Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kreools
Kreools [boodskap #6198] Do, 11 April 1996 00:00
mar...  is tans af-lyn  mar...
Boodskappe: 59
Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
Volle Lid
Ek het die diskoers tussen Eric en Bernhard oor die oorsprong van Afrikaans
met belangstelling gevolg.

Die gesprek oor Kreools het my laat dink:
Wat is die omstandighede wat 'n Kreoolse taal vorm?

Afrikaans het oor die laaste honderd of so jaar onder bepaalde omstandighede
tot stand gekom. Daardie omstandighede verander nou. Hoe gaan dit die taal
beinvloed?

Hendrik
Vorige onderwerp: Statenbijbel (Re:)
Volgende onderwerp: Bernhard-Freek 3
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 03:09:15 MGT 2024