Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nuwe soekenjin
Nuwe soekenjin [boodskap #61910] Sa, 11 Mei 2002 03:10 na volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Nuwe soekenjin op BBC se Clickonline ontdek. www.teoma.com

Tik gerus net die woord Afrikaans in as soekterm - ek haal weer asem. Dit
nadat ek deur Afrika pessimisme oorval is nadat ek die M&G gister gelees
het. (Terloops. 'n Artikel daarin het bevestig wat ek vermoed/voorspel het -
gevangenes word deur bewaarders gebruik om gewapende rowe te pleeg. In een
so 'n geval is die gevangene in 1998 gevang (Wartburg - FNB-roof) maar,
helaas, die betrokke bewaarders is nooit aangekeer nie ...)

Terloops - daardie verlore siele wat die huidige stand van sake met die
tydens die vorige bewind wil vergelyk, kan maar gerus die Mail & Guardian
lees ...
Re: Nuwe soekenjin [boodskap #61913 is 'n antwoord op boodskap #61910] Sa, 11 Mei 2002 04:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jonas, gister se M&G is veral interessant - Die Gevangene, Selebi & Die
Regter se storie is goed genoeg om 'n fliek van te maak!
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:abi23d$olh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nuwe soekenjin op BBC se Clickonline ontdek. www.teoma.com
>
> Tik gerus net die woord Afrikaans in as soekterm - ek haal weer asem. Dit
> nadat ek deur Afrika pessimisme oorval is nadat ek die M&G gister gelees
> het. (Terloops. 'n Artikel daarin het bevestig wat ek vermoed/voorspel het -
> gevangenes word deur bewaarders gebruik om gewapende rowe te pleeg. In een
> so 'n geval is die gevangene in 1998 gevang (Wartburg - FNB-roof) maar,
> helaas, die betrokke bewaarders is nooit aangekeer nie ...)
>
> Terloops - daardie verlore siele wat die huidige stand van sake met die
> tydens die vorige bewind wil vergelyk, kan maar gerus die Mail & Guardian
> lees ...
>
Re: Nuwe soekenjin [boodskap #61926 is 'n antwoord op boodskap #61913] Sa, 11 Mei 2002 09:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Verklaar my rassisties maar - dit is tipiese swart politiek - laag op laag
op laag. Die manne kan die politiekesop dik aanmaak - die blankes is
absolute groentjies vergeleke met die manne... Dit is net jammer dat dit so
dikwels negatief aangewend word.

"Annette" skryf in boodskap news:abi6dq$i9gmk$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Jonas, gister se M&G is veral interessant - Die Gevangene, Selebi & Die
> Regter se storie is goed genoeg om 'n fliek van te maak!
> Annette
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:abi23d$olh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Nuwe soekenjin op BBC se Clickonline ontdek. www.teoma.com
>>
>> Tik gerus net die woord Afrikaans in as soekterm - ek haal weer asem. Dit
>> nadat ek deur Afrika pessimisme oorval is nadat ek die M&G gister gelees
>> het. (Terloops. 'n Artikel daarin het bevestig wat ek vermoed/voorspel
> het -
>> gevangenes word deur bewaarders gebruik om gewapende rowe te pleeg. In een
>> so 'n geval is die gevangene in 1998 gevang (Wartburg - FNB-roof) maar,
>> helaas, die betrokke bewaarders is nooit aangekeer nie ...)
>>
>> Terloops - daardie verlore siele wat die huidige stand van sake met die
>> tydens die vorige bewind wil vergelyk, kan maar gerus die Mail & Guardian
>> lees ...
>>
>
Re: Nuwe soekenjin [boodskap #61935 is 'n antwoord op boodskap #61910] Sa, 11 Mei 2002 15:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" wrote:

> Nuwe soekenjin op BBC se Clickonline ontdek. www.teoma.com

Naais saait, Jonas. Dankie!
Hulle sê mos dat die tweede beste ding naas om iets self te weet, is
om te weet waar om die inligting te kry.
:-)
(In Engels klink dit so: "The next best thing to knowing
something is knowing where to find information on it")
Re: Nuwe soekenjin [boodskap #61941 is 'n antwoord op boodskap #61910] Sa, 11 Mei 2002 18:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Die Veldmuis  is tans af-lyn  Die Veldmuis
Boodskappe: 304
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 11 May 2002 05:10:34 +0200, "Jonas" wrote:

> Terloops - daardie verlore siele wat die huidige stand van sake met die
> tydens die vorige bewind wil vergelyk, kan maar gerus die Mail & Guardian
> lees ...
>

Jonas...Jonas...Jonas... wat laat jou sulke drastiese bewerings maak
vriend! Waar is jou lojaliteit veral teenoor ons nuwe minister van wet
en orde wat (ook maar) sê dat hy die skelms gaan opdreun?

Gister se Beeld (en aan ons buitelandse vriende wil ek noem dat ek
slegs een berig op een bladsy van een koerant aanhaal wat elke
weeksdag verskyn en baie bladsy het - dieselfde koerant vertel op
ander bladsye van ander insidente):

bL. 4
INWONERS SIDDER NA MOORDE EN INBRAKE
Booswigte het die afgelope twee dae in 'n vlaag van huisinbrake aan
die Rand 'n bejaarde doodgeskiet, 'n sewejarige kind in die rug gewond
en nog 'n bejaarde man aangerand en met toue vasgebind.

