Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Diemersfontein
Diemersfontein [boodskap #62061] Di, 14 Mei 2002 06:15 na volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette, waar is Diemersfontien wynlandgoed. Ek het laasweek in
Johannesburg op 'n heerlike Merlot van hulle afgekom.
Johannesburg was verdomp koud in die oggend. Winter in Durban vat die koek.
Re: Diemersfontein [boodskap #62063 is 'n antwoord op boodskap #62061] Di, 14 Mei 2002 07:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek weet van Diemersdal. Sal gou uitvind van Diemersfontein en jou laat weet.
Wag - gee my kans tot 23/5 sodat ek dit kan gaan proe by die gourmetfees -
dan stuur ek jou 'n pamflet van Diemersfontein as daar is.

Hier in die Kaap kan ons nou nie juis kla van koud nie.
Winderig en reenerig wel - maar die son en blou lug slaan tog plek-plek
deur.
Annette

-"Sakkie" skryf in boodskap news:3ce0ab17$0$18847@hades.is.co.za...
> Annette, waar is Diemersfontien wynlandgoed. Ek het laasweek in
> Johannesburg op 'n heerlike Merlot van hulle afgekom.
> Johannesburg was verdomp koud in die oggend. Winter in Durban vat die koek.
>
Re: Diemersfontein [boodskap #62065 is 'n antwoord op boodskap #62063] Di, 14 Mei 2002 09:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Diemersfontein lê vlak langs Wellington. Mooi plek, maar
hulle wyne is minder bekend

Diemersdal is natuurlik die meer bekende een, dit lê net buite
Durbanville, op die Philadelphia-pad. Diemersdalwyne is vroeër
deur die KWV oorsee bemark, die enigste non-KWV etiket
wat hulle ooit uitgevoer het.

Wouter,
wat minder rooiwyn drink as Annette, maar meer daarvan opgaar :-)
Annette bly dus die ekspert

"Annette" skryf in boodskap news:abqdp9$k1jvf$1@ID-92016.news.dfncis.de...
Ek weet van Diemersdal. Sal gou uitvind van Diemersfontein en jou laat weet.
Wag - gee my kans tot 23/5 sodat ek dit kan gaan proe by die gourmetfees -
dan stuur ek jou 'n pamflet van Diemersfontein as daar is.

Hier in die Kaap kan ons nou nie juis kla van koud nie.
Winderig en reenerig wel - maar die son en blou lug slaan tog plek-plek
deur.
Annette

-"Sakkie" skryf in boodskap news:3ce0ab17$0$18847@hades.is.co.za...
> Annette, waar is Diemersfontien wynlandgoed. Ek het laasweek in
> Johannesburg op 'n heerlike Merlot van hulle afgekom.
> Johannesburg was verdomp koud in die oggend. Winter in Durban vat die koek.
>
Re: Diemersfontein [boodskap #62068 is 'n antwoord op boodskap #62065] Di, 14 Mei 2002 09:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek kry nie kans om myne op te gaar nie, ek bly te dors:)))
Het darem nog 'n paar 1978's hier iewers:)))
Annette

"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3ce0d227.0@news1.mweb.co.za...
> Diemersfontein lê vlak langs Wellington. Mooi plek, maar
> hulle wyne is minder bekend
>
> Diemersdal is natuurlik die meer bekende een, dit lê net buite
> Durbanville, op die Philadelphia-pad. Diemersdalwyne is vroeër
> deur die KWV oorsee bemark, die enigste non-KWV etiket
> wat hulle ooit uitgevoer het.
>
> Wouter,
> wat minder rooiwyn drink as Annette, maar meer daarvan opgaar :-)
> Annette bly dus die ekspert
>
> "Annette" wrote in message
> news:abqdp9$k1jvf$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek weet van Diemersdal. Sal gou uitvind van Diemersfontein en jou laat weet.
> Wag - gee my kans tot 23/5 sodat ek dit kan gaan proe by die gourmetfees -
> dan stuur ek jou 'n pamflet van Diemersfontein as daar is.
>
> Hier in die Kaap kan ons nou nie juis kla van koud nie.
> Winderig en reenerig wel - maar die son en blou lug slaan tog plek-plek
> deur.
> Annette
>
>
> -"Sakkie" wrote in message
> news:3ce0ab17$0$18847@hades.is.co.za...
>> Annette, waar is Diemersfontien wynlandgoed. Ek het laasweek in
>> Johannesburg op 'n heerlike Merlot van hulle afgekom.
>> Johannesburg was verdomp koud in die oggend. Winter in Durban vat die
> koek.
>>
>
Re: Diemersfontein [boodskap #62072 is 'n antwoord op boodskap #62061] Di, 14 Mei 2002 11:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Sakkie wrote:

> Winter in Durban vat die koek.

Maar jy weet, die koudste wat ek nog ooit
in my lewe gekry het, is net mooi daar naby
Durban, op Adams Mission, sewe myl van
Amanzimtoti, dertig myl van Durban af. Ek
sien my nog in 'n bad warm water klim met
'n koppie sop in my hand om warm te probeer
word. Dis wanneer die wind direk van die
Drakensberge se sneeu, nie meer as 'n paar
honderd kilometers ver, op jou waai. En
ons het 'n Kanadese vriend gehad wat in
Durban en erens in Australië twee
sabbaticals deurgebring het, en hy het gesê
dis die twee plekke waar hy die koudste in
sy lewe gekry het. Was jy al ooit in die
hoofgebou van die Universiteit van Natal in
die winter?

