Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » internetkoppeling deur die satelliet
internetkoppeling deur die satelliet [boodskap #62291] Sa, 18 Mei 2002 17:55 na volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
het die volgende deur 'n vriend gekry.
Tobie
---------------------------
HI

Ek neem die vrymoedigheid om 'n versoek uit EgAfrikaans se
nuusbrief aan al
my kontakte aan te stuur soos die skrywer vra. As jy nie
belangstel nie,
ignoreer dit net. (Die nuusbrief word saamgestel deur Danie
Martins van
Heidelberg, Transvaal en word aan meer as 6 000 intekenare
wêreldwyd
gestuur - dis nou almal Afrikaners, sowel as mense wat in
Afrikaans
belangstel.)
------------------------

INTERNETKOPPELING:

'n Navraag oor internetkoppeling deur die satelliet het daartoe
gelei dat ek
en David van die VSA aan die gesels geraak het. Hy en sy gesin is
van plan
om na Suid-Afrika te verhuis en hy wil hier met so 'n diens
begin. Die
diens sal vir privaat persone, maar ook vir besighede beskikbaar
wees en
sal vanaf so min as R350 per maand beloop en dan is jy 24 uur aan
die Net
gekoppel en jy maak nie gebruik van Telkom nie. Sy groot vraag is
egter of
hy genoeg klandisie sal kan kry. Nou het ek en David 'n versoek:
Indien jy
of ENIGE ander persoon of besigheid moontlik in die toekoms van
so iets
gebruik sou wou maak, gaan voltooi net 'n vormpie op David se
webblad. BAIE
BELANGRIK - DIT SAL JOU ONDER GEEN VERPLIGTING PLAAS NIE,
daarvoor kan jy
my woord vat. Die adres is: http://za.baspnet.net. Net een
vriendelike
versoek: Wanneer jy die vormpie voltooi, dan is daar 'n opsie
waar jy moet
invul waar jy van hom gehoor het en in die lysie is ook my naam.
Kliek
daarop dat hy kan sien dat jy by my daarvan gehoor het. OF Indien
jy nie
lus is of bang is om die vormpie te gaan voltooi, kan jy sommer
vir David
'n E-pos stuur. In die "Subject" ruimte skryf jy net: SATELLIET -
Danie. En
dan skryf jy net dat jy sou belangstel in so 'n koppeling, maar
steeds sal
dit jou onder GEEN verpligting plaas nie. Sy adres is -
da...@msroad.com.

'n Laaste versoek - vertel asseblief aan al jou vriende van
hierdie
verwikkeling, jy kan miskien meehelp dat ons in Suid-Afrika 'n
bekostigbare Internetdiens kan bekom.

--
---------------------
Luanda news / nuus
http://walk.isat.co.za
---------------------
Re: internetkoppeling deur die satelliet [boodskap #62302 is 'n antwoord op boodskap #62291] Sa, 18 Mei 2002 18:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ag met die allergrootste graagte Tobie.
Maar waar is jou naam?:)))))
Annette