'n Bloedspoor van vrees is in Meredale en Kiblerpark in die suide van
Johannesburg en in Glen Austin in Midrand agtergelaat. Ouers vrees om
hul kinders bedags alleen by die huis te los en ander is bang hul
bejaarde ouers word doodgemaak.

'n Man van 45 en sy sewejarige dogter is eergister om 22:30 in hul
huis in Midrand deur 4 gewapende mans oorval............. Die man is
in die maag geskiet en sy dogter in die rug voordat die inbrekers
gevlug het met 'n motorfiets en 'n musieksentrum.
Die man het gisteroggend in 'n plaaslike hospitaal beswyk en sy dogter
is in 'n bedenklike toestand. Hul identiteit is nie bekend gemaak nie
omdat die ma teen druktyd nog nie van die insident geweet het nie.
ens. ens. ens.

Die berig brei heelwat verder uit. Hierdie is slegs die eerste
parragrawe

So, glo maar vir Jonas wanneer hy praat van daar die armsaliges
wat die huidige situasie met die vorige bewind wil vergelyk.
Re: Nuwe soekenjin [boodskap #61961 is 'n antwoord op boodskap #61941] So, 12 Mei 2002 05:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Die nuwe minietr maan ook by vertrek dat misdade wat vanwee nood gepleeg
word verstaan moet word.

Dit is seker noodsaaklik dat die ou vermoor of vermink moet word omdat die
misdadiger 'n noodsaak het om te kommunikeer?

Hy spring ook weg, ek dink nie hy was al in sy kantoor nie, deur te sê dat
misdaad afgeneem het in die land, maar dat misdaadstatistieke nie gereeld
versprei moet word nie.

"Dave" skryf in boodskap news:8bnqdu45nc8313pg95281rgt4rfd4ihhms@4ax.com...
> On Sat, 11 May 2002 05:10:34 +0200, "Jonas"
> wrote:
>
>> Terloops - daardie verlore siele wat die huidige stand van sake met die
>> tydens die vorige bewind wil vergelyk, kan maar gerus die Mail & Guardian
>> lees ...
>>
>
> Jonas...Jonas...Jonas... wat laat jou sulke drastiese bewerings maak
> vriend! Waar is jou lojaliteit veral teenoor ons nuwe minister van wet
> en orde wat (ook maar) sê dat hy die skelms gaan opdreun?
>
> Gister se Beeld (en aan ons buitelandse vriende wil ek noem dat ek
> slegs een berig op een bladsy van een koerant aanhaal wat elke
> weeksdag verskyn en baie bladsy het - dieselfde koerant vertel op
> ander bladsye van ander insidente):
>
> bL. 4
> INWONERS SIDDER NA MOORDE EN INBRAKE
> Booswigte het die afgelope twee dae in 'n vlaag van huisinbrake aan
> die Rand 'n bejaarde doodgeskiet, 'n sewejarige kind in die rug gewond
> en nog 'n bejaarde man aangerand en met toue vasgebind.
>
> 'n Bloedspoor van vrees is in Meredale en Kiblerpark in die suide van
> Johannesburg en in Glen Austin in Midrand agtergelaat. Ouers vrees om
> hul kinders bedags alleen by die huis te los en ander is bang hul
> bejaarde ouers word doodgemaak.
>
> 'n Man van 45 en sy sewejarige dogter is eergister om 22:30 in hul
> huis in Midrand deur 4 gewapende mans oorval............. Die man is
> in die maag geskiet en sy dogter in die rug voordat die inbrekers
> gevlug het met 'n motorfiets en 'n musieksentrum.
> Die man het gisteroggend in 'n plaaslike hospitaal beswyk en sy dogter
> is in 'n bedenklike toestand. Hul identiteit is nie bekend gemaak nie
> omdat die ma teen druktyd nog nie van die insident geweet het nie.
> ens. ens. ens.
>
> Die berig brei heelwat verder uit. Hierdie is slegs die eerste
> parragrawe
>
> So, glo maar vir Jonas wanneer hy praat van daar die armsaliges
> wat die huidige situasie met die vorige bewind wil vergelyk.
Re: Nuwe soekenjin [boodskap #61970 is 'n antwoord op boodskap #61910] So, 12 Mei 2002 13:53 Na vorige boodskap
Voetleuce  is tans af-lyn  Voetleuce
Boodskappe: 127
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" skryf in boodskap news:abi23d$olh$1@ctb-nnrp2.saix.net...

> Nuwe soekenjin op BBC se Clickonline ontdek. www.teoma.com
> Tik gerus net die woord Afrikaans in as soekterm - ek haal weer asem.

O? Het hulle in tussen al verander? Laas toe ek daai soekwoord probeer het
was daar nie juis veel nie.
Vorige onderwerp: Rosemarie
Volgende onderwerp: Australie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 11:09:24 MGT 2024