Gloudina
Re: Diemersfontein [boodskap #62078 is 'n antwoord op boodskap #62072] Di, 14 Mei 2002 14:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[4]  is tans af-lyn  Sakkie[4]
Boodskappe: 383
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
skryf in boodskap news:3CE0F959.90006@rogers.com...
>
> Sakkie wrote:
>
>> Winter in Durban vat die koek.
>
> Maar jy weet, die koudste wat ek nog ooit
> in my lewe gekry het, is net mooi daar naby
> Durban, op Adams Mission, sewe myl van
> Amanzimtoti, dertig myl van Durban af. Ek
> sien my nog in 'n bad warm water klim met
> 'n koppie sop in my hand om warm te probeer
> word. Dis wanneer die wind direk van die
> Drakensberge se sneeu, nie meer as 'n paar
> honderd kilometers ver, op jou waai. En
> ons het 'n Kanadese vriend gehad wat in
> Durban en erens in Australië twee
> sabbaticals deurgebring het, en hy het gesê
> dis die twee plekke waar hy die koudste in
> sy lewe gekry het. Was jy al ooit in die
> hoofgebou van die Universiteit van Natal in
> die winter?
>
> Gloudina

Nee, nog nie, maar ek het darem al 'n warm baadjie aangetrek wanneer die
kinders in die winter rugby speel by Kearsney Kollege anderkant Pinetown.
Dit is so 40 km land in. As die son daar wegsak raak dit baie vinnig baie
koud. Hier reg langs die see is daar nie so 'n probleem nie. Hier het ek
in drie jaar nog nie 'n trui gedra nie, behalwe op Kingspark. In die
stadion word dit verdomp koud as die son weg is, en dit is net 500m van die
strand af.
Re: Diemersfontein [boodskap #62110 is 'n antwoord op boodskap #62065] Wo, 15 Mei 2002 02:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afro Ozzie  is tans af-lyn  Afro Ozzie
Boodskappe: 37
Geregistreer: Desember 1999
Karma: 0
Volle Lid
Diemersfontein is reggesteld

"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3ce0d227.0@news1.mweb.co.za...
> Diemersfontein lê vlak langs Wellington. Mooi plek, maar
> hulle wyne is minder bekend
>
> Diemersdal is natuurlik die meer bekende een, dit lê net buite
> Durbanville, op die Philadelphia-pad. Diemersdalwyne is vroeër
> deur die KWV oorsee bemark, die enigste non-KWV etiket
> wat hulle ooit uitgevoer het.
>
> Wouter,
> wat minder rooiwyn drink as Annette, maar meer daarvan opgaar :-)
> Annette bly dus die ekspert
>
> "Annette" wrote in message
> news:abqdp9$k1jvf$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek weet van Diemersdal. Sal gou uitvind van Diemersfontein en jou laat weet.
> Wag - gee my kans tot 23/5 sodat ek dit kan gaan proe by die gourmetfees -
> dan stuur ek jou 'n pamflet van Diemersfontein as daar is.
>
> Hier in die Kaap kan ons nou nie juis kla van koud nie.
> Winderig en reenerig wel - maar die son en blou lug slaan tog plek-plek
> deur.
> Annette
>
>
> -"Sakkie" wrote in message
> news:3ce0ab17$0$18847@hades.is.co.za...
>> Annette, waar is Diemersfontien wynlandgoed. Ek het laasweek in
>> Johannesburg op 'n heerlike Merlot van hulle afgekom.
>> Johannesburg was verdomp koud in die oggend. Winter in Durban vat die koek.
>>
>
Re: Diemersfontein [boodskap #62128 is 'n antwoord op boodskap #62110] Wo, 15 Mei 2002 08:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Afro Ozzie" skryf in boodskap news:absh5p$sm1$1@austar-news.austar.net.au...
Diemersfontein is reggesteld

Wouter
Huh???

"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3ce0d227.0@news1.mweb.co.za...
> Diemersfontein lê vlak langs Wellington. Mooi plek, maar
> hulle wyne is minder bekend
>
> Diemersdal is natuurlik die meer bekende een, dit lê net buite
> Durbanville, op die Philadelphia-pad. Diemersdalwyne is vroeër
> deur die KWV oorsee bemark, die enigste non-KWV etiket
> wat hulle ooit uitgevoer het.
>
> Wouter,
> wat minder rooiwyn drink as Annette, maar meer daarvan opgaar :-)
> Annette bly dus die ekspert
Re: Diemersfontein [boodskap #62278 is 'n antwoord op boodskap #62063] Sa, 18 Mei 2002 15:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Die Veldmuis  is tans af-lyn  Die Veldmuis
Boodskappe: 304
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 14 May 2002 09:15:50 +0200, "Annette" wrote:

>
> Hier in die Kaap kan ons nou nie juis kla van koud nie.
> Winderig en reenerig wel - maar die son en blou lug slaan tog plek-plek
> deur.
> Annette
>
>
Dan moet ek jou vertel van Gauteng s'n 25 grade
en oopgetrekte lug:-)
Re: Diemersfontein [boodskap #62284 is 'n antwoord op boodskap #62278] Sa, 18 Mei 2002 16:36 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:))) As jy van vandag praat - so lekker hier, mens sou sondig as jy nie see
toe gegaan het nie:))))
Annette

"Davie Davis" skryf in boodskap news:cjtceuoqe0o1smp8aobtl7bdkg92kou1c6@4ax.com...
> On Tue, 14 May 2002 09:15:50 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>>
>> Hier in die Kaap kan ons nou nie juis kla van koud nie.
>> Winderig en reenerig wel - maar die son en blou lug slaan tog plek-plek
>> deur.
>> Annette
>>
>>
> Dan moet ek jou vertel van Gauteng s'n 25 grade
> en oopgetrekte lug:-)
>
Vorige onderwerp: Hoera vir Eva!
Volgende onderwerp: Jy weet mos, Arthur!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 19:28:10 MGT 2024