Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Euafa beker
Euafa beker [boodskap #61854] Vr, 10 Mei 2002 11:47 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hoekom is die Hollanders so stil oor die grootse oorwinning?
Of Frey hulle almal vandag?:))

Annette
Re: Euafa beker [boodskap #61869 is 'n antwoord op boodskap #61854] Vr, 10 Mei 2002 14:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" schreef...
> Hoekom is die Hollanders so stil oor die grootse oorwinning?

Bedoel jy die oorwinning van Feyenoord? Ek dink hier is geen Feyenoord
aanhangers nie. Bowendien is die fees 'n bietje oorskaduw deur die moord op
Pim Fortuin. Feyenoord kom uit Rotterdam en Fortuyn het in Rotterdam gewoon.
Sy party het daar 35% van die stemme gekry in lokale verkiesings. Sy
begrawenisdiens was daar vandaag.

> Of Frey hulle almal vandag?:))

Hierdie opmerking sal jy vir my moet verduidelik ... wie of wat is Frey?

Groete,
Arthur
Re: Euafa beker [boodskap #61873 is 'n antwoord op boodskap #61869] Vr, 10 Mei 2002 15:03 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:)))) Spottery Arthur:)))
Vry (vryery) in Afrikaans - ek moes 'n R insit, want net die aantie sal
weet wat dit is om te vy:)))))
Annette

>
>> Of Frey hulle almal vandag?:))
>
> Hierdie opmerking sal jy vir my moet verduidelik ... wie of wat is Frey?
>
> Groete,
> Arthur
>
Vorige onderwerp: Johan se Nou Poort
Volgende onderwerp: Rosemarie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 03:55:52 MGT 2024