"Tobie" skryf in boodskap news:ac64c2$gdj$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> het die volgende deur 'n vriend gekry.
> Tobie
> ---------------------------
> HI
>
> Ek neem die vrymoedigheid om 'n versoek uit EgAfrikaans se
> nuusbrief aan al
> my kontakte aan te stuur soos die skrywer vra. As jy nie
> belangstel nie,
> ignoreer dit net. (Die nuusbrief word saamgestel deur Danie
> Martins van
> Heidelberg, Transvaal en word aan meer as 6 000 intekenare
> wêreldwyd
> gestuur - dis nou almal Afrikaners, sowel as mense wat in
> Afrikaans
> belangstel.)
> ------------------------
>
> INTERNETKOPPELING:
>
> 'n Navraag oor internetkoppeling deur die satelliet het daartoe
> gelei dat ek
> en David van die VSA aan die gesels geraak het. Hy en sy gesin is
> van plan
> om na Suid-Afrika te verhuis en hy wil hier met so 'n diens
> begin. Die
> diens sal vir privaat persone, maar ook vir besighede beskikbaar
> wees en
> sal vanaf so min as R350 per maand beloop en dan is jy 24 uur aan
> die Net
> gekoppel en jy maak nie gebruik van Telkom nie. Sy groot vraag is
> egter of
> hy genoeg klandisie sal kan kry. Nou het ek en David 'n versoek:
> Indien jy
> of ENIGE ander persoon of besigheid moontlik in die toekoms van
> so iets
> gebruik sou wou maak, gaan voltooi net 'n vormpie op David se
> webblad. BAIE
> BELANGRIK - DIT SAL JOU ONDER GEEN VERPLIGTING PLAAS NIE,
> daarvoor kan jy
> my woord vat. Die adres is: http://za.baspnet.net. Net een
> vriendelike
> versoek: Wanneer jy die vormpie voltooi, dan is daar 'n opsie
> waar jy moet
> invul waar jy van hom gehoor het en in die lysie is ook my naam.
> Kliek
> daarop dat hy kan sien dat jy by my daarvan gehoor het. OF Indien
> jy nie
> lus is of bang is om die vormpie te gaan voltooi, kan jy sommer
> vir David
> 'n E-pos stuur. In die "Subject" ruimte skryf jy net: SATELLIET -
> Danie. En
> dan skryf jy net dat jy sou belangstel in so 'n koppeling, maar
> steeds sal
> dit jou onder GEEN verpligting plaas nie. Sy adres is -
> da...@msroad.com.
>
> 'n Laaste versoek - vertel asseblief aan al jou vriende van
> hierdie
> verwikkeling, jy kan miskien meehelp dat ons in Suid-Afrika 'n
> bekostigbare Internetdiens kan bekom.
>
>
>
> --
> ---------------------
> Luanda news / nuus
> http://walk.isat.co.za
> ---------------------
>
Re: internetkoppeling deur die satelliet [boodskap #62307 is 'n antwoord op boodskap #62302] Sa, 18 Mei 2002 18:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette"
> Ag met die allergrootste graagte Tobie.
> Maar waar is jou naam?:)))))
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
nee wat vrou, ek het niks met die goete te doen nie. jy kamma dié
ou se naam hier onder op sit, as jy dan ernstig is om die vormpie
in te vul. ...... R350 pm. met 24 uur koppeling, dis maar net �
$35.00c nie sleg nie nê? ;-)
---
Vivian Louwrens
Riversdal
Wes - Kaap
---
Re: internetkoppeling deur die satelliet [boodskap #62340 is 'n antwoord op boodskap #62302] So, 19 Mei 2002 05:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Goeie vraag - is jy Danie, Tobie?

