Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Feestyd Innie Kaap
Feestyd Innie Kaap [boodskap #62173] Do, 16 Mei 2002 10:07 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Gourmetfees in die Goeie Hoop: 23 - 26 Mei
Oesterfees in Knysna 5 - 14 Julie
Port proefees in V&A Waterfront 12 - 13 Junie.
Ernstige portproewers kan 'n kursus bybring op 13 Junie.
Annette
Re: Feestyd Innie Kaap [boodskap #62197 is 'n antwoord op boodskap #62173] Vr, 17 Mei 2002 02:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Het ons 'n nasie van feesgangers geword?

Vervul die feeste een of ander funksie wat te doen het met die politieke
veranderinge?

Het ons meer tyd en minder verantwoordelikhede - maw ons kan nou bekostig om
gawe mense te wees?

"Annette" skryf in boodskap news:ac00g0$kti8b$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Gourmetfees in die Goeie Hoop: 23 - 26 Mei
> Oesterfees in Knysna 5 - 14 Julie
> Port proefees in V&A Waterfront 12 - 13 Junie.
> Ernstige portproewers kan 'n kursus bybring op 13 Junie.
> Annette
>
Re: Feestyd Innie Kaap [boodskap #62199 is 'n antwoord op boodskap #62197] Vr, 17 Mei 2002 03:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee, dis net hier in die Kaap waar ons nog altyd feeste gehou het.
As jy 'n ekonomiese inspuiting as politiek wil beskou is dit gaaf - politiek
is die laaste ding waaraan ek dink as ek my geniet by die fees:)
Dit het ook niks met onverantwoordelikheid te doen nie - ons moet nog steeds
ons motors parkeer waar ons nie kaartjies sal kry nie.
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:ac1rci$jrp$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Het ons 'n nasie van feesgangers geword?
>
> Vervul die feeste een of ander funksie wat te doen het met die politieke
> veranderinge?
>
> Het ons meer tyd en minder verantwoordelikhede - maw ons kan nou bekostig om
> gawe mense te wees?
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:ac00g0$kti8b$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Gourmetfees in die Goeie Hoop: 23 - 26 Mei
>> Oesterfees in Knysna 5 - 14 Julie
>> Port proefees in V&A Waterfront 12 - 13 Junie.
>> Ernstige portproewers kan 'n kursus bybring op 13 Junie.
>> Annette
>>
>
Re: Feestyd Innie Kaap [boodskap #62203 is 'n antwoord op boodskap #62197] Vr, 17 Mei 2002 05:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker[1]  is tans af-lyn  Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Geagte Jonas,

As jy nou maar eens iets meer na 'n fees toe sou gaan dan sou jy
miskien so af en toe eens 'n vroliker gesig kan trek..
Hoe heet jy feitlik? Jonas of Swaarmoed?

Die groete van

Norbert (uit Vlaanderen)

"Jonas" schreef:

> Het ons 'n nasie van feesgangers geword?
>
> Vervul die feeste een of ander funksie wat te doen het met die politieke
> veranderinge?
>
> Het ons meer tyd en minder verantwoordelikhede - maw ons kan nou bekostig om
> gawe mense te wees?
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:ac00g0$kti8b$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Gourmetfees in die Goeie Hoop: 23 - 26 Mei
>> Oesterfees in Knysna 5 - 14 Julie
>> Port proefees in V&A Waterfront 12 - 13 Junie.
>> Ernstige portproewers kan 'n kursus bybring op 13 Junie.
>> Annette





>
Re: Feestyd Innie Kaap (en in Holland) [boodskap #62207 is 'n antwoord op boodskap #62197] Vr, 17 Mei 2002 07:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hans Kamp  is tans af-lyn  Hans Kamp
Boodskappe: 94
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Volle Lid
www.shosholoza.nl

Gaan kyk...

KWV EUROKASIE KUNSTEFEES 2002 in NEDERLAND

26 & 27 Julie 2002

Groete
Stigting ShosholoZA

"Jonas" skryf in boodskap news:...
> Het ons 'n nasie van feesgangers geword?
>
> Vervul die feeste een of ander funksie wat te doen het met die politieke
> veranderinge?
>
> Het ons meer tyd en minder verantwoordelikhede - maw ons kan nou bekostig om
> gawe mense te wees?
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:ac00g0$kti8b$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Gourmetfees in die Goeie Hoop: 23 - 26 Mei
>> Oesterfees in Knysna 5 - 14 Julie
>> Port proefees in V&A Waterfront 12 - 13 Junie.
>> Ernstige portproewers kan 'n kursus bybring op 13 Junie.
>> Annette
>>
>>
>>
>>
>>
Re: Feestyd Innie Kaap [boodskap #62213 is 'n antwoord op boodskap #62203] Vr, 17 Mei 2002 14:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Norbert.

Indien my naam na 'n geestesafwyking geklink het - sou ek nie krap waar dit
nie jeuk nie.

"*Sterrenkijker*" skryf in boodskap news:3ce49700.2836853@news.skynet.be...
> Geagte Jonas,
>
> As jy nou maar eens iets meer na 'n fees toe sou gaan dan sou jy
> miskien so af en toe eens 'n vroliker gesig kan trek..
> Hoe heet jy feitlik? Jonas of Swaarmoed?
>
> Die groete van
>
> Norbert (uit Vlaanderen)
>
>
> "Jonas" schreef:
>
>> Het ons 'n nasie van feesgangers geword?
>>
>> Vervul die feeste een of ander funksie wat te doen het met die politieke
>> veranderinge?
>>
>> Het ons meer tyd en minder verantwoordelikhede - maw ons kan nou bekostig om
>> gawe mense te wees?
>>
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:ac00g0$kti8b$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Gourmetfees in die Goeie Hoop: 23 - 26 Mei
>>> Oesterfees in Knysna 5 - 14 Julie
>>> Port proefees in V&A Waterfront 12 - 13 Junie.
>>> Ernstige portproewers kan 'n kursus bybring op 13 Junie.
>>> Annette
>
>
>
>
>
>>
>
Re: Feestyd Innie Kaap [boodskap #62219 is 'n antwoord op boodskap #62213] Vr, 17 Mei 2002 17:16 Na vorige boodskap
Sterrenkijker[1]  is tans af-lyn  Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Dat weet ek nog so nie. 'n Kat met luise is meestal ook nie so'n
gelukkig beestjie nie.

Die groete vanweë myself,

Norbert (uit Vlaanderen)

"Jonas" schreef:

> Norbert.
>
> Indien my naam na 'n geestesafwyking geklink het - sou ek nie krap waar dit
> nie jeuk nie.
>
Vorige onderwerp: Ongeluk by Saldanha
Volgende onderwerp: Tweede Politikus dood in 1Mil
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 06:56:39 MGT 2024