars wat jy dalk
> so verneuk nie, maar aan die gewone ou op straat wat sy
> brood verdien uit die verkoop van CD's. Gesinsmense nét soos
> jy en jy..
>
> As julle ouens, wat reeds daar vér in die wêreld nesgeskrop
> het, volgende keer terugverlang na 'n stukkie egte
> Afrikaanse (óf ander Suid-Afrikaanse) musiek, stuur eerder
> vir my 'n epos en bestel die CD by my, wat ek beloof ek baie
> moeite sal doen om vir jou in die hande te kry. Jou nuwe
> geldeenheid frommel ons armsalige ou Randjie tog so gemaklik
> op, dat jy nie eers die verskil aan jou gatsak sal voel
> nie..
>
> Groete van huis tot huis aan ieder en elk in die buiteland
> :)
>
> Pierre
>
> ======================================
>
> "Rhenier" wrote in message
> news:3ce29dd0.0@news1.mweb.co.za...
>> Hi daar.
>>
>> Het iemand al uitgevind waar 'n mens Koos du Plessis MP3's
>> kan download?
>>
>> TIA
>>
>> Rhenier Labuschagne
>>
>
Re: Koos du Plessis MP3's? [boodskap #62800 is 'n antwoord op boodskap #62791] So, 26 Mei 2002 18:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
VoetStoots  is tans af-lyn  VoetStoots
Boodskappe: 9
Geregistreer: Mei 2002
Karma: 0
Junior Lid
"Rhenier" wrote in
message news:3cf0e933.0@news1.mweb.co.za...

> Erm, dink jy *regtig* ek verlaag Koos du Plessis se
> lewensstandaard as ek sy musiek pirate?

Nee, jy verlaag net jou *eie* ..

-VoetStoots
Re: Koos du Plessis MP3's? [boodskap #62859 is 'n antwoord op boodskap #62790] Di, 28 Mei 2002 13:19 Na vorige boodskap
Jobie Jooste  is tans af-lyn  Jobie Jooste
Boodskappe: 1
Geregistreer: Mei 2002
Karma: 0
Junior Lid
Waarom koop as jy kan download: www.audiogalaxy.com

59 matches.

Probeer maar.

"Rhenier" skryf in boodskap news:3cf0e892.0@news1.mweb.co.za...
> As jy nie 'n kluit is nie sal dit veilig wees om oor die internet te
> koop.
>
> Ek het al telkemale.
> "Annette" wrote in message
> news:ac58fv$29le8$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Jou ma is 'n wyse vrou:)
>> Annette
>>
>>
>> "JD Bothma" wrote in message
>> news:3ce61ed4$1_2@mk-nntp-1.news.uk.worldonline.com...
>>> As ek oud genoeg was om 'n krediet kaart te he sou ek betaal het. om die
>>> waarheid te sê, ek is besig om met my ma te onderhandel om dit vir my in te
>>> betaal, sy vertrou net nie die idee van goed met 'n krediet kaart op die
>>> internet koop nie.
>>>
>>> --
>>> UKRA #1256
>>>
>>> "The difference between good and excellent is just a tad extra effort"
>>> -Duffy Daugherty
>>> "Katryn" wrote in message
>>> news:horaeu8vuoagc65o0eliujbb6uje5hetie@4ax.com...
>>>> "JD Bothma" wrote:
>>>>
>>>> >om 'n CD veilig van SA te pos tot hier sal beina net soveel kos soos die CD.
>>>>
>>>> As jy moes betaal vir die MP3's, sou jy dit nogsteeds afgelaai het?
>>>> Ek glo nie...:-)
>>>> So, dis nie die koste van die posgeld wat pla nie - dis sommer die
>>>> plein ou gewone suinigheid van SA'ners en Ollanners wat hier 'n rol
>>>> speel.
>>>> Dis maar net wat ek dink...
>>>> :-)))
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: "Na- Apartheid Lag" deur ROBERT PEARCE
Volgende onderwerp: Re: South African "undevelopable"? Is the ANC like Hitler?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 03:32:30 MGT 2024