"Annette" skryf in boodskap news:ac66nr$mo2ri$6@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ag met die allergrootste graagte Tobie.
> Maar waar is jou naam?:)))))
> Annette
>
>
> "Tobie" wrote in message
> news:ac64c2$gdj$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>> het die volgende deur 'n vriend gekry.
>> Tobie
>> ---------------------------
>> HI
>>
>> Ek neem die vrymoedigheid om 'n versoek uit EgAfrikaans se
>> nuusbrief aan al
>> my kontakte aan te stuur soos die skrywer vra. As jy nie
>> belangstel nie,
>> ignoreer dit net. (Die nuusbrief word saamgestel deur Danie
>> Martins van
>> Heidelberg, Transvaal en word aan meer as 6 000 intekenare
>> wêreldwyd
>> gestuur - dis nou almal Afrikaners, sowel as mense wat in
>> Afrikaans
>> belangstel.)
>> ------------------------
>>
>> INTERNETKOPPELING:
>>
>> 'n Navraag oor internetkoppeling deur die satelliet het daartoe
>> gelei dat ek
>> en David van die VSA aan die gesels geraak het. Hy en sy gesin is
>> van plan
>> om na Suid-Afrika te verhuis en hy wil hier met so 'n diens
>> begin. Die
>> diens sal vir privaat persone, maar ook vir besighede beskikbaar
>> wees en
>> sal vanaf so min as R350 per maand beloop en dan is jy 24 uur aan
>> die Net
>> gekoppel en jy maak nie gebruik van Telkom nie. Sy groot vraag is
>> egter of
>> hy genoeg klandisie sal kan kry. Nou het ek en David 'n versoek:
>> Indien jy
>> of ENIGE ander persoon of besigheid moontlik in die toekoms van
>> so iets
>> gebruik sou wou maak, gaan voltooi net 'n vormpie op David se
>> webblad. BAIE
>> BELANGRIK - DIT SAL JOU ONDER GEEN VERPLIGTING PLAAS NIE,
>> daarvoor kan jy
>> my woord vat. Die adres is: http://za.baspnet.net. Net een
>> vriendelike
>> versoek: Wanneer jy die vormpie voltooi, dan is daar 'n opsie
>> waar jy moet
>> invul waar jy van hom gehoor het en in die lysie is ook my naam.
>> Kliek
>> daarop dat hy kan sien dat jy by my daarvan gehoor het. OF Indien
>> jy nie
>> lus is of bang is om die vormpie te gaan voltooi, kan jy sommer
>> vir David
>> 'n E-pos stuur. In die "Subject" ruimte skryf jy net: SATELLIET -
>> Danie. En
>> dan skryf jy net dat jy sou belangstel in so 'n koppeling, maar
>> steeds sal
>> dit jou onder GEEN verpligting plaas nie. Sy adres is -
>> da...@msroad.com.
>>
>> 'n Laaste versoek - vertel asseblief aan al jou vriende van
>> hierdie
>> verwikkeling, jy kan miskien meehelp dat ons in Suid-Afrika 'n
>> bekostigbare Internetdiens kan bekom.
>>
>>
>>
>> --
>> ---------------------
>> Luanda news / nuus
>> http://walk.isat.co.za
>> ---------------------
>>
>
Re: internetkoppeling deur die satelliet [boodskap #62354 is 'n antwoord op boodskap #62340] So, 19 Mei 2002 08:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hantamkind  is tans af-lyn  Hantamkind
Boodskappe: 263
Geregistreer: Desember 2001
Karma: 0
Senior Lid
Highly unlikely, tensy Danie intussen van Heidelberg na Caledon se omgewing
verhuis het.

HK.

"Jonas" skryf in boodskap news:ac7e9u$oo9$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Goeie vraag - is jy Danie, Tobie?
> "Annette" wrote in message
> news:ac66nr$mo2ri$6@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ag met die allergrootste graagte Tobie.
>> Maar waar is jou naam?:)))))
>> Annette
>>
Re: internetkoppeling deur die satelliet [boodskap #62357 is 'n antwoord op boodskap #62354] So, 19 Mei 2002 09:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Die Veldmuis  is tans af-lyn  Die Veldmuis
Boodskappe: 304
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 19 May 2002 16:42:15 +0800, "Hantamkind"
wrote:

> Highly unlikely, tensy Danie intussen van Heidelberg na Caledon se omgewing
> verhuis het.
>
> HK.
>
Whois né:-)
(of wat gebruik jy?)

DD
Re: internetkoppeling deur die satelliet [boodskap #62424 is 'n antwoord op boodskap #62291] Ma, 20 Mei 2002 19:09 Na vorige boodskap
Jan  is tans af-lyn  Jan
Boodskappe: 167
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Senior Lid
> . Die
> diens sal vir privaat persone, maar ook vir besighede beskikbaar
> wees en
> sal vanaf so min as R350 per maand beloop en dan is jy 24 uur aan
> die Net
> gekoppel en jy maak nie gebruik van Telkom nie.

Hmm. Gewoonlik is die "downlink" via satteliet en die "uplink" via 'n
"dial-up" konneksie, so jy gaan nog steeds van Telkom afhanklik wees. Die
nuwere stelsels wat kan "uplink" via satteliet verg 'n "transmitter" aan jou
kant en 'n baie fyn instelling op die grond. Jy kan jouself voorstel hoe
moeilik dit kan wees om 'n satteliet te bereik met 'n klein "transmitter".
Die "dish" moet absoluut perfek ingestel word. Hierdie stelsels is ook
duurder en ek dink nie daar sal 'n lewensvatbare mark in SA wees nie.
Vorige onderwerp: Moedersdag
Volgende onderwerp: Amnestie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 23 08:52:02 MGT 2024