Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Swaaiery
Swaaiery [boodskap #62260] Sa, 18 Mei 2002 09:04 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Het nou net 'n artikel klaar gelees oor lyfswaai ( swinging) , en die
afgelope 2 weke op 3rd Degree was daar ook programme daaroor.
Die hele opsit klink maar bisar vir my, en ek kan nie dink dat die
deelnemers aan hierdie tydverdryf nie later jare berou daaroor sal hê nie.
Hierdie mense kom vir my elk geval voor as emosioneel vlak of afgestomp, en
ek twyfel of die partytjies wat hulle geniet ooreenstem met my idee van 'n
lekker partytjie - waar mens met kenisse, vriende en familie lekker
saamgesels en lag, vleis of vis braai en goeie wyn drink.

Ek sou nogal een van daai partytjies wil bybring - net om die klere wat
hulle glo by aankoms uittrek te neem en weg te steek:)))))

Annette
Re: Swaaiery [boodskap #62265 is 'n antwoord op boodskap #62260] Sa, 18 Mei 2002 10:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hantamkind  is tans af-lyn  Hantamkind
Boodskappe: 263
Geregistreer: Desember 2001
Karma: 0
Senior Lid
Nee ek stem nie saam nie Annette. So ou stoutigheidjie waaraan altwee
meedoen kan dalk net die flikkerende ou vlammetjie lewendig hou. Ek meen 'n
man is mos nounie 'n windpomp nie en variety is the spice of life. Of hoe sê
ek?

Hantamkind.

"Annette"
> Het nou net 'n artikel klaar gelees oor lyfswaai ( swinging) , en die
> afgelope 2 weke op 3rd Degree was daar ook programme daaroor.
> Die hele opsit klink maar bisar vir my, en ek kan nie dink dat die
> deelnemers aan hierdie tydverdryf nie later jare berou daaroor sal hê nie.
> Hierdie mense kom vir my elk geval voor as emosioneel vlak of afgestomp, en
> ek twyfel of die partytjies wat hulle geniet ooreenstem met my idee van 'n
> lekker partytjie - waar mens met kenisse, vriende en familie lekker
> saamgesels en lag, vleis of vis braai en goeie wyn drink.
>
> Ek sou nogal een van daai partytjies wil bybring - net om die klere wat
> hulle glo by aankoms uittrek te neem en weg te steek:)))))
>
> Annette
>
Re: Swaaiery [boodskap #62274 is 'n antwoord op boodskap #62265] Sa, 18 Mei 2002 14:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:)))) Dis juis die probleem, die manne raak gouer op as die dames, en dan
raak die dames of verveeld, of hulle kry lam polse;)))
Annette

"Hantamkind" skryf in boodskap news:BVpF8.12830$b5.44659@newsfeeds.bigpond.com...
> Nee ek stem nie saam nie Annette. So ou stoutigheidjie waaraan altwee
> meedoen kan dalk net die flikkerende ou vlammetjie lewendig hou. Ek meen 'n
> man is mos nounie 'n windpomp nie en variety is the spice of life. Of hoe s�
> ek?
>
> Hantamkind.
>
> "Annette"
>> Het nou net 'n artikel klaar gelees oor lyfswaai ( swinging) , en die
>> afgelope 2 weke op 3rd Degree was daar ook programme daaroor.
>> Die hele opsit klink maar bisar vir my, en ek kan nie dink dat die
>> deelnemers aan hierdie tydverdryf nie later jare berou daaroor sal hê nie.
>> Hierdie mense kom vir my elk geval voor as emosioneel vlak of afgestomp,
> en
>> ek twyfel of die partytjies wat hulle geniet ooreenstem met my idee van 'n
>> lekker partytjie - waar mens met kenisse, vriende en familie lekker
>> saamgesels en lag, vleis of vis braai en goeie wyn drink.
>>
>> Ek sou nogal een van daai partytjies wil bybring - net om die klere wat
>> hulle glo by aankoms uittrek te neem en weg te steek:)))))
>>
>> Annette
>>
>
Re: Swaaiery [boodskap #62279 is 'n antwoord op boodskap #62274] Sa, 18 Mei 2002 15:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Die Veldmuis  is tans af-lyn  Die Veldmuis
Boodskappe: 304
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 18 May 2002 16:58:12 +0200, "Annette" wrote:

> :)))) Dis juis die probleem, die manne raak gouer op as die dames, en dan
> raak die dames (of)verveeld,
> Annette
>
>

Daai twee wil met die beste pogings
nie by mekaar pas nie Annette.

