Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Taal-degenerasie
Re: Taal-degenerasie [boodskap #6174] Wo, 10 April 1996 00:00
Julius Bergh  is tans af-lyn  Julius Bergh
Boodskappe: 111
Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Freek,

Laat die ou maar staan. Hy reken hy is diepper, hoe"er, beter. Laat hom toe
om dit te glo. Jy/ons het nie nodig om die kwalikteit van ons taal te
"bewys" nie. Hy kan glo wat hy will. Hy en sy klub van een. Of is dit twee
?

Snail mail : Julius Bergh, 32 Koola Dr, Nerang QLD 4211, Australia
Email. . . : jbe...@onthenet.com.au
URL. . . . : http://www.onthenet.com.au/~jbergh
Vorige onderwerp: Moppentoppers
Volgende onderwerp: Gouden regels
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 09:20:49 MGT 2024