DD
Re: Swaaiery [boodskap #62344 is 'n antwoord op boodskap #62279] So, 19 Mei 2002 05:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Interessante inset op RSG gehoor deur Piet Muller en 'n boek wat hy tans
laat verskyn oor "Visualisering" - klink na 'n tipe self-hipnose waartydens
jy die verwagte/voorsiene resultate visualiseer. Voormalige wêreld kampioen
hekkiesatleet (Potgieter) het klaarblyklik van die tegniek gebruik gemaak.

"Davie Davis" skryf in boodskap news:mntceu4n9f6rs14m532uh0nipa5c6f1lqr@4ax.com...
> On Sat, 18 May 2002 16:58:12 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> :)))) Dis juis die probleem, die manne raak gouer op as die dames, en dan
>> raak die dames (of)verveeld,
>> Annette
>>
>
> Daai twee wil met die beste pogings
> nie by mekaar pas nie Annette.
>
> DD
Re: Swaaiery [boodskap #62348 is 'n antwoord op boodskap #62344] So, 19 Mei 2002 06:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hestrie is ook 'n ooglopende voorbeeld van die tegniek.
Ongelukkig het dit nie vir Myrtle Bothma gewerk nie - sy het ook
gevisualiseer, maar vergeet om na die hekkie te kyk.
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:ac7els$ops$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Interessante inset op RSG gehoor deur Piet Muller en 'n boek wat hy tans
> laat verskyn oor "Visualisering" - klink na 'n tipe self-hipnose waartydens
> jy die verwagte/voorsiene resultate visualiseer. Voormalige wêreld kampioen
> hekkiesatleet (Potgieter) het klaarblyklik van die tegniek gebruik gemaak.
>
> "Davie Davis" wrote in message
> news:mntceu4n9f6rs14m532uh0nipa5c6f1lqr@4ax.com...
>> On Sat, 18 May 2002 16:58:12 +0200, "Annette"
>> wrote:
>>
>>> :)))) Dis juis die probleem, die manne raak gouer op as die dames, en dan
>>> raak die dames (of)verveeld,
>>> Annette
>>>
>>>
>>
>> Daai twee wil met die beste pogings
>> nie by mekaar pas nie Annette.
>>
>> DD
>
Re: Swaaiery [boodskap #62350 is 'n antwoord op boodskap #62344] So, 19 Mei 2002 08:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Die Veldmuis  is tans af-lyn  Die Veldmuis
Boodskappe: 304
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 19 May 2002 07:53:58 +0200, "Jonas" wrote:

> Interessante inset op RSG gehoor deur Piet Muller en 'n boek wat hy tans
> laat verskyn oor "Visualisering" - klink na 'n tipe self-hipnose waartydens
> jy die verwagte/voorsiene resultate visualiseer. Voormalige wêreld kampioen
> hekkiesatleet (Potgieter) het klaarblyklik van die tegniek gebruik gemaak.
>

Piet Muller moet net nie patentereg daarop wil hê nie
want dit wat jy hier beskryf is 'n eeueoue geloofsleer
...wat werk

DD
Re: Swaaiery [boodskap #62360 is 'n antwoord op boodskap #62350] So, 19 Mei 2002 09:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Het iemand al sy boek bygekom - en moontlik die kern daarvan hier wil
saamvat?

"Davie Davis" skryf in boodskap news:q4neeu8e9rcp7r5qlicsekvcp92qtvr9fj@4ax.com...
> On Sun, 19 May 2002 07:53:58 +0200, "Jonas"
> wrote:
>
>> Interessante inset op RSG gehoor deur Piet Muller en 'n boek wat hy tans
>> laat verskyn oor "Visualisering" - klink na 'n tipe self-hipnose waartydens
>> jy die verwagte/voorsiene resultate visualiseer. Voormalige wêreld kampioen
>> hekkiesatleet (Potgieter) het klaarblyklik van die tegniek gebruik gemaak.
>>
>
> Piet Muller moet net nie patentereg daarop wil hê nie
> want dit wat jy hier beskryf is 'n eeueoue geloofsleer
> ...wat werk
>
> DD
Re: Swaaiery [boodskap #62464 is 'n antwoord op boodskap #62260] Di, 21 Mei 2002 17:54 Na vorige boodskap
Die Veldmuis  is tans af-lyn  Die Veldmuis
Boodskappe: 304
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 20 May 2002 09:47:21 +0200, "krokkie" wrote:

> Ek dink nie iemand wil 'n boek bykom nie
>

Selfs nie eens een met 'n X titel nie
Vorige onderwerp: Aantie se Kontak
Volgende onderwerp: Tipies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jun 04 15:24:13 MGT 2024